Daily Archives: August 29, 2014

Boere-Afrikaners in gesprek met SA Regering

Die Boere-Afrikanervolksraad het geen negatiwiteit oor die beginsel van selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk ervaar tydens sy gesprek met waarnemende-president Cyril Ramaphosa nie. Die byna twee en ‘n half uur lange…

Terroris verniel middeljarige dame

  Mev. Sophia Botha (62), van Vivo in Noord-Transvaal is in haar huis met ’n panga ingewag deur ’n terroris, wat haar daarmee ernstig beseer het. Die swarte het haar…

Nuusflitse – 29 Augustus

Die vrou van ‘n stasiebevelvoerder van die polisie naby Potchefstroom het in die stad se landdroshof verskyn na bewering R3,000 se klere by Woolworths gesteel het. Marelize Aucamp (42) is…

BCVO hou Bybelkennis kompetisie

Die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se Bybelkenniskompetisie het Vrydag en Saterdag 8 en 9 Augustus 2014 by Diamantvallei, buite Pretoria, plaasgevind.  BCVO reël elke alternatiewe jaar ‘n Bybelkenniskompetisie….

President onder beleg

Terwyl pres. Jacob Zuma in Rusland rus, is daar skynbaar geen einde in Suid-Afrika waarneembaar oor die aanslae wat teen hom gevoer word nie, en het sy “ruskansie” waarskynlik iets…

Siriese burgeroorlog word bloediger

Rebelle wat teen die Siriese weermag veg, hou 43 lede van die Verenigde Nasies (VN) se vredeskorps in die Golanhoogland aan. Benewens die ontvoerde troepe, is nagenoeg 81 ander vasgekeer in…

Russe laat konflik in Oekraïne eskaleer

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) het ‘n noodvergadering gehou oor Rusland se “bedrieglike aggressie” in die Oekraïnse konflik. Die vergadering is gehou omdat die militêre stryd in Oekraïne…

Calvinistiese Alliansie kry skakelbeampte

‘n Skakelbeampte is deur die bestuur van Calvinistiese Alliansie aangewys wat in die toekoms media verwante aangeleenthede gaan hanteer. Voorts het die bestuur begin met reëlings om ‘n webwerf te…

Parlementslede verdien mekaar se truuks

Teen middagete moet die parlement se stout kinders skriftelike redes verskaf waarom hulle nie uitgeskop moet word nie. Die 25 lede van die EFF het almal briewe gekry van die…

Wapenondersoek onder ernstige verdenking

Drie sleutelgetuies in die ondersoek na die multi-miljard wapentransaksie het gevra dat die Seriti-kommissie ontbind moet word. Andrew Feinstein, Paul Holden en Hennie van Vuuren sou hulle getuienis voor die…

Massa-moordenaar as Pta-straatnaam oorweeg

Die uiterstes waartoe die ANC-beheerde stadsraad van Pretoria bereid is om ten opsigte van sy pleknaamsverandering veldtog te gaan, blyk uit die feit dat die naam van die Chinese massa-moordenaar,…

Howe dwing ANC tot orde

Die hof moet telkens gebruik word om die ANC-bewind tot verantwoording te dwing. Hierdie tendens blyk uit twee hofuitsprake wat as politieke oorwinnings vir die opposisie beskou word. Kenners meen…

Viva Mugabe-regime

Die woorde van mnr. Robbert Mugabe, president van Zimbabwe, gaan dalk bewaarheid word, toe hy gesê het hy sal nooit toelaat dat die opposisieparty van die land die leisels oorneem…

Vrystaatse hooggeplaastes word ondersoek

Sewe hooggeplaaste amptenare in die Vrystaat word ondersoek nadat hulle weens beweerde korrupsie, asook bedrog en geldwassery van meer as R13 miljoen verdink word. Die sewe prominente amptenare sluit ondermeer…

Thuli stel haar saak oor Nkandla

Ten einde die land en sy mense toe te lig, het adv. Madonsela, die Openbare Beskermer (OB) besluit om n mediakonferensie te hou in Pretoria. Sy het tydens die konferensie…

Ebola sterftes skrikwekkend hoog

Die dodetal het op 28 Augustus reeds op 1,603 gevalle gestaan terwyl daar na raming meer as 3,200 nuwe gevalle aangemeld is by owerhede en noodhulp spanne., Die jongste inligting…

Linkses ook bekommerd oor grondgryp

Elke Afrikaanse van die liberale-kamp in Suid-Afrika is deesdae bekommerd oor die ANC se plan om blankes se grond van hulle weg te neem teen ’n vergoeding wat grens aan…

Wonderboom-lughawe kry nuwe status

Die regering van Sentraal Transvaal het glo besluit om die staus van Wonderboom-lughawe te verhoog om die derde internasionale lughawe van die provinsie te word. Ishmail Vadi, die LUR vir…

Steve Biko-hospitaal – wag tot jy omval

Die eens spog-hospitaal van Pretoria het ontaard in ’n plek waar geen regdenkende dit sal waag om behandeling te kry nie, by gesê as daar dalk ’n kans op toegang…

Gee of ek skiet!

As ’n bejaarde soos mev. Mart Earle (89), deur ’n gewapende rower beveel word om haar ringe af te haal en te oorhandig, dan doen sy dit terwyl ’n  gevaarlike…

FW sanik saam met ander linkses

FW kerm saam met ander linkses Terwyl Boere-Afrikaners in hulle mou lag vir die gesanik wat tans aan die gang is in die linkse kamp, het selfs die vêr-linkse F…