Daily Archives: August 28, 2014

Regime praat met Volksraad

Die ANC-regering praat vandag, 28 Augustus, met verteenwoordigers van die Boere-Afrikanervolksraad oor hulle eis om onafhanklikheid. Die regering sal deur die adj. pres. Cyril Ramaphosa die woord voer aangesien die…

Nuusflitse – 27 Augustus

Die Amerikaanse joernalis wat vir twee jaar in Sirië as gyselaar aangehou is deur militante van Al-Kaïda, het in Amerika aangekom. Peter Curtis is met sy ma, Nancy Curtis, op…

MER. Een van die Volk se merkwaardigste vroue

Die geboortedag van Maria Elizabeth Rothmann (beter bekend as MER of Ta’ Miem) word op 28 Augustus herdenk. MER is bekend as skrywer van talle boeke soos My beskeie deel,…

Boere-Afrikaner Volksraad voer samesprekings

Vandag, 28 Augustus 2014, gaan die Boere-Afrikanervolksraad met die regering van die dag gesprek voer oor die Boere-Afrikanervolk se eis om territoriale selfbeskikking.  Die Verkennerbeweging van Suid-Afrika is al lankal…

Ebola: Siekte of sielkundige oorlogsvoering.

Die jongste inligting oor die nuutste virus waaroor die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) oploop gaan, Ebola, is dat die groenlig gegee is om voort te gaan met ongetoetste inentings.  Dit is interessant…

Boekresensie – Kom kuier in ‘n plaaskombuis

Dit is ‘n onvergeetlike voorreg om bêreresepte en die tyd waarin hulle ontstaan het, te beleef. Boonop is daar ook die blye ontmoeting van mense wat gesorg het dat alles…

Mikroskyfies teen misdaad ingespan

Die boerderygemeenskap van Boschkop buite Pretoria het besluit om hulle besittings met mikroskyfies te merk as deel van hulle stryd teen misdadigers. Die boere sê hulle word deur misdadigers beleër…

Valke ondersoek broodboom-diefstalle

Die diefstal van krities bedreigde broodbome by die Kirstenbosch Botaniese Tuin gaan deur die Valke ondersoek word. Die Wes-Kaapse Broodboom Vereniging bied op sy beurt ‘n R10 000 beloning aan…

ANC’s intimideer EFF by parlement

Malema se Rooi Brigade het van hulle eie medisyne gekry toe ANC-ondersteuners buite die parlement gesing het, “Dubula uMalema” (skiet Malema), terwyl hulle gewag het om verrigtinge by woon. Die…

"Die Stem" op nuwe CD van Steve

‘n Gedeelte van “Die Stem” sal deel wees van ‘n nuwe CD-album wat Steve Hofmeyr in September gaan vrystel. Hy gaan die Volkslied net met kitaarbegeleiding sing en teen die…

Skelms ruïneer die infrastruktuur

In Kempton Park is bykans 500 lamppale van die munisipaliteit deur skurke in so ’n mate beskadig dat dit nou gevaarlik geword het om naby die lamppale te kom. Die…

Jongman deur skelms geflous

Jacques Denyssen (20) van Pretoria het soos ’n skurk gevoel toe hy by die bank opdaag om geld in te betaal, en die koevert bevat net ’n klomp nuttelose papiertjies….

Wes-Kaap steier onder geweld

Die eens rustige Somerset-Wes het ontaard in ʼn misdaad-hool en geen regdenkende gaan ooit weer ʼn sakeonderneming in die dorp begin as die misdaad nie gestop word nie. Dit is…

Verhoog salarisse met 600%

Uit Blantyre word berig dat dié land se president, Peter Mutharika, ’n versoek gerig het tot die Malawi-kabinet dat die eis van ministers dat hulle salarisse met 600% verhoog moet…

Asemtoetse weer toegepas in Wes-Kaap

Motoriste sal moet lig loop in die Wes-Kaap aangesien die Dräger-asemtoetser binnekort weer in gebruik geneem gaan word om alkohol-toetse te doen. Die provinsie se verkeersafdeling beplan om die toestel…

Russiese burger skryf Afrikaanse woordeboek

Ewgeny Artemof, ’n burger van Rusland, wat in die dorpie, Stoepino  woon, se liefde vir Afrikaans het hom laat besluit om ’n woordeboek saam te stel van Russies na Afrikaans…

Seun kry opstopper by rugbywedstryd

Matthew Germishuizen (17), ’n gr.11-leerling van Alberton het ’n lelike opstopper gekry van ’n ander speler se pa tydens ’n rugbywedstryd. Die man het Matthew met die vuis bygedam en…

SABC kry sterk opposisie oor Afrikaans

Terwyl die SABC sy geneigdheid om weg te beweeg van Afrikaans steeds toepas, is ander TV kanale soos Kyknet en e-TV op volspoed om die Afrikaanse kykers te akkommodeer. Woordvoerders…