ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 11, 2014

Michael Schumacher tuis

Michael Schumacher se rehabilitasie vir ‘n ernstige hoofbesering na ‘n ski-ongeluk in Desember verlede jaar, sal by sy huis in Switserland voortgesit word. Inligting oor die ware toedrag van sake is…

Nuusflitse – 11 September

Dit is vandag die roudag van die Amerikaners nadat twee vyandelike vegvliegtuie in die Wêreld Handelsentrum gebots en sowat 3,000 mense se dood veroorsaak het.   Twee swart senior Eskom-amptenare…

Vakansieganger beswyk aan meswonde

’n Vakansieganger wat  van Randfontein na Richardsbaai is om ’n bietjie te ontspan langs die see, is deur ’n swarte in die straat aangeval met ’n mes, is dood na…

Terroriste skiet wild op egpaar

Mnr. Mark de Villiers en sy lewensmaat Jackie wat in Hesteapark, Pretoria woon, het genadiglik die wilde skietery van terroriste oorleef wat dit ten doel gehad het om beide om…

Skotte dans op ‘n swaardpunt

Die Skotte se openbare mening oor onafhanklikheid van Brittanje lyk asof dit inderdaad op ‘n baie dun swaardpunt, Skotse danse uitvoer. Met net nog ‘n week oor voordat die Skotte…

Wurggreep op OB verstyf

‘n Vlaag bedankings het die kantoor van die Openbare Beskermer (OB) getref. Die derde bedanking in ‘n bestek van enkele dae is bekend gemaak toe dit aan die lig gekom…

Veiligheid by howe bekyk

Die Minister van Justisie wil ‘n dringende vergadering belê oor die veiligheidsmaatreëls by howe. In die jongste skietvoorval is twee gevangenes in Umtata in die Oos-Kaap doodgeskiet toe hulle uit…

Lesotho net nog ‘n onstabiele Afrika-staat

Versigtige optimisme heers dat Lesotho se leiers hulle strydbyle sal kan begrawe. Die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, het tydens ‘n vergadering lede van die koalisieregering aangemoedig om hulle vredessamesprekings te…

Wapenverkope moet ondersoek word

Ernstige vrae is in die parlement gevra oor die verkope van skerpskutter vuurwapens ter waarde van meer as R5 miljoen deur Suid-Afrika aan Toerkmenistan. Die verkope van wapens aan ‘n…

Opposisie wil speaker trekpas gee

Vyf opposisiepartye gaan in die parlement kragte saamgespan om die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, uit die kussings te probeer lig. In ‘n gesamentlike verklaring wat tydens ‘n…

Gewelddadige betogings neem toe

 ‘n Geleidelike styging in die hoeveelheid gewelddadige betogings het vanjaar regoor die land plaasgevind. Volgens die agentskap, “Municipal IQ”, se brandpunt-monitor, het sowat 134 gewelddadige betogings teen munisipale dienslewering van…

Lid van hoë se konvooi rand jongman aan

Die pa van ‘n jong man wat na bewering deur ‘n lyfwag van ‘n blou-lig brigade aangerand en beledig is, sê hy is bereid om die kwessie tot in die…

Surplus aanbod laat olieprys daal

Die afgelope tyd se dalende OPEC ru-olieprys het op 10 September benede die sielkundige vlak van $100 per vat gedaal tot $98.46. Die ru-olieprys in Januarie vanjaar het gemiddeld teen…

Polisieman aangekla vir aanranding

ʼn Polisiebeampte en sy seun is in hegtenis geneem nadat beide hulle glo skuldig gemaak het daaraan om motoriste en metropolisie aan te rand. Ooggetuies het blykbaar die metropolisielede ingelig…

Staat is grootste eiendom besitters

Die staat besit eiendom ter waarde van nie minder as R350 miljard en maak hom die grootste besitter van eiendom in die land. Minister Thulas Nxesi, van Departement Openbare Werke…

Egpaar vasgetrek oor motor-bedrog

Marius Coetzee (38), sowel as sy vrou Adele (33) en mev. Kitty Coetzee (61) is aangekeer weens beweerde bedrog met voertuie ter waarde van sowat R50 miljoen. Die egpaar en…

rolex replicas for sale