ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 25, 2014

Grace Mugabe wil Zim-diktator opvolg

Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe, het amptelik aangekondig dat sy beoog om haar 90-jarige man op te volg sodra hy uittree. Sy het terselfdertyd ‘n ultimatum aan die adjunk-president, Joice…

SA-broers in Amerika oor renosters aangekla

Twee Suid-Afrikaners word in Amerika daarvan aangekla dat hulle onwettige renosterjagtogte aan Amerikaners verkoop het en met renosterhorings handel gedryf het. Dawie Groenewald en sy broer, Janneman, staan tereg op…

Oliver Tambo-standbeeld gebrand

Groot skok is vanuit ANC-geledere uitgespreek nadat ‘n standbeeld van die party se voormalige president, Oliver Tambo, aan die brand gesteek is. Dit wil voorkom asof inwoners wat ontevrede is…

Vere waai oor wedvlugduiwe

Wedvlugduiwe sal moontlik steeds in Suid-Afrika as ‘n sportsoort kan bly voortbestaan, alhoewel dit op hierdie stadium lyk asof die nuwe wetgewing daaromtrent tot uiteenlopende interpretasies gelei het. Vir die…

Goeie kragnuus vir Vrystaatse dorpe

Inwoners van drie Vrystaatse munisipaliteite het die goeie nuus gekry dat Eskom tevrede is met die vordering wat gemaak is met voorstelle om agterstallige elektrisiteitskuld af te betaal. Die drie…

Gaan Numsa bly by Cosatu?

Die sekretaris-generaal van Numsa, Irvin Jim, het gesê die metaalwerkersvakbond  bly deel van die vakverbond Cosatu. Hy het Donderdagaand buite Cosatu-huis gesê Numsa is die grootste lid van die vakverbond…

Onderwyser in hof oor latswaai

Petros Khotlele (65), ’n onderwyser van die Laerskool Chris van Niekerk, in die Vrystaatse dorp Vredefort, het in die landdroshof verskyn nadat hy ’n graad 4 leerling met ’n lat…

Hofuitspraak teen munisipaliteite is verblydend

Dit mag lesers baat om te let op ´n onlangse hofuitspraak teen die Stadsraad in Pretoria. In ’n hofsaak, Perregrine Joseph Mitchell v City of Tshwane Metropolitan Municipality, op 8…

Ebola sterftes styg drasties

Alhoewel die woordvoerders van die Wêreld  Gesondheidsorganisasie (WGO)  se inligting daarop dui dat die sterftes in Wes-Afrika reeds die 5,000 merk oorskei het, is waarnemers van oordeel dat die syfer…

African Bank benodig dalk nie R7 miljard

Die ministerie van Finansies is van mening dat African Bank nie die reddingsboei van R7 miljard wat die regering as waarborg aan die Reserwe Bank verskaf het, gaan benodig nie….

So gaan jy meer betaal

Alhoewel die Minister van Finansies in sy mediumtermyn begroting aangedui het dat openbare inrigtings soos die Poskantoor, nie maklik gehelp gaan word nie, en dat ander besparings ingestel word, gaan…

Transnet betaal bonusse

Pensioentrekkers van Transnet gaan glo ’n bonus van 8,33% gedurende November ontvang wat blykbaar ’n klein bietjie verligting kan bring. Die bonus gaan aan duisende verarmde pensioenarisse betaal word wat…

Bedel-houding gaan stop

Die ANC regering gaan glo nie meer die bedelhande van openbare ondernemings goedsmoeds help wat nie self die mas wil opkom nie. Die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het die…

Nuusbreker – Toe Lucifer toeslaan…

Die een oomblik was die jongste nuus nog voor ons om gelees te word, en die volgende oomblik is alles weg, en kom daar ’n boodskap in die taal van…

rolex replicas for sale