ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 8, 2014

Kom bring hulde aan Rebellie (1914 – 2014) se helde

Die Rebellie word vanjaar herdenk, presies 100 jaar nadat dit plaasgevind het.  Van die hooffigure in die Rebellie word as helde in Boere-Afrikaner volksgeledere gehuldig, terwyl ander ‘n bedenklike rol…

Nuusflitse – 8 September

Die polisie in Sentraal-Transvaal soek na vier transito-rowers wat ‘n veiligheidswag doodgeskiet en vier lede van die publiek gewond het. Die rowers het veiligheidswagte van G4S aangeval terwyl hulle besig…

Stelsel moet renosterstropers fnuik

ʼn Opsporingstelsel wat geweerskote kan opspoor, is in die Krugerwildtuin geïnstalleer om renosterstropers aan te keer. Mikrofone van die Amerikaanse stelsel, bekend as “ShotSpotter”, is as deel van ‘n loodsingsprojek…

Staatsgreep dreig in Zimbabwe

‘n Staatsgreep bly ‘n moontlikheid in Zimbabwe  weens die ernstige ekonomiese probleme waarmee die land worstel. Die waarskuwing is uitgereik deur ‘n burgerregte organisasie oor ‘n moontlike militêre opstand indien…

Politieke vrede wink vir Mosambiek

‘n Verkiesing gaan in Oktober deur Mosambiek gehou word kort op die hakke van ‘n vredesooreenkoms wat tussen die twee strydende partye in die land gesluit is. Die ooreenkoms beëindig…

Gesteelde goedere in pakstoor gekry

Klere en toiletpapier ter waarde van miljoene rand is in ‘n pakhuis in Davidsonville, Roodepoort gekry. Die ontdekking is gemaak nadat die polisie ‘n wenk ontvang het oor die goedere…

Rowers teiken winkelsentrums

Leidrade word deur die polisie opgevolg nadat winkels in vyf winkelsentrums in ‘n bestek van ‘n paar dae in Sentraal-Transvaal beroof is. Daar word tans bykans op ‘n daaglikse basis…

Kumato tamaties … raar maar waar

Tuiniers hierdie tamaties is so skaars soos hoendertande in Suid Afrika. Moontlik is dit beskikbaar in groot stede by die groot groentewinkels of supermarkte? Kumato is ‘n kultivar van die…

Lesotho bly wankelrig

Militêre optrede sal nodig wees om stabiliteit in Lesotho te herstel, meen die nuwe weermagaanvoerder van die bergkoninkryk. Luitenant generaal, Maaparankoe Mahao, probeer die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) beweeg om op…

Motor rubriek – Hyundai Accent 1600

Hyundai Accent motor liefhebbers het lank uitgesien na die luikrug model terwyl Kia reeds in Mei 2011 hulle luikrug motor beskikbaar gestel het. Hier is ‘n geval van liewer laat…

Taalraad besig om te sink

Sake sal drasties by die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad (PanSAT) reggeruk moet word om dit van ondergang te red. Die Taalraad is tans heeltemal verlam omdat  70% van die geld wat…

Provinsie gedreig om te betaal

‘n Professor van die Potchefstroomse Universiteit gaan regstappe neem om beslag te lê op bates van die Wes-Transvaalse provinsiale regering om hom te vergoed omdat hy sy ma se begrafnis…

Oorweldigende steun vir e-tolbetoger

‘n Betoger teen die e-tolstelsel, Cavey Parker, het al ‘n baie bekende en gewilde gesig by die Ontdekkers-brug bo die N1-snelweg geword. Parker (68 jaar) hou al vir twee maande…

Skotse nasionaliste skok Britte tot "omkoop"

Skotse nasionaliste het skokgolwe in Britse politieke vestings veroorsaak deur vir die eerste keer ‘n meerdeheid in ‘n meningsopname te kry. Die Skotse ja-stem het in die jongste YouGov Plc-opname…

Staatsagentskap moet regering se eiendomme bestuur

Goedkeuring is deur die kabinet gegee vir ‘n staatsagentskap wat die regering se eiendomsportefeulje moet bestuur.  Die waarde van die eiendom was in 1999 ongeveer R120 miljard. Die agentskap sal…

Dis alles oor ras as jy swart is

Hoewel die Menseregtekommissie (MRK) bevind het dat daar nie stawende getuienis van rassisme was toe twee wit studente van Kovsies in ‘n bakkie ‘n swart student raakgery het nie, het die…

RMS sê trustees kry te veel geld

Stephen Mmatli, hoof van die Raad op Mediese Skemas (RMS) se ondersoekeenheid, het tydens die 2013-’14 jaarverslag in Verwoerdburg gesê trustees van baie mediese fondse kry nog te veel geld. Hy…

Kgwadi ondersoek skenking aan trust.

Prof. Dan Kgwadi, Vise-kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesê dat daar sal ‘n forensiese ondersoek ingestel word na ‘n R10 miljoen-skenking aan die North West Higher Education Trust (NWHED). …

Die aarde koel af

Satelietfoto’s wys dat die somer ysbedekking op die Noordpool is dikker en groter as twee jaar gelede. Tans bedek dit ‘n gebied van 1.7 miljoen kilometers meer as twee jaar gelede.  Sewe…

SANParke vol geheime oor stropers.

‘n Prokureur, Christopher Bean, het ‘n beroep op die Openbare Beskermer (OB) gedoen en adv. Thuli Madonsela gevra om ‘n indringende ondersoek te doen oor waarom renosterstropery in die Krugerwildtuin…

Grondgryp-beraad doen weg met 50-50

Die regime se grondgryp-beraad wat die afgelope week in Boksburg, aan die Oos-Rand, gehou is om oplossings te vind van hoe die gryp-proses verhaas kan word, het toe nuwe planne…

Stywe boete wag op kontrakteur

n Kontrakteur wat betrokke was by die padbou tussen Nieuwoudtville en Loeriesfontein kan ’n boete van tot R10 miljoen opgelê word nadat hy teer gestort het in die veld langs…

Student waarsku Universiteit

’n Student van die Vrystaatse Universiteit het die bestuur gewaarsku om nie alle voorvalle wat om die kampus plaasvind, met rassisme te koppel nie, en sal hulle voortydige optrede oor…

Onsekerheid oor skietstilstand in Oekraïne

Baie versigtige optimisme heers oor die moontlikheid om ‘n skietstilstand in die Oekraïne te sluit. Rusland, die Oekraïne en pro-Russiese rebelle gaan in die hoofstad van Belarus, Minsk, vergader om…

Vrou in Londense woonbuurt onthoof

‘n Bejaarde weduwee is in die Londense woonbuurt, Edmonton, in ‘n agtertuin met ‘n panga onthoof. Die 82-jarige Palmira Silva se bure is uiters geskok oor die moord op hul…

Vrese oor staatspensioene besweer

Vrese dat die regering beoog om pensioenfondse te nasionaliseer, is deur die adjunk-minister van Finansies, Nhlanhla Nene, besweer. Nene het tydens ‘n spesiaal geskeduleerde debat in die parlement vir kalmte…

Zuma wantrou sy spioene

Die wantroue in ANC-geledere is besig om toe te neem soos blyk uit die feit dat president Jacob Zuma al ses senior intelligensie-leiers se koppe die afgelope vyf jaar laat…

ANC volhard met grondgryp plase

Die ANC-bewind volhard steeds met sy plan dat werkers die helfte van die plase waar hulle in diens is, kan kry. Hiervolgens sal die regering werkers finansieel help om die…

NAVO hou beraad oor Rusland

Die Noord-Atlantiese Verdrag Organisasie (NAVO) het glo op strawwer maatreëls besluit wat toegepas gaan word op Rusland. Die maatreëls word toegepas nadat die NAVO-beraad wat in Wallis gehou is, besluit…

Aanslag op Christelike skole word teengestaan

Die reaksie wat ontvang word nadat Die Vryburger dit bekend gemaak het dat ʼn hofsaak beplan word om godsdiens uit skole te verban, is so hewig dat Afrikaanse lesers uit…

S.A. gly afwaarts in wêreld mededinging

Suid-Afrika het op die World Economic Forum (WEF) indeks, wat in September 2013 vrygestel was die 53-ste posisie in die wêreld beklee uit 148 lande, en het volgens die vrystelling…

rolex replicas for sale