Betrekking gevra

Wicus Du Bruyn

E-pos [email protected]

Betrekking gesoek: Ek het ‘n sertifikaat vir ‘n "walking floor kiln". Ek was jare in die bosbou bedryf asook saagmeule. Ek het ondervinding van steenmakery, sweiswerk, "plumbing" ens. Ek het ook ‘n kode 14 bestuurslisensie met PDP. Ek soek dringend ander werk, my gesin is allergies vir die suikerriet. Enige iets sal verwelkom word.