ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: September 2014

Betrekking gevra

Wicus Du Bruyn E-pos [email protected] Betrekking gesoek: Ek het ‘n sertifikaat vir ‘n "walking floor kiln". Ek was jare in die bosbou bedryf asook saagmeule. Ek het ondervinding van steenmakery,…

Skietdood op 15 September laat Rebellie ontbrand

“Kyk wat het julle gedoen. Julle het generaal De la Rey doodgeskiet!” Dit was die woorde van generaal Christiaan Beyers nadat die geweerskoot presies honderd jaar gelede geknal het wat…

Aksie teen plaasaanvalle uitgestel

Die aksieplan vir plaasaanvalle wat die minister van polisie, Nathi Nhleko, teen die einde van September sou instel, gaan nog ‘n ruk lank uitgestel word. Volgens sy woordvoerder is die…

Moordverdagtes verskyn in Utrecht-hof

Drie vermeende moordenaars sal in die landdroshof in Utrecht verskyn in verband met die moord op Nico en Mercia Lens op ʼn plaas in die Paulpietersburg-distrik in Natal. Hulle sal…

Geen politieke wil om korrupsie te bekamp

Slegs drie name van amptenare verskyn op die databasis van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake wat weens wangedrag ontslaan is. Een van die drie het sopas weer…

Regter in Oscar saak gedreig

Die regter in die Oscar Pistorius saak, Thokozile Masipa loop veral op die sosiale media deur onder kritiek wat grens aan haatspraak, minagting van die hof en laster. Die openbare…

Swede vorm nuwe regering

Die Sweedse eerste minister, Fredrik Reinfeldt, gaan uittree nadat sy koalisie-regering die pas afgelope verkiesing in Swede verloor het. Die Sweedse Sosiaal Demokrate sal onder leiding van Stefan Lofven ‘n…

Amerikaners teen onveilige SA gewaarsku

Die Pretoriase Dieretuin het sy veiligheidsmaatreëls uitgebrei nadat rooftogte in die omgewing gepleeg is. Dit volg nadat Amerikaners deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria gewaarsku om nie die Dieretuin te…

Miljoene rand ingesmokkel na SA

Die Valke gaan ondersoek instel na ‘n voorval waartydens beslag gelê is op $9,3 miljoen (sowat R100 miljoen) by Laseria-lughawe. Die geld is deur doeane-beamptes in die bagasie van twee…

SA-blou diamant pryk in Los Angeles

Een van die wêreld se uitsonderlikste edelstene, die 12 karaat “Blou maan”-diamant, word in die Los Angeles se Natuurhistoriese museum uitgestal. Die besonder diepblou en baie helder diamant is by…

Finale peilvlak vir Skotse referendum oor onafhanklikheid

Daar word koorsagtig gewerk om sowat ‘n halfmiljoen onseker kiesers te beweeg om deel te neem aan die referendum vir Skotland se onafhanklikheid op 18 September. Hierdie kiesers gaan die…

Koalisie moet IS-terroriste vasvat

Die ekstremiste van die Islamitiese Staat (IS of ook bekend as Isil of Isis) dreig om ‘n tweede Brit tereg te stel kort nadat die Britse hulpwerker, David Haines, onthoof…

Franse president loop op gespande tou

‘n Baie beslissende week lê voor vir die ongewilde Franse president, Francois Hollande se politieke loopbaan. Een van die sake wat sy lot sal bepaal, is die mosie van vertroue…

Mackaya bella / Blouklokkiebos / Forest bell bush / River bell

Hierdie name pas volmaak by hierdie struik. Wanneer die struik in blom is,  is dit voorwaar sommer ‘n skoonheid (bella) om te aanskou. Blouklokkiesbos is van die familie Acanthaceae. Dit…

Zuma versus Madonsella

Hoewel ander lande die gebruik het om ‘n openbare beskermer (OB) uit te nooi om deel te neem aan ‘n parlementêre debat, twyfel sy of dit hier sal gebeur.  Die…

Tientalle polisielede vasgetrek

Inligting uit die gemeenskap het daartoe gelei dat 24 polisielede van verskillende eenhede in Welkom weens beweerde onwettige goudhandel, geldwassery en korrupsie vasgetrek is. Spesialiseenhede saam met die Valke het…

Alweer tekort aan polio-entstof

  Michelle Jansen van Vuuren (31) se pasgebore dogtertjie kon weens ‘n tekort aan polio-slukstof nie teen polio geïmmuniseer word nie.  Haar dogtertjie, Mische, en al die babas wat op…

Ontvoerde Yolandi gevind

  Yolandi Falkner, (29) ‘n jong moeder van drie klein kinders van Floridapark wat op 7 September in haar motor ontvoer is, is teruggevind.  Die familie van Falkner was bitter…

16-jarige leerling fnuik dief

  Francois Grobler, ‘n 16-jarige leerling aan die Hoërskool Wonderboom in Pretoria, het met sy dapper optrede gesorg dat booswigte wat ‘n bekende vleismark wou beroof, agter tralies is.  Grobler…

Inkomstediens word besteel met miljoene

ʼn Onbekende klomp skelms het die SA Inkomstediens (SAID) met sowat R129 miljoen besteel deur betalings uit die staatskas na ander rekeninge te herlei. ’n Woordvoerder van SAID sê die…

Steve staan vas met "Die Stem"

Na wat berig word, het Steve Hofmeyer die een liedjie wat hy saam met Sonja Herholdt sing op sy nuwe laserskyf, op nommer 99 laat afhaal van die lys wat…

Kapenaar getoets vir ebola

  ’n Vrou van die Wes-Kaap, wat ’n tyd lank in Siërra Leone en in Guinee was waar sy glo in aanraking met ebola besmette mense was, word nou in…

Bejaarde dame stel voorbeeld

  Ellelene Louw (84) van Port Elizabeth het n pragtige voorbeeld gestel toe sy begin het om in 101 dae ook 101 Dalmatiese hondjies te brei, soos wat in die…

Motor rubriek – Mercedes-Benz GLA A45 AMG

Hier is ‘n motor wat met die eerste oogopslag,  die adrenilien laat pomp! Dit is inderdaad indrukwekkend en wanneer daar gekyk word na die tegniese spesifikasies dan besef ‘n mens…

Gestremdes het menseregte in tronke

Indien ‘n gestremde persoon tot tronkstraf gevonnis word, is sy basiese menseregte deur die Grondwet gewaarborg, het ‘n lid van die Departement van Korrektiewe Dienste gesê. Volgens hom het gevangenes…

Amerika gaan Sirië aanval

Pres. Barack Obama het R5,48 miljard goedgekeur vir die rebelle in Sirië om die rebellegroep, Islamitiese Staat (IS) te beveg.  Die Siriese minister van versoeningsake, Ali Haidar het egter reeds…

Skuld gaan munisipaliteite vernietig

Die weiering deur skuldenaars om nie dienstegelde te betaal nie, gaan beteken dat munisipaliteite in duie stort, het die ANC in die parlement gewaarsku.  Die Departement van Samewerkende Regering en…

Japanese stel nuwe rekord op

Die regering van Japan het bekend gemaak dat die Japanese burgers wat die ouderdom van 100 jaar of meer bereik het, ’n nuwe rekord getal mense opgelewer het in die…

Nuusflitse – 12 September

Die hof sal Donderdagmiddag sê of Oscar Pistorius wel aan strafbare manslag skuldig bevind word, maar regter Thokozile Masipa sê die staat het nie bewys dat Pistorius direkte opset gehad…

ANC vol lof vir partydige speaker

‘n Poging om van die spesiale vergadering se speaker, Baleka Mbete, ontslae te raak, is deur die regerende party gefnuik. Vyf opposisie partye het saamgespan om gesamentlik ‘n mosie van…

EFF dreig SA oor grondgryp

 Die EFF-leier, Julius Malema, het sy skaars bedekte en “EFF(ense)” gewysigde dreigement pas opnuut herhaal dat Suid-Afrika in anargie sal verval indien ‘n proses van vreedsame grondonteiening sonder vergoeding nie…

Korrupsie in ANC-bewind verdubbel

Die hoeveelheid ernstige aantygings van korrupsie in die regering se geledere het bykans verdubbel sedert verlede jaar. Bykans 550 gevalle van korrupsie en bewering daaromtrent is tot aan die einde…

Miljarde rand se skuld vir boetes

Motoriste in Sentraal-Transvaal skuld meer as R3 miljard aan verkeersboetes. Dit is deel van sewe miljoen kennisgewings van oortredings wat in die afgelope finansiële jaar uitgereik is. Beide Pretoria en…

Byna 2 milj Katalane betoog vir onafhanklikheid

Sowat 1,8 miljoen Katalane het vanjaar deelgeneem aan ‘n skouspelagtige betoging in Barcelona om aan te dring op onafhanklikheid van Spanje. Aangevuur deur die Skotse referendum oor onafhanklikheid wat op…

Kranslegging herdenk Rebellie (1914-2014)

Die Leeu van die Wes-Transvaal, genl. Koos de la Rey, gaan by sy sterfplek met ‘n kranslegging in Langlaagte, Johannesburg gehuldig word. Die Rebellie is presies honderd jaar gelede ontketen…

Belangrike mediese deurbraak

ʼn Jarelange stryd om mense te help wat ly aan makulere degenerasie (MD) kan nou vir die eerste keer werklik gehelp word om hulle lewenskwaliteit te verbeter. Dié oogprobleem, bekend…

Franse president op laagtepunt

Die Franse kiesers is keelvol vir hulle president, en 62% glo hy behoort die eerbare weg te volg, en eerder uittree as president. Die opspraakwekkende inligting is vrygestel nadat ’n…

Nog onrus by Universiteit Vrystaat

Alhoewel die woordvoerders van die Vrystaatse Universiteit geweier het om enige antwoord te verstrek op die vraag of dit korrek is dat ’n klagstaat aan rof. Driekie Hay gegee is….

ANC nie vir eerlike mense nie

Die regerende ANC-party is nie vir mense wat eerlik is in hulle optrede nie, en dit is waarom daar ook niks gaan kom van die ad-hoc komitee se ondersoek na…

Michael Schumacher tuis

Michael Schumacher se rehabilitasie vir ‘n ernstige hoofbesering na ‘n ski-ongeluk in Desember verlede jaar, sal by sy huis in Switserland voortgesit word. Inligting oor die ware toedrag van sake is…

Nuusflitse – 11 September

Dit is vandag die roudag van die Amerikaners nadat twee vyandelike vegvliegtuie in die Wêreld Handelsentrum gebots en sowat 3,000 mense se dood veroorsaak het.   Twee swart senior Eskom-amptenare…

Vakansieganger beswyk aan meswonde

’n Vakansieganger wat  van Randfontein na Richardsbaai is om ’n bietjie te ontspan langs die see, is deur ’n swarte in die straat aangeval met ’n mes, is dood na…

Terroriste skiet wild op egpaar

Mnr. Mark de Villiers en sy lewensmaat Jackie wat in Hesteapark, Pretoria woon, het genadiglik die wilde skietery van terroriste oorleef wat dit ten doel gehad het om beide om…

Skotte dans op ‘n swaardpunt

Die Skotte se openbare mening oor onafhanklikheid van Brittanje lyk asof dit inderdaad op ‘n baie dun swaardpunt, Skotse danse uitvoer. Met net nog ‘n week oor voordat die Skotte…

Wurggreep op OB verstyf

‘n Vlaag bedankings het die kantoor van die Openbare Beskermer (OB) getref. Die derde bedanking in ‘n bestek van enkele dae is bekend gemaak toe dit aan die lig gekom…

Veiligheid by howe bekyk

Die Minister van Justisie wil ‘n dringende vergadering belê oor die veiligheidsmaatreëls by howe. In die jongste skietvoorval is twee gevangenes in Umtata in die Oos-Kaap doodgeskiet toe hulle uit…

Lesotho net nog ‘n onstabiele Afrika-staat

Versigtige optimisme heers dat Lesotho se leiers hulle strydbyle sal kan begrawe. Die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, het tydens ‘n vergadering lede van die koalisieregering aangemoedig om hulle vredessamesprekings te…

Wapenverkope moet ondersoek word

Ernstige vrae is in die parlement gevra oor die verkope van skerpskutter vuurwapens ter waarde van meer as R5 miljoen deur Suid-Afrika aan Toerkmenistan. Die verkope van wapens aan ‘n…

Opposisie wil speaker trekpas gee

Vyf opposisiepartye gaan in die parlement kragte saamgespan om die speaker van die nasionale vergadering, Baleka Mbete, uit die kussings te probeer lig. In ‘n gesamentlike verklaring wat tydens ‘n…

Gewelddadige betogings neem toe

 ‘n Geleidelike styging in die hoeveelheid gewelddadige betogings het vanjaar regoor die land plaasgevind. Volgens die agentskap, “Municipal IQ”, se brandpunt-monitor, het sowat 134 gewelddadige betogings teen munisipale dienslewering van…

rolex replicas for sale