Daily Archives: August 26, 2014

Nuusbreker – Die Vryburger Kinderfonds bekendgestel

Oor jare het Boere-Afrikaners hulle beursies leeggemaak om behoeftige volksgenote se kinders te help met hul studies, maar dit het ontaard tot ’n vlak waar volksgenote se kinders nie meer…

Nuusflitse – 26 Augustus

Iran sal die bewapening van Palestyne verhaas in weerwraak op Israel se ontplooiing van ’n spioenasie-robotvliegtuig oor Iran, het ’n Irannese Weermag bevelvoerder gesê.   ’n Bestuurder van ’n rooi…

CVO Gromar leerlinge presteer in landswye redenaars

Moenie dat daar gesê word ons leerlinge kan nie redeneer nie!  Tydens die Landswye Redenaars Kompetisie wat op 22 Augustus te Potgietersrus plaasgevind het, het Gromar se leerlinge weereens bewys…

Bybeltjie nr. 49 – Die Tong

Hier is tannie Rhona se verhaal in Bybeltjie nr. 49 – Die Tong is ‘n Vuur http://youtu.be/b7lz2aKg3Xs Daar is seker nie nog iets wat soveel skade kan aanrig soos die…

Word Pretoria nou lokasie?

Die ANC se planne om nie net straatname nie, maar ook geboue en ander bekende bakens se name te verander, is klaarblyklik ten doel om Pretoria te omskep in ’n…

Die winter is terug

Kry al daardie warm klere weer uit die kas, maak seker die wolkomberse is oor die bed voor jy Vrydagaand gaan inkruip, sodat jy gereed kan wees om die twee…

Rooi Brigade-leier steel kalklig

“Gelukkig het blanke polisielede opgedaag. Hulle ken die wet, in teenstelling met ons mede-broers.” Die uitlating is deur die EFF leier, Julius Malema, gemaak na aanleiding van die polisie wat…

Die media

Elke leser sal saamstem dat die mees belangrike funksie van die media behoort te wees die beskikbaarstelling van wetenswaardighede wat minstens objektief en geloofwaardig sal wees. Geloofwaardige beriggewing is nodig…

Nuwe Franse regering ná ‘paleisrewolusie’

‘n Nuwe Franse regering sal op Dinsdag, 26 Augustus aangekondig word. Die verwikkeling volg nadat die Franse regering ineengestort het weens geskille oor ekonomiese besparingsmaatreëls. President Francois Hollande het die…

Oekraïne hou verkiesing in Oktober

Die president van die Oekraïne, Petro Poroshenko, het die parlement ontbind en ‘n verkiesing op 26 Oktober uitgeroep. Die stap is verwag nadat die regerende koalisie in Julie ineengestort het….

Caxton kry skuld vir mislukte samesmelting

Die persgroep, Caxton, is oor die vingers getik omdat ‘n samesmelting tussen Media24 en Paarl Media platgeval het. Dit kan die mededinging-owerheid selfs nog meer rede gee om Media24 se…

Platinumbedryf se poste in weegskaal

Vooruitsigte lyk donker in die platinum-bedryf, waar Lonmin beoog om sowat 5,700 werksgeleenthede te verminder. Die maatskappy het ‘n werksmag van nagenoeg 27,000 mense. Dit sal gedoen word in ‘n…

Polisie word Suid-Afrika se grootste gevaar

Die polisie van Suid-Afrika is die land se grootste gevaar, en behoort behoorlik ondersoek te word en al die kriminele in die diens moet onverwyld in die trok gestop word….

Derduisende vlug voor Boko Haram aanslag

Die terreurorganisasie Boko Haram het toegeslaan op polisiekantore en weermag strukture in die Gamboru Ngala gebied van Nigerië wat derduisende mense laat vlug het om die gewelddadige terroriste te vermy….

EFF gaan ANC se hoofpyn wees

Julius Malema, van die EFF, sê dat sy party vir die huidige termyn in die parlement, die ANC se hoofpyn gaan wees. Hy sê die fiasko van verlede week in…

Driehonderd aanklagte van korrupsie teen direkteur

Die ekonomie van die land neig mense blykbaar om oneerlike transaksies aan te gaan, maar as ’n direkteur van ’n maatskappy meer as 300 aanklagte van korrupsie en bedrog teen…

Toename in bedrog met motor transaksies

Die toename in bedrog met transaksies in motorvoertuig verkope is besig om onrusbarend toe te neem in Suid-Afrika. Dit is die mening van Oranje Sake Instituut na aanleiding van verskeie…

Nuwe hospitaal sonder personeel

Die Departement van Gesondheid in die Vrystaat het klaarblyklik nie hulle huiswerk deeglik genoeg gedoen nie, en ’n hospitaal gebou in Trompsburg, maar nie betyds voorsiening gemaak vir ’n span…

R699-motorskema word verder ondersoek

Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) gaan in samewerking met die SA Polisiediens ’n ondersoek doen na die aangeleentheid rondom die R699-motorskema wat bedryf is deur mnr. Albert Venter. Die ondersoek word…

Gaan Zuma rus in Rusland?

Die land se president, Jacob Zuma, wat reeds in omstredenheid is weens die Nkandla-skandaal, het nou uitgewyk na Rusland terwyl hy deur die Openbare Beskermer aangeval word oor sy klaarblyklike…

Verkenners gaan feesvier

Die Verkennersbewing van SA beplan om ’n heerlike fees aan te bied wat sal duur van 9 tot 11 Oktober by die Paardekraal Feesterrein te Krugersdorp ’n Lywige program is…

Op die Volksakker – ´n Gideonsbende

“Wanneer jy die Here se werk doen, is getalle nie belangrik nie” was een van ´n aantal kort opmerkings met besondere diep betekenis tydens gesprekke oor Calvinisme. Op 23 Augustus…

Waar vind ISIS sy oorlogfondse?

Om oorlog volhoubaar te voer vereis geweldige groot bedrae, bykans onuitputlike bronne. Skynbaar het ISIS geen tekort aan geld met hulle terreur oorlogvoering wat tans in Irak en Sirië plaasvind…