Daily Archives: August 27, 2014

Slim idees vir lui vrouens!

Goeie dag al die dames Ons soek almal ‘n kitsoplossing vir enige frustrasie in die huis. Die mans sal natuurlik reken ons is lui, maar kom ons noem dit: SLIM!…

Voorwaarts getroues

Met die wonderlike nuus dat Die Vryburger Kinderfonds tot stand gebring is, en dat daar groot opgewondenheid heers oor die voorwaartse stap, is verblydend. Die advertensie in Die Vryburger waar…

Zuma en ANC kry hul verdiende loon

Jaco Zuma maai nou wat hy gesaai het, is van die menings wat na vore kom oor die bohaai wat opgeskop word oor al die onderskeie aanklagte van korrupsie teen…

Transnet se kredietgradering in gedrang

Transnet kan ‘n kredietafgradering in die gesig staar weens die stroping van sy pensioenfondse se bates. Sodoende sal Transnet se appèl teen die hofbevinding wat 62 000 verarme pensioentrekkers toegang…

Kuba lei swart dokters op

Nagenoeg 145 swart studente van Sentraal Transvaal gaan hulle in Kuba as dokters bekwaam. Die groep word aangevul deur 200 swart studente uit Natal wat medies in die kommunistiese en…

Gesuiwerde Franse regering aangekondig

Die Franse president, Francois Hollande, het sy nuwe gesuiwerde regering aangekondig nadat die linkse opstandelinge in sy Sosialistiese Party ‘n herskommeling van sy kabinet genoodsaak het. Hy het die leier…

Skietstilstand in Gasa bereik

‘n Sogenaamde oop skietstilstand is tussen Israel en die Palestyne in Gasa bereik. Die ooreenkoms wat deur Egipte beding is, sal die konflik van sewe weke beëindig waarin sowat 2…

SA-skaaphonde kompeteer in Skotland

Suid-Afrika gaan vanjaar vir die eerste keer deelneem aan die wêreldkompetisie vir skaaphonde in Skotland. Hondehanteerders van 25 lande sal met 240 honde naby Tain in die Skotse Hooglande deelneem….

Niekie erken hy was dom

Die vêr-linkse Niekie van den Berg, voormalige omroeper by die SABC, en oud-LP van die Zille-party, het glo erken hy het ’n dom ding gedoen toe hy by die Vryheidsfront…

Nuwe fynbos-spesie in Wes-Kaap ontdek

ʼn Nuwe en skaars fynbos-spesie is naby Plettenbergbaai ontdek. Die nuwe plant, Psoralea vanberkela, is in ‘n 16 km strook tussen Robberg en Harkerville gekry, het die voorsitter van Robberg…

Privaat beleggers wil Eskom red

Eskom se geldprobleme is besig om die regering te dwing om die deur vir privaat beleggers oop te maak sodat noodsaaklike kragaanlegte gebou kan word. Die minister van finansies, Nhlanhla…

Hospitaal in groot moeilikheid

Die eens luukse Universitas-hospitaal in Bloemfontein staar ernstige gevolge in die gesig en gaan waarskynlik in die hof beland na die dood van mnr. Frank Matthysen (68), ’n pasiënt afkomstig…

Advertensie-bedrog kos man R5000

Mnr. Mark Fouché van Amanzimtoti in Natal moes noodgedwonge ’n klag van bedrog by die polisie indien nadat hy verkul is met ’n wapen wat hy as versamelaarstuk wou bekom…

VSA skole begin te vroeg

Wat het geword van die gevleuelde woorde – vroeg uit die bed maak die beursie vet? Skole in die VSA behoort eers teen 8.30 of 10.00 soggens te begin, want…

Los Malema, jaag Zuma

Die omstrede Julius Malema skuld blykbaar nog R2 miljoen van die R18 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) van hom opeis, wat hy blykbaar aan die einde van November vanjaar…

Thuli kap na Zuma en ANC

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela, is blykbaar gereed vir ’n volle geveg met die ANC, in die lig van haar jongste opmerkings oor die Nkandla-skandaal van die regering….

Pasta en kaas gebak

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Wie van ons kan nee sê vir ‘n heerlike bak kaserige pasta? Dis lekker vinnig en lekker vullend….

Har-arme-man

Sommige mense kan maar nie help om hulle tong-grotte oop te maak oor dinge wat hulle niks van weet nie. Eers praat die ANC oor godsdiens, tu praat Toe-Toe oor…

Geduld, vertroue en dankbaarheid

“Maar Hanna antwoord en sê: Nee, my heer, ek is ’n vrou beswaard in my gemoed: wyn of sterk drank het ek nie gedrink nie, maar ek het my siel…

Verkenners gedenk die voortyd

Op 9 Augustus het die Verkenners en hul gades na mnr. Frik Scheepers se plaas vertrek waar die dames n interessante program gereël het. Die program, wat in die oop…

Resessie? Dit was amper!

Suid-Afrika kan weer ‘n bietjie asem skep, want ‘n resessie is afgeweer, alhoewel net, net. Die land se Bruto Binnelandse Produk (BBP), wat die ekonomiese groei aandui, het vir die…