ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: October 28, 2014

Op die Volksakker – Toepassing van Hervormingsdag in 2014

"Hier staan ek, ek kan nie anders nie."   ´n Kort, kragtige belydenis, maar ook ´n waterskeiding in God se voorsienige genade. Die laaste omkeer op die pad wat op…

Nuusflitse – 28 Oktober

Die staat het besluit om te appelleer teen die vonnis van Oscar Pistorius wat na hulle mening ’n te ligte straf ontvang het vir die moord op sy vriendin. ’n…

Skokgolf

Die pas afgelope week se drama rondom die “verdwyning” van Die Vryburger het ’n skokgolf deur sy lesers gestuur wat nie gou vergeet sal word nie. Alhoewel die eienaars en…

Rustenburg protesteer oor water

Inwoners van Rustenburg het ‘n protesoptog gehou om te eis dat senior munisipale amptenare afgedank word omdat beloftes dat die infrastruktuur opgegradeer sal word, nie nagekom word nie. Hulle eise…

Eet jy regte Karoo-lam?

Verbruikers sal hopelik binnekort weet of hulle regtig Karoo-lam eet, danksy prof. Louw Hoffman aan wie Suid-Afrikaners sommer groot dank verskuldig is. Prof. Hoffman is bekommerd dat die hoë prys…

Kakoa kan geheue help

‘n Bio-aktiewe bestanddeel in kakoa het die vermoë om geheueverlies wat met ouderdom gepaard gaan beduidend  te laat afneem. Bykans 40 vrywilligers van 50 tot 69 jaar het daagliks vir…

Malema in nóg ‘n rellie

Verskeie aanklagte word teen die Rooi Brigade se leier, Julius Malema, ondersoek nadat hy nogmaals in ‘n onderonsie betrokke was. Malema en sy lyfwagte het na ‘n musiekfees by ‘n…

Stop Eskom se sake-etes

Eskom se borgskap van R43 miljoen vir die pro-ANC koerant, New Age, se sogenaamde sake-etes het op die lappe gekom te midde van die geldkrisis waarin die elektrisiteitsvoorsiener hom bevind….

Moorde destabiliseer Suid-Afrika:

Die donker prentjie omtrent misdaad in Suid-Afrika en spesifiek moorde dui op ‘n onstabiele Afrika-land. Volgens kenners is die moordsyfer ‘n aanduider van ‘n land se stabiliteit en hoe hoër…

SAOG tevrede met Botswana verkiesing

‘n Waarnemingspan van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het die verkiesing in Botswana as vry en regverdig asook geloofwaardig verklaar. Die nuut verkose parlement het Ian Khama vir ‘n tweede termyn…

Numsa betree partypolitiek

Die militante en revolusionêre kommunisme van Suid-Afrika se vakbondwese gaan omskep word in ‘n politieke party.  Die Nasionale Unie vir Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa)  het aangekondig dat hy ‘n sosialistiese…

Privaat steenkool-kragsentrales kan voortgaan

Dit het byna vier jaar geneem, maar die oprigting van private steenkool-kragsentrales wat 2,500 MW elektrisiteit aan die nasionale netwerk sal lewer, lyk asof dit uiteindelik sal kan voortgaan.  Aanvanklik…

Staatsbates verkoop om Eskom te "red."

Die regering kort R20 miljard om Eskom te red en daarom gaan hulle staatsbates verkoop.  Tot dusver swyg hulle oor watter staatsbates verkoop sal word. By monde van die Minister…

R250,000 op kop van Senzo-moordenaar

Terwyl elke sokkerspeler, en selfs die Minister van Sport, nie genoeg uitgepraat kan raak oor die moord op die Bafana kaptein, Senzo Meyiwa nie, heers daar ’n groot stilte onder…

Aanslag op Steve oor apartheid

Die motorhandelaar, Williams Hunt, ’n General Motors-handelaar  in Bloemfontein, het besluit om sy voertuig terug te neem wat as borgskap aan Steve Hofmeyr toegeken is. ’n Woordvoerder van Williams Hunt…

Raakvat boere word vervolg

Boere wat saam met die polisie sou werk om die drie vermeende moordenaars van mnr. Johan Janse van Rensburg vas te trek, staar nou self klagtes van moord in die…

Moorde op blankes nadelig vir toerisme

Die aanslag op blankes deur vermeende terroriste is besig om die toerismebedryf negatief te beïnvloed, terwyl lande soos Namibië en Botswana weer voordeel trek uit die situasie. Dit is die…

Chinese vlug weg vir ebola

Die Voortrekkermonument (VTM) word aansienlik minder besoek sedert die uitbreek van ebola, sê ’n woordvoerder van die Monument. Sonja Lombard, die Besturende Direkteur van die wêreldbekende Voortrekkermonument in Pretoria, sê…

Vrystaatse dorpe steeds sonder water

Terwyl die grootste deel van die binneland smag na reën om die droogte te breek, sukkel talle Vrystaters om water te bekom vir was en gaarmaak van die dag se…

Die Speaker word werwer

Die parlement se speaker, Baleka Mbete, het die afgelope naweek haar “onpartydigheid” probeer verduidelik toe sy gekonfronteer is oor haar werwingsaksie om nuwe lede vir die ANC bymekaar te skraap….

Onderwys word ‘n nagmerrie

In 2003 was daar sowat 1,3 miljoen nuwelinge wat as graad 1 leerlinge hulle skoolloopbaan begin het, en wat veronderstel was om vanjaar matriek te skryf. Die skokkende is egter…

Zuma kry internasionale weerstand

Suid-Afrika se president, Jacob Zuma, het die afgelope naweek die wereld se weerstand ervaar toe hy as eregas moes optree en uiteindelik maar sy tyd moes verwyl by sy omstrede…

SA plofstof in IS-hande

Plofstof wat in Suid-Afrika vervaardig, en uitgevoer is na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), het in die hande van die terreurgroep, Islamitiese Staat (IS), beland. ’n Aantal soldate…

Kredietafgradering bedreig S.A.

Suid-Afrika loop die risiko om weer ‘n afwaartse kredietgradering te ontvang, tensy die ekonomiese sake spoedig verbeter. Fitch Ratings het verlede week gewaarsku dat die land dringende aandag aan strukturele…

Kaas en worsie muffins

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week deel ons ‘n heerlike muffinresep met u. Die kinders is mal daaroor en vra altyd vir…

PUK-studente skitter in kreatiwiteit

Of dit ‘n fluit vir R15, ‘n tjello teen R150 of ‘n viool teen R300 is, die plek waar jy dit sal vind is nie ‘n nuwe pandjieswinkel nie, maar…

Prokureur vat departement hof toe

Gary Eisenberg, ‘n prokureur van die Kaapse firma Eisenberg de Saude het die Departement van Binnelandse Sake gedagvaar om in die Wes-Kaapse hooggeregshof te verduidelik waarom hulle nie die adminstrasie kan behartig…