ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 29, 2014

Ouma te oud vir Facebook

Die allerlaaste reaksie wat ‘n Amerikaanse verkoopsman van Verizon Wireless verwag het toe hy ‘n iPhone aan sy oudste klant van 85-jaar verkoop het, is: “Wow, ek moet dit vir…

Boere verjaag Monsanto

‘n Klein groep byeboere het hulle saak teen Monsanto gewen, toe ‘n regter in Meksiko in hulle guns beslis het dat die aanplant van duisende hektaar geneties gemanipuleer (GMO) sojabone die heuningbye…

Tsjeggië met ebola afgedreig

Afpersers dreig om ebola in die Tsjeggiese Republiek te versprei, tensy die regering hulle een miljoen euro in die virtuele geldeenheid, Bitcoin, betaal. ‘n E-pos van die afpersers, waarin hulle…

Ten einde laaste nog hulp vir Koerde in Kobani

Gewapende magte van Irakse Koerdistan het vir die eerste keer begin om aan te sluit by die gevegte teen die Islamitiese Staat (IS), ook bekend as Isis of Isil, se…

Rebelle wil verkiesing hou in Oos-Oekraïne

Die twee pro-Russiese separatistiese gebiede, Dontesk en Loehansk beoog om oor die naweek ‘n verkiesing te hou om leiers en parlementslede te kies. Rusland het intussen aangekondig dat hy die…

Uit die mond van die suigeling

Suid-Afrikaanse kinders verkies ‘n fiktiewe karakter soos Spider Man om aan die hoof van Suid-Afrika te staan. Nagenoeg 38% kinders verkies Spider Man as staatshoof, aldus ‘n opname deur een…

Kinderverwaarlosing ondersoek

‘n Saak van kinderverwaarlosing is aanhangig gemaak by die Springs polisie ná die dood van twee kinders in ‘n toegesluite motor in Strubenvale. Altesaam vier kinders was in die motor,…

Vrystaat kort ‘n dringende regruk

Die Vrystaatse provinsiale regering is op die randjie van die afgrond en sal gou en vinnig reggeruk moet word om ‘n geldelike katastrofe te vermy. Die jaarverslae van die verskillende departemente…

Plaasterroris tot 104 jaar gevonnis

‘n Mosambiekse plaasterroris is in die streekshof op Nelspruit tot 104 jaar agter tralies gevonnis vir die skrikbewind wat hy in 2007 in die Malalane en Baberton-omgewing gevoer het. Lorenzo…

Misdadigers skotvry, swak polisiewerk

Slordige ondersoekwerk deur die polisie en die algehele ineenstorting van misdaadintelligensie het gesorg dat honderde vermeende misdadigers in Sentraal-Transvaal skotvry daarvan afgekom het. Sodoende kon die verdagtes en sindikaatlede maar…

Afrika-leeu is bedreigde spesie

Die Afrika-leeu staar uitwissing in die gesig aangesien die totale bevolking die afgelope drie dekades met meer as 50% afgeneem het. Slegs 34 000 Afrika-leeus is nog oor, waarvan driekwart…

Lawa kruip nader aan Hawaise dorp

Baie van die Hawaise dorp, Pahoa, se 800 inwoners het begin om die plek te ontruim terwyl lawa van die Kilauea-vulkaan al nader kruip. Twee paaie en ‘n begraafplaas is…

EU slaan Brittanje aan vir £1.7 biljoen.

Brittanje se lidmaatskap van die Europese Unie (EU) word bedreig deur ‘n eis van die instansie vir ‘n verdere £1.7 biljoen vir Brussels se koffers. En die tjek moet voor of op…

Eerlike besigheid

“JY mag nie twee soorte weegstene, ’n grote en ’n kleintjie, in jou sak hê nie. Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, ’n grote en ’n kleintjie,…

Africa Addio

Ebola is nie die nuwe boulmasjien wat die proteas in netoefeninge gebruik nie. Dis ‘n siekte, ‘n lelike een! Op al die foto’s van ebola kan duidelik gesien word dat…

Google begin politici koop

Google het vanjaar meer geld  aan politieke kampanjes as die internasionale beleggingsbank, Goldman Sachs, bestee.  Die tenologiese reus se politieke arm, NetPAC het vanjaar $1.43 miljoen in besluitnemers se hande gesit…

Google advertensies oortref gedrukte media.

Google se advertensie-inkomste is tans dubbel soveel as die gesamentlike inkomste van alle gedrukte koerante in Amerika.  ‘n Voormalige redakteur van die Washington Post waarsku dat die verbruikers binnekort gaan besef…

Casino in Pretoria – hof hoor besware

Die beoogde casino wat in Menlyn, Pretoria, bedoel is, het nou ’n draai in die hof gemaak nadat inwoners gebelgd was by aanhoor van die verwikkelinge. Adv. Etienne Labuschagne SC,…

Mynhuise onvriendelik met boere

Oor jare is daar ’n “gevoel” tussen boere en mynhuise, en het boere altyd die gevoel gekry dat die mynwese geen liefde vir die natuur het nie. Nou het dit…

Tegnologie ingespan teen plaasaanvalle

Boere van die Wes-Transvaal het nou begin om die tegnologie aan te wend om hulle te beveilig teen plaasaanvalle deur terroriste. Die groep het begin om die sosiale media toepassing,…

Wes-Kaap wil voor stap met grondgryp

Die Minister van Ekonomiese sake in die Wes-Kaap, Alan Winde, gaan glo die grondhervorming momentum gee in die provinsie gedurende die volgende paar jaar. Hy sê in ’n verklaring dat…

Moordsyfer wys op ernstige knelpunte

Moordsyfer wys op ernstige knelpunte Die steeds stygende moorde in Suid-Afrika wys nie net op ’n land wat aan terrorisme onderwerp is nie, maar dui ook daarop dat die regering…

Sosialisme vorder fluks

Met Numsa aam die spits om ’n nuwe sosialistiese politieke party te vestig, is die koers van Suid-Afrika duidelik en doelgerig onderweg na kommunisme. Dit is die mening van verskeie…