Daily Archives: August 25, 2014

Nuusflitse – 25 Augustus

‘n Man wie se skuldigbevinding op ‘n aanklag van moord nietig verklaar is, het sy vrylating gekry ná byna 25 jaar in ‘n tronk in ​Pennsilvanië. Han Lee (79) van…

Calvinistiese Alliansie kom tot stand in Pretoria

Op Saterdag 23 Augustus 2014 het die stigtings-kongres van die Calvinistiese Alliansie plaasgevind. Die tema van die kongres was “Reformasie”. Die verrigtinge is geopen met ’n kort diens gelei deur…

Motor rubriek – Renault Megane

Met die bekendstelling van die nuwe Renault Megane het ‘n mens tot die besef gekom dat Renault sy huiswerk gedoen het en dit op so manier gedoen het dat hulle…

Olifant tandestokkies / Sansevieria cylindrica / Snake plant / African Spear

Hierdie plant is afkomstig uit Angola en groei baie goed in Suid Afrika. Sansevieria cylindrica is in die familie Asparagaceae en is vetplantagtig. Die plant se blare is silindervormig en…

DRK-ebola word nog ondersoek

Twee sterftes wat met ebola verbind word, is in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bevestig, aldus die land se minister van gesondheid. Sowat agt monsters is van Djera…

Onwettige immigrante sterf oppad na Italië

Meer as 250 onwettig immigrante is waarskynlik dood toe ‘n boot ‘n kilometer van die Libiese kus net oos van die hoofstad, Tripoli, gesink het. ‘n Kuswag het aan die…

Nóg ‘n vet tender vir Natalse LUR-familie

Die bankrot St Lucia-distrikmunisipaliteit in Natal het ‘n tender van R33 miljoen aan ‘n provinsiale LUR, Nomusa Dube-Ncube se man toegeken. Die maatskappy, Afriscan Construction, is as die hoofkontrakteur aangestel…

Vonke spat oor Rooies in parlement

Skud die vere reg. Sommer vroeg in die week op Dinsdag, 26 Augustus kan pandemonium weer in die parlement losbars wanneer die nasionale vergadering sit. Die Rooi Brigade, oftewel EFF…

Transnet rek klasaksie uit

Die klasaksie van Transnet se 62, 000 bejaarde pensioentrekkers gaan nog vir ten minste met ses maande uitgerek word omdat Transnet gaan appelleer teen ’n hofbeslissing wat hulle onlangs toegang tot…

Namaqua-fees moet gered word

Die Namaqua-fees (vroeër bekend as die Rittelfees) is sodanig in die weegskaal dat dit vanjaar dalk nie eens teen die einde van Oktober in Vredendal gaan plaasvind nie óf selfs…

Clive-aanrander voor op poging tot moord

‘n Klag van aanranding teen Jabulile Musi, wat erken het dat hy mnr. Clive Derby-Lewis met ‘n stuk glas in die tronk gesteek het, is verander na poging tot moord.   Die…

Nuwe grondeise word nuwe chaos

‘n Lywige verslag met ‘n gewigtige titel: “Monitoring and Investigating the ­Systematic Challenges Af­fecting the Land Restitution Process in SA" reken dat die heropening van grondeise slegs die bestaande grondeise…

Jeug se bakhand weggeklap?

Die Nasionale Jeugagentskap (Nyda), wou nog geld by die nasionale tesourie bedel, maar toe word hulle die kop gewas omdat van die bestuurslede meer as adjunk-ministers betaal word.   Die opposisie…

Oud-polisieman 27 jaar tronk toe

Siphiwe Batha (32), oudlid van die Johannesburgse metropolisie, is verlede week in die Johannesburgse hooggeregshof tot 27 jaar tronkstraf gevonnis.  Batha, wat nege kinders by drie vrouens het, se verweer van "breinfloute"…

Skole nou ‘n sagte teiken

Tablette wat deur die Departement van Onderwys aan skole in Sentraal-Transvaal geskenk is, het nou veroorsaak dat die skole deur diewe geteister word.   Hierdie maand het sewe skole in…

Pad word vir steenkool opgebreek

Die inwoners van Middelburg in Oos-Transvaal is al lankal moedeloos vir die oopgroef steenkoolmyne op die randjie van die dorp en die gepaardgaande gesondheidsprobleme wat daarmee ondervind kan word. Talle…

Madonsela skrik nie vir Zuma

Die Openbare beskermer (OB) is beslis nie bang om in konfrontasie met pres. Jacob Zuma te kom nie, en is skynbaar vasbeslote om die geveg voort te sit wat deur…

Malema sal moet verduidelik

Die omstrede leier van die EFF, Julius Malema het wel sy skuld afgelos by die Ontvanger van Inkomste, maar nou wil die Ontvanger weet waar hy sy R18 miljoen so…

Baba verloor vingers in Hospitaal

Mev. Gaynor Saayman (26) het skerp gereageer op die klaarblyklike nalatigheid wat veroorsaak het dat haar babadogtertjie, Chloé, se vingertjies afgeval het. Die MediClinic in Nelspruit is blykbaar verantwoordelik dat …

Sanparke maak miljoene Rand met renosters

Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, het erken dat die Sanparke sedert Januarie 2010 nie minder as 354 renosters verkwansel het teen ’n bedrag van R81 miljoen. Hy het die…

Terroriste skiet sakeman by sy vrou

Mnr. Paul Vermaak (54) ’n sakeman van Verwoerdburg is in die vroeë oggendure Vrydag deur terroriste in sy slaapkamer doodgeskiet. Die terroriste het die huis binne gegaan terwyl die egpaar…

Britse LP spuug Afrikanerhaat.

Vir twee eeue is blanke Suid-Afrikaners bewus van die Britte se haat teenoor Boere-Afrikaners. Pas is dit weer bevestig deur ‘n Arbeider parlementslid, Hariet Harman. In ‘n vraag deur ‘n…