ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 3, 2014

Calvinistiese Allianse reageer op aanslag teen Christene

Die Calvinistiese Alliansie het met kommer verneem dat daar ‘n doelbewuste poging bestaan om die Christelike karakter van skole onder die dekmantel van “grondwetlike regte” te skrap of te verwyder….

FN kap Hans Peterson

Front Nasionaal het reeds teenkanting uitgespreek teen die hofaksie, waaroor daar berig is, om die Christelike waardestelsel van 6 skole te verbied. As voorsitter van die Organisasie vir Godsdiensonderrig en…

Opebrief aan Hannes Peterson

Die Vryburger het die onderstaande brief ontvang wat woordeliks geplaas word as ’n Ope Brief, en gerig is tot die adres van mnr. Johannes Peterson, voorsitter van die Organisasie vir…

Resensie – Hier is iets besonders – Plaaskombuis

  Dit is ‘n onvergeetlike voorreg om bêre-resepte en die tyd waarin hulle ontstaan het, te beleef. Boonop is daar ook die blye ontmoeting van mense wat gesorg het dat…

Poetin trap vas oor Oos-Oekraïne

Russiese troepe is na bewering in die twee stede gesien wat deur die rebelle in die oostelike deel van die Oekraïne beset word. Dit beteken dat daar ook nou amptelik…

Alles nie pluis met SANParke en renosters

Deposito’s is terugbetaal vir die aankoop van renosters as deel van al die ernstige beroeringe die afgelope tyd by die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke). Die miljardêr, Christo Wiese, is een…

Zuma se gewildheid op algehele laagtepunt

Die gewildheid van die ANC-bewind se president Jacob Zuma het drasties gedaal tot ‘n algehele laagtepunt. Slegs 34% meen landswyd dat hy hom goed van sy taak kwyt, aldus marknavorsing…

Poskantore weer oop na afdankings

Poskantore in Pretoria gaan na byna drie weke hopelik weer kan aangaan met hul werk nadat bykans 480 tydelike werkers afgedank is. Altesaam 52 poskantore in Pretoria en al die…

Tweede Amerikaanse joernalis onthoof

Die Islamitiese militante groep, IS (ook bekend as Isis of Isil), het ‘n video bekend gestel waarin die onthoofding van ‘n tweede Amerikaanse joernalis, Steven Sotloff, vertoon word. Dit volg…

Britte wil ekstremiste uit land hou

Brittanje het sy teen-terreur wette uitgebrei om die bedreiging van Islamitiese ekstremiste te probeer bekamp. Die nuwe wette gee die polisie die mag om beslag te lê op die paspoorte…

Modise deur wapentransaksie bevoordeel

“Die regering het uitermatige pogings aangewend om ondersoeke na die wapentransaksie te ondermyn. “Die regering was ook baie beslis dat geen korrupsie tydens die multi-miljard transaksie voorgekom het nie”. “Maar…

Verpleegster in JG Stijdom-Hospitaal aangeval

Veiligheidsmaatreëls is opgeskerp na ‘n wreedaardige aanval op ‘n verpleegster in wat eens bekend was as die uitstaande, JG Stijdom-Hospitaal (wat later vernoem is na die Engelse kommunis, Helen Joseph)…

Nuusflitse – 3 September

Suid-Afrika se oudste krieketspeler, Norman Gordon, is Dinsdag in die ouderdom van 103 jaar oorlede in sy woonstel in Johannesburg. Hy is gebore op 6 Augustus 1911.   Naspers het…

Onberekenbare genade

“En toe Simon sien dat deur die handoplegging van die apostels die Heilige Gees gegee word, het hy hulle geld aangebied en gesê: Gee aan my ook hierdie mag, sodat…

Kommin-taar

Ek weet nie of ek die enigste een is wat nou al ‘n emmertjie moet aanhou in die vertrek waar ek my koerant lees nie, maar daar is nie ‘n…

Poetin spreek die jeug toe.

Tydens ‘n twee-en-‘n-halfuur vraag en antwoord sessie het Rusland se president, Wladimir Poetin, die jeug van sy land toegespreek en ingelig oor aktuele sake.   Hy het hulle daaraan herinner…

Bybelverhaal vir kleuters

Hier is tannie Rhona se skakel na die Bybelverhaal van Die Weduwee se Kruik  http://youtu.be/vWfluH3XqQM Die Weduwee se Kruik is een van die mooistes met ‘n goeie voorbeeld van gehoorsaamheid,…

Voortrekkerheld se graf geskend

Dit is so goed soos moord om die geskiedenis van n volk te vernietig, en die grafskenders is mede-moordenaars in die volksmoord wat tans heers. Min van ons jeug dra…

Brief van ‘n Britse huisvrou!

Het gedink jy sal daarvan hou om ‘n brief te lees wat aan ‘n Engelse koerant geskryf is? Het u al opgemerk hoe sommige mense die vermoë besit om ‘n…

Hoofsaaklik swartmense kry gratis dienste

Na raming het die land sowat 3,5 miljoen huishoudings wat geklassifiseer word as benadeeldes en armoediges, en derhalwe kwalifiseer vir gratis dienste. Dit is bekend gemaak deur ene Pali Lehohla,…

Verkragter sit lank, minister betaal

ʼn Verkragter van ʼn voormalige Tukkie-student gaan vir baie lank in die tronk sit, maar die Minister gaan sy skikkingsooreenkoms moet nakom, en die student ʼn reuse bedrag vergoed vir…

rolex replicas for sale