ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: September 1, 2014

NAVO beoog afskrikmag teen Rusland

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) beoog om ‘n ekspedisiemag van 10,000 troepe van sewe verskillende lidstate saam te stel omdat die spanning oor Russiese betrokkenheid by die konflik in die Oekraïne…

Nuusflitse – 1 September

Elf mense, waaronder 3 kinders, is dood in ‘n botsing tussen twee voertuie naby die Mookgopong-afrit op die N1 in Noord-Transvaal. Die een voertuig het ses insittendes gehad, en die…

Is Israel weer op oorlogspad?

Israel eis 400 hektaar grond in die Wesoewer as staatgrond slegs enkele dae nadat ‘n skietstilstand in Gasa bereik is. Israel beoog om 400 hektaar grond in die besette Wesoewer…

Ollie Viljoen sterf aan hartversaking

Die bekende trekklavierspeler, Ollie Viljoen, is in die hospitaal van Hermanus in die ouderdom van 75 jaar oorlede nadat hy geruime tyd gesukkel het met sy gesondheid. Hy was een…

Pole weier Russiese vliegtuig.

Pole het geweier dat ‘n vliegtuig met die Russiese minister van Verdediging, Sergey Shoigu, aan boord, oor die land vlieg.  Die minister het teruggekeer van die 70ste herdenking van die Slowaakse nasionale…

SA se duurste stakingsjaar ooit

Die jaar is nog nie heeltemal verby nie, maar kan as die duurste stakingsjaar in die bewindstydperk van president Jacob Zuma beskryf word. Werkers het tot dusver meer as R11…

Swak moedertaal-kennis nie armoede se skuld

Suid-Afrikaanse kinders skryf binnekort moedertaal-geletterheidstoetse in die jaarlikse nasionale assessering (ANA’s) en kan selfs nog vrotter as in die verlede vaar. Amper die helfte van die meer as ‘n miljoen…

Oplossing gesoek vir Lesotho-onrus

Buitelandse ministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gaan vergader om die politieke onrus in Lesotho te bespreek en om ‘n oplossing vir die vermeende staatsgreep in die land te probeer…

Sanral se e-tolsyfers betwyfel

Die Besigheidseenheid van Suid-Afrika (Busa) meen die Nasionale padagentskap (Sanral) verdoesel die ware syfers omtrent die e-tolstelsel in Sentraal-Transvaal. Volgens Sanral betaal meer as 80% e-tolgebruikers minder as R100 per…

Suid-Afrika se PPI steeds hoog

Die inflasiesyfer vir die Produsieprysindeks (PPI) het in Julie op 8,0% geëindig vir die maand. Mei en Junie se indekse was onderskeidelik 0,1% en 0,7% bo die 8% vir Julie….

Poskantoor staak alweer

Die inwoners van Suid-Afrika is vir die soveelste keer die afgelope tyd die slagoffers van poskantoor stakings. Die twee-week lange staking kom voor by die deeltydse personeel in die Pretoria…

Oekraine vliegtuig val in Sahara

‘n Vragvliegtuig van die Oekraïne het in die Saharawoestyn in Algerië neergestort met sewe mense aan boord. Die Algerynse staats-media (APS) het berig dat die Antonov-vliegtuig wat onderweg was na…

Tygerberg-hospitaal stort ook in duie

Die Wes-Kaapse hospitaal wat vir dekades as een van die beste hospitale in die land beskou was, is besig om in duie te stort en volg blykbaar die weg van…

Lesotho premier vlug na SA

Tom Thabane, die premier van die Bergkoninkryk Lesotho, moes vlug vir sy lewe nadat die land se Weermag ’n staatsgreep uitgevoer het. Die Vryburger het Vrydagaand berig ontvang dat ’n…

Diewe kelder veearts se droom

ʼn Jong veearts en dosent aan die Universiteit van Pretoria sal blykbaar die belangrikste eksamen van sy lewe misloop omdat ʼn span swartes sy reisdokumente en al sy bagasie uit…

Pretoria-straatname gaan drasties verander

Die vêr-linkse amptelike opposisieparty en die kommunistiese ANC is blykbaar kop in een mus met die naamsveranderings wat beplan word vir Pretoria. Die ANC beplan om die Chinese massamoordenaar se…

Die Trots van Franschhoek / Serruria florida / Blushing bride..

Serruria Florida is ‘n spesie van ‘n blomplant in die familie Proteaceae en die genus is Serruria. Dit is ‘n pragtige plant en word beskou as een van die mooiste…

Dié hen kon ‘n eier lê

In die ou dae is vrouens geleer om ‘n eier eers in ‘n piering te breek alvorens dit gebruik word, net vir ingeval dit nie meer vars is nie. Dié…

Geen tolk, misdadiger dalk vry

‘n Landdros van Krugersdorp, Abdul Khan, het die vervolger ‘n week kans gegee om ‘n bekwame Poolse tolk te vind, anders sal hy genoodsaak wees om ‘n bendehoof van Pole,…

Volvo V40 CC T5 AWD

Wanneer teruggedink word aan Volvo in die 60-jare sal ouer lesers die dae van die “ronde stert” Volvo PV 544 onthou. Dit was ‘n indrukwekkende motor en was bekend vir…

SANW spandeer duisende Rand op vliegtuigkaartjie

Hoewel die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in ‘n finansiële drukgang is, is daar meer as R100,000 aan ‘n vliegtuigkaartjie bestee.  Die opposisie beweer die luukse eersteklas vliegtuigkaartjie van Emirates-lugdiens, is vir…

Gautrein hik alweer

Passasiers het verlede Vrydag hulle ongelukkig uitgespreek omdat hulle sonder vooraf kennisgewing met die Gautrein net tot op Midrand gery het. Die rede was skynbaar  ‘n elektrisiteitsprobleem. Wat van die passasiers veral…

Demokrasie in SA ‘n boendoesirkus

Julius Malema en sy EFF wat moontlik nou skorsing in die gesig staar, wil hom nou na die hof wend om die saak te besleg.  Hy het die speaker van…

Cosatu wil e-tol met belastinggeld betaal

Die provinsiale sekretaris van Cosatu, Dumisani Dakile, meen dat die e-tolstelsel moet geskrap word en ander maniere behoort gevind te word om die geld te in.  Sy voorstel was 1%…

Nog onttrek van die Seriti-kommissie

Die voorsitter van die kommissie van ondersoek na die wapenskandaal, regter Willie Seriti, word genoem as een van die redes waarom drie belangrike getuies hulle nou totaal onttrek het.  Die drie,…

McDonald’s restaurante in Rusland gesluit

McDonald’s het aangekondig dat 12 van sy restaurante in Rusland oor beweerde sanitêre oortredings, gesluit is.  Die maatskappy is besig om ondersoek in te stel na die regulasies en hoop…

Handelsbalans onwelkome nuus

Suid-Afrika se betalingsbalans het vir Julie negatief geëindig op R6,9-miljard. Dit is aansienlik swakker as die R0,2-miljard se ongunstige saldo vir Junie. Alhoewel die uitvoere van R85,4-miljard, ‘n styging van…

Kleuter met durf presteer internasionaal

Toe sy gesien het hoe ander modelwerk doen, het sy dadelik belangstelling getoon en begin deelneem daaraan te midde van ’n enorme besige program. Klein Jessica Janse van Rensburg (6)…

Whisky uit die ruimte?

Die aardbol was die middelpunt van ’n flessie duur Ardbeg-whisky wat in ’n ruimtetuig om die aarde te wentel nadat dit in 2011 die ruimte ingestuur is. Die ruimtetuig is…

Slaappil moontlik goed teen breinbeserings

’n Suid-Afrikaanse navorsingspan is besig met ondersoeke om vas te stel of die gebruik van ’n bekende slaappil bevorderlik kan wees vir die herstel proses van ’n pasiënt met breinbeserings….

Nkandla kom nie tot rus

Die Nasionale Vergadering (NV) is blykbaar genoodsaak om toe te gee aan die druk en oorweeg nou om die Nkandla se sogenaamde ad-hoc komitee se mandaat te hersien om seker…

Kango-grotte word hewige twispunt

Die wonder van die pragtige Kango-grotte naby Oudtshoorn word verwaarloos en is besig om te verval weens wanbestuur en klaarblyklike onkunde en ongeërgdheid  oor die natuurwonder se voortbestaan. Harde woorde…

rolex replicas for sale