Terroriste skiet wild op egpaar

Mnr. Mark de Villiers en sy lewensmaat Jackie wat in Hesteapark, Pretoria woon, het genadiglik die wilde skietery van terroriste oorleef wat dit ten doel gehad het om beide om die lewe te bring.

Jackie het nadat die een kamervenster gebreek het, die huis uitgevlug en skuiling gesoek agter ʼn boom.

Sy het getel hoe drie skote op Mark afgevuur word, en was oortuig dat hulle hom gedood het.

Dit is die eerste aanval wat hulle beleef het sedert hulle 12 jaar gelede in die huis ingetrek het, met die hoop dat so ’n aanval nooit op hulle sal wees nie.

Mark verkeer in ’n stabiele toestand in die hospitaal nadat een koeël hom in die been getref het. Die ander twee skote was mis.

Jackie se ma, wat ook op die erf woon, wou vasstel wat gaande is toe een van die terroriste ’n wapen op haar rig en beveel om pad te gee.

“Die aanvaller het die oë van ’n moordenaar en ek sal dit nooit vergeet nie, het sy later gesê.

Jackie sê die swartes het nie gepraat nie, net in gestorm en wild begin skiet.

’n Ontleder van die aanval sê dit is duidelik die werk van goed opgeleide terroriste, wat heelwaarskynlik deel uitmaak van Al-Kaïda, maar wat skynbaar nog ’n paar skietoefeninge sal moet doen om meer blankes dood te skiet.

Geen arrestasie is al gedoen nie.