ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 5, 2014

Nuusflitse – 5 September

Politici wil na bestudering van die sogenaamde “spioenasie-bandopnames” gereed maak om pres. Zuma terug te dwing na die hofsaal, maar hulle mag nie die inhoud van die bande bekend maak…

Moord op dr. H. F. Verwoerd – 6 September

Tsafendas is nooit verhoor nie omdat die hooggeregshof in ′n spesiale ondersoek bevind het dat hy as skisofreen nie vir sy dade aanspreeklik gehou kon word nie en ingevolge wetgewing…

Oekraïne kry Suid-Afrikaanse steenkool

Die Oekraïne gaan een miljoen ton steenkool van Suid-Afrika invoer omdat die militêre konflik in die land steenkoolproduksie onderbreek het. Die eerste minister van die Oekraïne, Arseny Yatseniuk, het bekend…

Distrik-Munisipaliteit onder administrasie geplaas

Die Wes-Transvaalse distriksmunisipaliteit, waaronder dorpe soos Delareyville, Sannieshof, Groot Marico, Lichtenburg, Mafeking en Zeerust val, is uiteindelik onder administrasie geplaas. Die provinsiale regering het die besluit geneem na ‘n besonder…

Poskantoor mors miljarde

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het tydens die afgelope finansiële jaar meer as R2 miljard onreëlmatig spandeer. Die grootste deel van die geld is vermors weens die onreëlmatige toekenning van tenders, aldus…

Onteieningswetsontwerp goedgekeur

Die regering het die Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur en dit sal nou in die parlement ter tafel gelê word. Die ANC-bewind het in 2008 gepoog om die wetgewing deur te…

Eskom gewaarsku oor Franse tender

‘n Dringende aansoek teen Eskom oor ‘n multi-miljard kontrak vir die vervanging van stoom generators by Koeberg kernkragaanleg is gedeeltelik teruggetrek. Westinghouse Electric SA het sy aansoek om ‘n dringende…

Eers kameelperde, nou olifant?

Eers was die ganse wêreld gaande oor die twee kameelperde wat in Sentraal Transvaal op ʼn wyse vervoer wat strydig is met vervoer regulasies, en wat die dood van een…

Vlug MH17-verslag binnekort bekend

Die Nederlandse ondersoekers wat die vlugopnemer ontleed het bekend gemaak dat ’n voorlopige verslag binnekort vrygestel sal word. Benewens die vlugopnemer se gegewens sal die verslag ook gegewens bevat van…

Niekie se werkie, werk nie

ʼn Aantal lesers het ingeskakel op die nuutjie van Beeld, waar Niekie van den Berg n “opsomming” gee van die dag se nuus. Die mense wat kommentaar lewer op sy…

Polisie werk saam met bende

Lede van die Wes-Kaapse polisie het saam met lede van n bende in die hof verskyn op aanklag van korrupsie, die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, asook op aanklag…

FN wil Stellaland sport bevorder

Die politieke party, Front Nasionaal (FN), wil verskeie sportsoorte betrek in sy stryd om erkenning te verkry vir die bestaan van die Republiek van Stellaland. In ’n mediaverklaring word uiteengesit…

rolex replicas for sale