‘n Klein groep byeboere het hulle saak teen Monsanto gewen, toe ‘n regter in Meksiko in hulle guns beslis het dat die aanplant van duisende hektaar geneties gemanipuleer (GMO) sojabone die heuningbye en gevolglik hulle inkomste uit heuning, sal verwoes.
Monsanto mag nou wel oor die dienste van Clarence Thomas, lid van die Amerikaanse Federale Regsraad op hulle betaalstaat hê, wat ‘n duidelike konflik van belang is, maar skynbaar kon ‘n regter van Meksiko nie omgekoop word nie.
Hoewel Monsanto teen die uitspraak sal appelleer, sal dit ten minste die groeiseisoen vertraag en die byeboere tyd gee om groter steun vir hulle saak te kry.
Die regter was oortuig deur die bewyse wat deur die boere aan die
Die meeste van die heuning word na die Europese Unie (EU) uitgevoer wat jaarliks $54 miljoen inbring.
Die regter het in sy beslissing gesê dat bye en GMOs nie gesamentlik
One argument I hear repeatedly is that nobody has been sick or died after a meal (or a trillion meals since 1996) of GM food. Nobody gets ill from smoking a pack of cigarette either. But it sure adds up, and we did not know that in the 1950s before we started our wave of epidemics of cancer. Except this time it is not about a bit of smoke, it’s the whole food system that is of concern. The corporate interest must be subordinated to the public interest, and the policy of substantial equivalence must be scrapped as it is clearly untrue.
Thierry Vrain, Former research scientist for Agriculture Canada and now promoting awareness of the dangers of genetically modified foods.
http://ascendingstarseed.wordpress.com/2013/05/27/former-pro-gmo-scientist-speaks-out-on-the-real-dangers-of-genetically-engineered-food/