ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 9, 2014

Vlug MH17 was afgeskiet

Die Maleisiese passasiersvliegtuig wat in die oostelike deel van die Oekraine neergestort het, is neergeskiet en daar was geen fout met die vliegtuig nie. Dit is die bevinding van die…

Nuusflitse – 9 September

Drie mense, insluitende twee seuns van onderskeidelik 8 en 13 jaar oud, is  dood toe ‘n motor in ‘n groep toeskouers ingeploeg het tydens ‘n tydren in Portugal.   Zille…

Op die Volksakker – "D-D-D"

Hierdie is elke jaar deur ´n onderwyser op die bord geskryf, op die eerste skooldag, om sy benadering tot en doel vir elke skooljaar kort en kragtig te omskryf. Dink,…

Skotland wil vryheid opeis

In die afgelope weke het die media in Brittanje gegons oor die moontlikheid dat Skotland dalk n onafhanklike staat kan word, weg van die Britse oorheersing. Drie verskillende instansies het…

Wildtelers aangemoedig om te boer

Blanke wildtelers se reg om hulle grond te behou, is deur die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, verdedig. Ramaphosa, wat verskeie wildsplase besit, het met ‘n Bell 407-helikopter by Vleissentraal Bosveld se pas…

Cullinan lewer prag-wit diamant

‘n Uitsonderlike 232,08 karaat baie suiwer wit diamant is in die Petra diamantmyn by Cullinan, 40 km buite Pretoria gekry. Die myn (beter bekend as die Premier-myn) het oor die…

Nog n Oranje Sakekamer gestig

Op 27 Augustus 2014 het entrepreneurs en ondernemings bymekaar gekom om die Oranje Sakekamer Kleinfontein geaktiveer. Tydens die vergadering is die Reglement van die Oranje Sake Instituut opnuut onderskryf, en…

Lesotho steeds onstabiel

Die veiligheidsituasie in Lesotho bly op ‘n mespunt weens die politieke onstabiliteit waarin hierdie Afrika-staatjie gedompel is. Die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, is tans in Lesotho om glo ‘n vredesooreenkoms…

Ongewilde Obama moet daadkrag toon

Die Amerikaanse publiek is oorweldigend ten gunste van strenger optrede teen die terroriste van die Islamitiese Staat (IS) in Sirië en Irak. Volgens die uitslag van ‘n meningsopname deur Washington…

Wild hoogs betalende bedryf

Die teel en verkoop van wild beteken groot besigheid in Suid-Afrika en die groei in die bedryf die afgelope jare oortref selfs dié van die Johannesburgse Aandelebeurs. Volgens Gamevest het…

Diplomatieke herrie tussen SA en VSA

‘n Diplomatieke herrie tussen Suid-Afrika en Amerika is aan die broei weens aantygings deur ‘n adjunk-minister oor die openbare beskermer, Thuli Madonsela. Volgens die oud-Umkontho we Sizwe-lid en voorsitter van…

Wildtuin-hotel eers gekanselleer

Die luukse hotel wat beplan was om opgerig te word in die Malelane-ruskamp van die Krugerwildtuin, is voorlopig van die tafel afgevee. Die besluit is glo geneem nadat Departement van…

CIA martel terroriste

ʼn Engelstalige koerant berig dat die Amerikaanse Intelligensiediens, wat bekend staan as die CIA, vermeende lede van Al-Kaïda sodanig gemartel het dat hulle op die rand van die dood omgedraai…

Positiewe voortgang

  Alhoewel daar deesdae meer slegte as goeie nuus vir ons volk in die media verskyn, is daar ook die nuus wat nie elke dag bekend gemaak word nie, maar…

Ebola volg die oliekaart

Daar is iets vreemd aan die uitbreek van Ebola, sê ‘n navorser, Patricia Doyle, Ph.D van Vancouver in Kanada.  Dit is vir haar besonder vreemd dat die Ebola virus die…

Diefstal van koperkabel vernietig ekonomie.

Die diefstal van koperkabel het ‘n vernietigende effek op die land wat na raming R5 biljoen per jaar kan beloop.  Noodsaaklike dienste wat deur Eskom en Transnet verskaf word, word…

Probleem begin by onderwys

Die World Economic Forum se indeks vir wêreld mededingendheid (Global Competitiveness Index), wat in September vrygestel is, toon aan dat Suid-Afrika op onderwys en opleiding van die swakste posisies in…

TLU SA hou jaarkongres

TLU SA se algemene jaarkongres vind hierdie week in Pretoria plaas. Tydens die kongres sal TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, dié Unie se standpunt gee oor die verrigtinge…

Is Madonsela ʼn spioen?

Die Openbare Beskermer (OB) is dalk n Amerikaanse spioen, want sy tree op soos een van die VSA se spioene dit sou doen. Dit is n opmerking wat gemaak is…

Arabier behaal rekord prys

Groot, pragtige Arabierperde het verlede Saterdag bewys dat hulle nie net adellike diere is nie, maar ook die trots van die eienaars is omdat hulle oor besondere eienskappe beskik. Tydens…

Egpaar deur motoris doodgery

Mnr. Lionel Flanagan en sy vrou, Lynette, van die familieplaas Alexandria, buite Tweespruit, in vir Vrystaat, is Sondagoggend deur ’n motoris doodgery terwyl hulle op ’n gereelde uittog was met…

rolex replicas for sale