ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 4, 2014

Dankie vir puik diens

Geagte Redakteur Vergun my net ’n woord van dank vir die puik diens wat ek ontvang het met my aankope van boeke uit die Boekrak van Die Vryburger. Die boeke…

Nuusflitse – 4 September

Al-Kaïda is nie net in Suid-Afrika nie, maar het na die Indiese subkontinent uitgebrei, volgend ’n kenner nadat dié terroriste se in ’n video-opname gesê het hulle is nou in…

Vier slagoffers in vier dae

Septembermaand het wel die lente aangekondig, maar die negatiewe is ook saam met die lente op ons volk, want die afgelope vier dae het Projek 2010 vier bevestigde gevalle van…

Terroriste vermoor Natalse egpaar

Die bekende egpaar, Nico en Marsha Lens, van die plaas Elandsberg in die distrik van Paulpietersburg, is Woensdagmiddag op hul plaas doodgeskiet deur swart terroriste. Marsha kon daarin slaag om…

Twee seuns slaan skurk vir ses

Toe ʼn skurk gedink het hy gaan sy ding gedoen kry, loop hy hom vas teen twee skoolseuns wat hom letterlik vir ʼn ses geslaan het. Die twee seuns, albei…

Brief van leser – Plek vir God in ons skole

Die Redakteur Die week is ons begroet met koerant opskrifte wat lui “Geen plek vir God in skole”.  Geen koerant opskrif het my al meer laat gril as juis die…

Raadslede kry trekpas na betogings

Al die raadslede van die Mooirivier-munisipaliteit in Natal is deur die provinsiale owerheid die trekpas gegee. Sodoende is voldoen aan die eise van betogende inwoners. Die munisipaliteit is boonop onder…

Egpaar aangeval vir renosterhorings

‘n Egpaar van Hazyview in Oos-Transvaal is wreedaardig op ‘n wildsplaas naby die Krugerwildtuin deur vyf misdadigers aangeval. Die Powrie-egpaar is in hulle huis op die plaas aangeval omdat gemeen…

Bloulig-bende vasgetrap

‘n Bende wat hulself as polisiemanne voorgedoen het, is in Midrand na ‘n hewige skietery aangekeer. Die sogenaamde bloulig-bende het hulle toegespits op die kaping van vragmotors en is aangekeer…

SABC-hoof se salaris oortref Zuma s’n

Die omstredenheid oor die uitvoerende hoof van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, het verdiep nadat dit aan die lig gekom het dat hy meer as die ANC-bewind se president Jacob Zuma…

Multi-miljard Eskom-tender beland in hof

Tenderproses wat herinner aan die berugte wapentransaksie is besig om te ontvou oor ‘n multi-miljard tendertoekenning deur Eskom. Die elektrisiteitsvoorsiener ontken dat daar enige ongerymdhede is in die toekenning van…

Spertyd van spioenasiebande kruip nader

Die spertyd vir die oorhandiging van spioenasiebande het aangebreek. Daar word in spanning gewag op ‘n nuwe kinkel in die kabel wat dalk gaan ontvou wanneer dit teen 12:00 by…

Suid-Afrika slegste in wiskunde en wetenskap

Suid-Afrika se onderrig van wiskunde en wetenskap word as die heel laagste uit 144 lande beoordeel in die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se Gobale Mededingingheidsindeks vir 2014-2015.   Ten opsigte…

Sanral moet ondersoek word

Kritici meen dat dit glad nie logies is dat ‘n ‘skoon bedryf’ soos die paaie-agentskap, Sanral, so geheimsinnig is nie. Die voorsitter van Outa, Wayne Duvenage, dring daarop aan dat…

Mediese fondse se vergoedings wek kommer

Die Raad op Mediese Skemas het lede van mediese fondse aangemoedig om die salarisse van uitvoerende hoofde en trustees deeglik onder die soeklig te plaas. Mediese skemas het dikwels geen…

Skotse onafhanklikheid kry momentum

Die moontlikheid dat die “ja-stem” in die komende Skotse referendum oor onafhanklikheid op 18 September kan wen, lyk baie positief. Die ondersteuning vir die ja-stem het volgens die jongste meningsopname…

Poetin verwelkom skietstilstand

Pres. Wladimir Poetin van Rusland se voorstel dat die betrokke state om ’n tafel in gesprek tree oor die krisis in die Oekraïne, het positiewe vrugte gelewer nadat dit bekend…

Valke skiet twee misdadigers dood

Die Valke het in ʼn skermutseling in Midrand, twee lede van ʼn misdaad-sindikaat doodgeskiet en nog drie in hegtenis geneem. Dié vyf skurke het in polisie-uniforms en met ’n polisievoertuig…

Faksie-geweld gaan ANC versplinter

Die toenemende faksie-geweld kan die einde van die ANC se heerskappy wees, maar kan ook lei tot die opkoms van ’n meer radikale kommunistiese regime onder leiding van Malema en…

Onderwys-stelsel sak verder terug

Onderwyskenners seq die land se skole sowel as die onderwys in geheel, is besig om verder terug te val nadat dit bekend geword het dat die sowat 700,000 matrieks wat…

Lesotho polisiehoof kruip weg

Die polisiekommissaris van die Bergkoninkryk, Khothatso T’sooana, is nog steeds weg omdat hy na bewering vrees vir sy lewe. Lesotho se polisiekommissaris kruip glo nog weg uit vrees vir sy…

rolex replicas for sale