Japanese stel nuwe rekord op

Die regering van Japan het bekend gemaak dat die Japanese burgers wat die ouderdom van 100 jaar of meer bereik het, ’n nuwe rekord getal mense opgelewer het in die land.

Die nuwe rekord hou ’n paar verrassings in. Wanneer Japan eerskomende Maandag “Agting vir Bejaardes” vier, word dit van toepassing op 58,820 burgers, waarvan 86% vroue is.

In 1963 het Japan die agting vir die ouer garde begin deur ’n telling te hou, en daardie jaar was daar 153 Japanese wat die mylpaal bereik het.

Daar bestaan wêreldwyd ernstige kommer oor die toename in bejaarde mense terwyl die geboortesyfer daal.

Die Boere-Afrikanervolk is een van die volke wat uitwissing in die gesig staar weens sy lae geboortesyfer, en as gevolg van die hoë sterftesyfer weens die volksmoord wat op hom gepleeg word.