ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 2, 2014

Bejaarde in nood

Daagliks hoor ons van nood weens skade . ´n Krisis het ´n lid van ons gemeente getref, toe haar huis op Maandag 1 September 2014 in ´n brand vernietig is….

Man vermoor in Durban.

Stephen John Edmondstone, 62, is Saterdagaand deur terroriste in sy huis in Collardstraat, Umgeni Park in Durban vermoor. Die terroriste het slegs ‘n skootrekenaar gesteel. Volgens Brian Daish van die Umgeni…

Gromar uitgenooi na Nasionale Kultuurfees

Op 23 Augustus is die BCVO se Landswye Nasionale Kultuurfees aangebied te Potgietersrus.  Deelname geskied slegs op uitnodiging en dit is dus ‘n groot eer om uitgenooi te word na…

Oranjekas wek aandeelhouers se vertroue

Tydens die afgelope week het Oranjekas die vertroue van sy aandeelhouers geniet met die inligting wat verstrek is tydens die Algemene Jaarvergadering van die instelling. Benewens die uitmuntende beheermaatreëls wat…

Ons kinders se kinders

Oor twee dekades het ons volk ewe dapper weghardloop van die werklikheid en ons self verdedig met verskonings wat nimmer sou kon water hou teen die werklikheid nie. Soos slaprug-ouers…

Nuusflitse – 2 September

​’n Negejarige dogtertjie met ’n groot pers strik in haar hare het Maandagoggend in die Johannesburgse hooggeregshof, wat in Palm Ridge aan die Oos-Rand sit, agter geslote deure teen haar ma, Anne-Marie…

Op die Volksakker – Volksmoord kom in vele vorme

Danksy die onvermoeide ywer van Projek 2010 word die vlam van herinnering brandend gehou, sodat die volksmoord waaronder die Boere-Afrikaner gebuk gaan onthou word, en onthou sál word. Hierdie werk…

E-tolstelsel kan ekonomie knou

Die e-tolstelsel in Sentraal-Transvaal sal Suid-Afrika se ekonomie laat struikel. Dit sal nie net die provinsie se ekonomie nie, maar die hele Suid-Afrika se ekonomie as ‘n geheel knou, meen…

Rooibrigade vir eers nie geskors

  Die besluit van die speaker om nie die Rooibrigade uit die parlement te skors nie, is volgens die EFF ‘n regverdiging van die party se protesaksie. Baleka Mbete het…

Paniek heers onder bankgebruikers

Die bankgroep, Standard Bank, het sy klante om verskoning gevra nadat sy bankstelsel landswyd vir bykans twee ure lank nie beskikbaar was nie weens ‘n tegniese probleem met die hardeware….

Min jonges stel belang in politiek

Harde werk lê vir politici voor onder jongmense om hulle te oortuig om aktief en konstruktief by die politiek betrokke te raak. Dit blyk uit die feit dat net 34%…

Te min ingenieurs in Suid-Afrika

  Suid-Afrika het ‘n tekort aan ingenieurs, en dit raak die land se ekonomiese groei. Van die sowat 1,500 BSc Ing en B Ing-studente wat aan die land se universiteite…

Metropolisie van aanranding aangekla

  ‘n Strafregtelike saak is by die Edenvale polisiestasie teen twee lede van die Kemptonparkse metropolisie geopen nadat hulle ‘n motoris en sy vrou aangerand het. Die motoris, Malcolm Brown,…

Christelike skole op brandstapel geplaas

‘n Jarelange vendetta teen Christelike skole word opnuut deur Hans Pietersen as voorsitter van ‘n organisasie met “Afrikaanssprekende lede” in die hof gevoer. Volgens Pietersen is sy hofaansoek egter nie…

Gupta en ‘n Zuma slaggereed vir Denel-miljarde

Een van die Gupta-broers, en ‘n seun van president Jacob Zuma, gaan blykbaar bevoordeel word wanneer ‘n multi-miljard rand kontrak vir die bou van weermag-gevegsvoertuie vir Denel in werking tree….

Miljardêr volhard teen SA-valutabeheer

Die uitslag van die miljardêr, Mark Shuttleworth, se hofstryd om die hele Suid-Afrikaanse valutabeheerstelsel ongrondwetlik te laat verklaar, word nog allerweë afgewag. Dit sal egter die land se ekonomiese stabiliteit…

Outonome lugvoertuie vir nood ingespan

Hulpverlening in die geval van nood aan ontoeganklike of afgesonderde gebiede gaan met rasse skrede vorder met behulp van outonome lugvoertuie. Die tegnologiese reus, Google, het die outonome lugvoertuie (algemeen…

Skilferkors pizza op die kole

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Ons het ‘n paar weke terug ‘n appeltert-op-die-vuur-resep gehad. Hierdie week het ons ook ‘n heerlike resep…

Vrystaat gaan gebuk onder brande

Meer as 85,000 hektaar winterweiding het in vlamme opgegaan met veldbrande in die Oos-Vrystaat gedurende die afgelope week. Woeste brande het verlede Woensdag begin en met die koue en winderige…

Weermag kry bloedneus

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word nou die spot van die land vir hulle vreemde optrede en verloor-kultuur wat besig is om ’n alledaagse te word. Dit is die mening van…

Ebola-virus muteer teen vinnige tempo

Navorsers waarsku dat die ebola-virus aanhoudend en baie vinnig muteer en dit maak dit moeilik om die siekte te diagnoseer en te behandel. ‘n Studie waarby die pasiënte betrek is…

Politieke kruispad vir ANC

‘n Politieke kruispad, het vir die ANC en die bewind se president, Jacob Zuma, aangebreek. Al die aandag word die afgelope tyd sedert hy sy nuwe kabinet vir sy tweede…

Hof-skieters nog op vrye voet

‘n Hoëvlak polisietaakspan is op die been gebring om te soek na drie swart mans wat op 19 Augustus tydens ‘n skietery by die Pretoriase landdroshof ontsnap het. Twee van…

Mugabe gee rasse-klap na Suid-Afrika

Zimbabwe se president, Robert Mugabe, het ‘n rasse-dwarsklap na Suid-Afrika gegee tydens sy onlangse bedel-tog na China. Volgens Mugabe versuim Suid-Afrika steeds om die ekonomieë van Afrika-state te ontwikkel omdat sy ekonomie…

Privaatskole groei jaarliks

Terwyl die openbare skole van die staat al swakker vaar, en tradisionele model-C skole oorspoel word net anderskleuriges, word privaatskole al meer die toevlugsoord waar ouers soms astronomiese bedrae betaal…

Stellenbosch-kampus word misdaad-mekka

ʼn Jong student (22) van die Universiteit van Stellenbosch is in een van die studente-huise op die kampus verkrag deur n onbekende man, wat daarna skootrekenaars en selfone van die…

rolex replicas for sale