ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 30, 2014

Louis Trichardt wen sy saak

Die geveg tussen die ANC en inwoners van Louis Trichardt in Verre Noord-Transvaal, het uiteindelik in ’n hofsaak geëindig toe inwoners besluit het om reg en geregtigheid te laat seëvier….

Nuusflitse – 30 Oktober

Bobby van Jaarsveld is tydens ‘n besoek aan Londen in ’n winkelsentrum besteel van sowat R15,000 met sy toer na Londen, Dubai en Amsterdam   Die Vrystaatse regering het ’n…

Nommer 13 dalk ‘n dogter

‘n Egpaar van Michigan met 12 seuns en verwag nou baba nommer 13 in Mei aanstaande jaar. Jay en Kateri Schwandt meen dit gaan weer ‘n seun wees, hoewel hulle…

Gaan stap ‘n slag

Daar is heelwat gesondheidsvoordele verbonde aan die gebruik om te gaan stap. Indien jy daagliks twintig minute gaan stap, kan tot soveel as 7 pond (1 kilogram = 2.20 pond)…

Veldtog teen renosterstropery kry hupstoot

Die Vredespark Stigting gaan R30 miljoen belê om renosterstropery in Mosambiek en natuurreservate in Noord-Transvaal te bekamp. Die geld sal gebruik word om kommutasietegnologie en -stelsels op te gradeer, veldwagters…

Vakbond maak reg vir landbouprotes

Die vakbond vir plaaswerkers, Bawusa, is besig om sy lede te mobiliseer om deel te neem aan ‘n protesoptog in die Wes-Kaap. Vroeër vandeesmaand het Bawusa en Cosatu gedreig dat…

Misdaad tref "hoë profiel" almeer

‘n Advokaat, Tshepiso Motsohoene, is in sy huis in Karenpark, noord van Pretoria doodgeskiet. Die 41-jarige man is in die maag geskiet en sy moordenaars het met sy selfoon ontvlug….

Galapagos-skilpaaie gered van uitwissing

Die reuse skilpaaie, oftewel Galapagos-skilpaaie is van algehele uitwissing gered na ‘n suksesvolle omgewingsprogram. Die program is sowat vyf dekades gelede begin met slegs 15 reuse skilpaaie. Tans is daar…

Kinderhuis se voertuie gesteel

‘n Noodfonds is op die been gebring nadat die President Kruger Kinderhuis in Pretoria se twee bussies gesteel is. Die bussies en van die kinders se fietse is gesteel in…

Skape blêr in slaapkamer

’n Vrystaatse vrou is in hegtenis geneem nadat ’n trop skape in ’n buitekamer op haar eiendom gekry is. Sy kon nie ‘n bevredigende verduideliking aan die polisie gee waarom…

SA amper weer op kerskrag

Donker dae met kersligte kan voorlê want Eskom se kragnetwerk is alweer onder baie swaar druk en roterende beurtkrag kan selfs toegepas word. Kragverbruik moet veral saans verminder word om…

Vodacom sorg dalk vir ‘gemorspos’

Kry jy gereeld bemarkingsboodskappe van besighede op jou selfoon? Kliënte se vermoede dat hulle inligting aan sogenaamde derde partye verskaf, is dalk glad nie so vergesog nie aangesien Vodacom pas…

Staat haastig vir skalie-geld

Die ANC-bewind is haastig dat die soektog na skaliegas in die Karoo moet begin want ingevolge nuwe wetgewing kan die regering sakke vol geld daaruit maak. Volgens die jongste inligting…

Ruimtetuig word wêreldnuus

Die Europese ruimtetuig, die Philae word gereed gemaak om die eerste landingstuig los te laat wat ’n suksesvolle landing van sy vrag, die Rosetta, op ’n komeet gaan uitvoer wanneer…

Casino — Kerke en skole nie wakker genoeg

In die saak waar sowat 14 belanghebbendes kapsie maak teen die voorneme van die die Metroraad om ’n casino in die oostekant van Pretoria toe te laat, het die advokaat…

Zuma ignoreer Thuli

Die stryd tussen die land se president en die Openbare Beskermer (OB) het ’n nuwe wending geneem met die klaarblyklike besluit van pres. Jacob Zuma om kommunikasie met die kantoor…

Zambiese president sterf

Die 77 jarige president van Zambië, Michael Sata, is in Londen oorlede waar hy geruime tyd behandeling ontvang het vir ’n ernstige siektetoestand. Die president het verskeie kere besoeke gebring…

Ruimtetuig ontplof na lansering

Die VSA het nog ’n mislukte ruimtevaart gehad toe hulle onbemande tuig kort nadat dit gelanseer is, in die lug ontplof het. Die tuig is vanaf Virginië in die VSA…

rolex replicas for sale