ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 31, 2014

Terroriste vermoor Vrystaatse boer

Terroriste het ’n aanval uitgevoer op die plaas, Nuwejaarsbosch, van mnr. Willie van Rensburg in die Odendaalsrus distrik. Na wat verneem word is die 72-jarige boer deur ’n bende van…

Frelimo bly in kussings

Mosambiek se regerende party, Frelimo, het die pas afgelope verkiesing in die land met ‘n verminderde meerderheid gewen. Frelimo se kandidaat, Filipe Nyusi, het die presidensiële verkiesing met 57,3% stemme…

Botswana gekant teen Khama-dinastie

‘n Grondwetlike geskil het in Botswana uitgebreek oor bewerings dat president Ian Khama probeer om ‘n dinastie te vestig deur sy broer as adjunk-president te benoem. Die geskil het ontstaan…

Wapenwet gewysig na misdaad teen "hoë profiel"

Die ANC-bewind gaan sy reeds gevestigde werkswyse ten opsigte van wetgewing volg deur vroeg aanstaande jaar net na die vakansieseisoen ‘n Wysigingswetsontwerp aan die Wet op Vuurwapenbeheer in die parlement…

Parkeer makliker met SnapScan

Inwoners van Kaapstad sal van 31 Oktober af heel gerieflik en vinnig vir hulle parkeerplekke in die stad met behulp van ‘n slimfoon en ‘n SnapScan-toepassing kan betaal. Motoriste sal…

Nuwe reëls oor SA se plastieksakke

Besighede wat nie voldoen aan die  nuwe hersiene regulasies omtrent plastieksakke nie, kan in die pekel beland. Die nasionale reguleerder vir verpligte spesifikasies sal kragtens die nuwe regulasies besighede besoek…

SA-bewind skreiend skaamteloos

Die skandaal oor senior SABC-personeel se vermeende vals kwalifikasies is op die oomblik nuus in die internasionale media en dit is opvallend dat dit as ‘n simptoom van die Suid-Afrikaanse…

Mega-reklame laat Steve floreer

Die gewilde sanger en aktivis, Steve Hofmeyr, bly in die spervuur oor sy uitlatings dat swartes die eintlike argitekte van apartheid is, en wat verkieslik in die hele konteks van…

Wollerige mammoet baie gewild

Die karkas van ‘n amper 40,000 jaar oue mammoet word tans in Moskou uitgestal, waar besoekers nie genoeg kan kry van die wollerige dier nie. Die mammoet is verrassend genoeg…

Russiese roebel ly onder sanksies

Die Russiese geldeenheid, die roebel, het op 2 Mei vanjaar teenoor die VSA dollar verhandel teen byna 36 roebel per dollar en daarna geleidelik versterk tot 33.7 roebel per dollar…

Poskantoor stakers terug by werk

Sowat 75% van die stakende poskantoorwerkers is terug by die werk te midde daarvan dat die vakbond se jongste eis nog nie op die tafel van die poskantoor se bestuur…

Ongelukkefonds betaal eis van miljoene

Die Suid-Afrikaanse Padongelukkefonds (SAPOF) moet R6,7 miljoen betaal nadat ’n seun saam met sy oom en dié se gesin in ’n voertuig ongeluk was. Die oom en gesin wat van…