ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 15, 2014

Betrekking gevra

Wicus Du Bruyn E-pos [email protected] Betrekking gesoek: Ek het ‘n sertifikaat vir ‘n "walking floor kiln". Ek was jare in die bosbou bedryf asook saagmeule. Ek het ondervinding van steenmakery,…

Skietdood op 15 September laat Rebellie ontbrand

“Kyk wat het julle gedoen. Julle het generaal De la Rey doodgeskiet!” Dit was die woorde van generaal Christiaan Beyers nadat die geweerskoot presies honderd jaar gelede geknal het wat…

Aksie teen plaasaanvalle uitgestel

Die aksieplan vir plaasaanvalle wat die minister van polisie, Nathi Nhleko, teen die einde van September sou instel, gaan nog ‘n ruk lank uitgestel word. Volgens sy woordvoerder is die…

Moordverdagtes verskyn in Utrecht-hof

Drie vermeende moordenaars sal in die landdroshof in Utrecht verskyn in verband met die moord op Nico en Mercia Lens op ʼn plaas in die Paulpietersburg-distrik in Natal. Hulle sal…

Geen politieke wil om korrupsie te bekamp

Slegs drie name van amptenare verskyn op die databasis van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake wat weens wangedrag ontslaan is. Een van die drie het sopas weer…

Regter in Oscar saak gedreig

Die regter in die Oscar Pistorius saak, Thokozile Masipa loop veral op die sosiale media deur onder kritiek wat grens aan haatspraak, minagting van die hof en laster. Die openbare…

Swede vorm nuwe regering

Die Sweedse eerste minister, Fredrik Reinfeldt, gaan uittree nadat sy koalisie-regering die pas afgelope verkiesing in Swede verloor het. Die Sweedse Sosiaal Demokrate sal onder leiding van Stefan Lofven ‘n…

Amerikaners teen onveilige SA gewaarsku

Die Pretoriase Dieretuin het sy veiligheidsmaatreëls uitgebrei nadat rooftogte in die omgewing gepleeg is. Dit volg nadat Amerikaners deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria gewaarsku om nie die Dieretuin te…

Miljoene rand ingesmokkel na SA

Die Valke gaan ondersoek instel na ‘n voorval waartydens beslag gelê is op $9,3 miljoen (sowat R100 miljoen) by Laseria-lughawe. Die geld is deur doeane-beamptes in die bagasie van twee…

SA-blou diamant pryk in Los Angeles

Een van die wêreld se uitsonderlikste edelstene, die 12 karaat “Blou maan”-diamant, word in die Los Angeles se Natuurhistoriese museum uitgestal. Die besonder diepblou en baie helder diamant is by…

Finale peilvlak vir Skotse referendum oor onafhanklikheid

Daar word koorsagtig gewerk om sowat ‘n halfmiljoen onseker kiesers te beweeg om deel te neem aan die referendum vir Skotland se onafhanklikheid op 18 September. Hierdie kiesers gaan die…

Koalisie moet IS-terroriste vasvat

Die ekstremiste van die Islamitiese Staat (IS of ook bekend as Isil of Isis) dreig om ‘n tweede Brit tereg te stel kort nadat die Britse hulpwerker, David Haines, onthoof…

Franse president loop op gespande tou

‘n Baie beslissende week lê voor vir die ongewilde Franse president, Francois Hollande se politieke loopbaan. Een van die sake wat sy lot sal bepaal, is die mosie van vertroue…

Mackaya bella / Blouklokkiebos / Forest bell bush / River bell

Hierdie name pas volmaak by hierdie struik. Wanneer die struik in blom is,  is dit voorwaar sommer ‘n skoonheid (bella) om te aanskou. Blouklokkiesbos is van die familie Acanthaceae. Dit…

Zuma versus Madonsella

Hoewel ander lande die gebruik het om ‘n openbare beskermer (OB) uit te nooi om deel te neem aan ‘n parlementêre debat, twyfel sy of dit hier sal gebeur.  Die…

Tientalle polisielede vasgetrek

Inligting uit die gemeenskap het daartoe gelei dat 24 polisielede van verskillende eenhede in Welkom weens beweerde onwettige goudhandel, geldwassery en korrupsie vasgetrek is. Spesialiseenhede saam met die Valke het…

Alweer tekort aan polio-entstof

  Michelle Jansen van Vuuren (31) se pasgebore dogtertjie kon weens ‘n tekort aan polio-slukstof nie teen polio geïmmuniseer word nie.  Haar dogtertjie, Mische, en al die babas wat op…

Ontvoerde Yolandi gevind

  Yolandi Falkner, (29) ‘n jong moeder van drie klein kinders van Floridapark wat op 7 September in haar motor ontvoer is, is teruggevind.  Die familie van Falkner was bitter…

16-jarige leerling fnuik dief

  Francois Grobler, ‘n 16-jarige leerling aan die Hoërskool Wonderboom in Pretoria, het met sy dapper optrede gesorg dat booswigte wat ‘n bekende vleismark wou beroof, agter tralies is.  Grobler…

Inkomstediens word besteel met miljoene

ʼn Onbekende klomp skelms het die SA Inkomstediens (SAID) met sowat R129 miljoen besteel deur betalings uit die staatskas na ander rekeninge te herlei. ’n Woordvoerder van SAID sê die…

Steve staan vas met "Die Stem"

Na wat berig word, het Steve Hofmeyer die een liedjie wat hy saam met Sonja Herholdt sing op sy nuwe laserskyf, op nommer 99 laat afhaal van die lys wat…

Kapenaar getoets vir ebola

  ’n Vrou van die Wes-Kaap, wat ’n tyd lank in Siërra Leone en in Guinee was waar sy glo in aanraking met ebola besmette mense was, word nou in…

Bejaarde dame stel voorbeeld

  Ellelene Louw (84) van Port Elizabeth het n pragtige voorbeeld gestel toe sy begin het om in 101 dae ook 101 Dalmatiese hondjies te brei, soos wat in die…

Motor rubriek – Mercedes-Benz GLA A45 AMG

Hier is ‘n motor wat met die eerste oogopslag,  die adrenilien laat pomp! Dit is inderdaad indrukwekkend en wanneer daar gekyk word na die tegniese spesifikasies dan besef ‘n mens…

Gestremdes het menseregte in tronke

Indien ‘n gestremde persoon tot tronkstraf gevonnis word, is sy basiese menseregte deur die Grondwet gewaarborg, het ‘n lid van die Departement van Korrektiewe Dienste gesê. Volgens hom het gevangenes…

Amerika gaan Sirië aanval

Pres. Barack Obama het R5,48 miljard goedgekeur vir die rebelle in Sirië om die rebellegroep, Islamitiese Staat (IS) te beveg.  Die Siriese minister van versoeningsake, Ali Haidar het egter reeds…

Skuld gaan munisipaliteite vernietig

Die weiering deur skuldenaars om nie dienstegelde te betaal nie, gaan beteken dat munisipaliteite in duie stort, het die ANC in die parlement gewaarsku.  Die Departement van Samewerkende Regering en…

rolex replicas for sale