Daily Archives: August 22, 2014

Nuusflitse – 22 Augustus

]Die polisie het vyf transito-rowers in Bloemfontein doodgeskiet, het die Valke gesê. Agt is in hegtenis geneem, volgens die Valke se woordvoerder.   Kort voordat die veroordeelde dwelm-esel Laura Cilliers…

Skepper van Liewe Heksie oorlede

Die welbekende Verna Vels (81), skepper van die “Liewe Heksie-reeks” is in haar slaap oorlede in haar woonhuis te Johannesburg. Die alom beminde skrywer en TV persoonlikheid het oor dekades…

Nuusflitse – 21 Augustus

’n Aardskudding het dele van Sentraal Transvaal omstreeks 01:15 geskud. Dit het 4,6 op die Richterskaal geregistreer. Die episentrum was in Orange Farm, suid van Johannesburg.   Twee polisiebeamptes van…

Carolina CVO Avontuurkamp – 2014

Die einde van die winter is in sig en DV vanaf die 8ste tot die 12de Oktober hou Carolina CVO skool weer ‘n Oorlewings/Avontuurkamp.  Die skool wil dan graag kinders…

Duisende skole tot niet in Suid-Afrika

Duisende skole in Suid-Afrika het oor die afgelope jare hulle deure toegemaak. Tussen die jaar 2000 en 2012 het 2,534 skole in die land gesluit. Van die 26,789 gewone staatskole…

Rooi Brigade ontwrig weer parlement

Parlementsittings in Suid-Afrika sal waarskynlik nooit weer dieselfde wees nie. En daarvoor sorg die Rooi Brigade (RB), ook bekend as die EFF van Julius Malema, op ‘n gereelde basis. ‘n…

Soortgelyke siekte aan ebola in DRK

Bykans 600 mense, waarvan 70 dood is, het in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) se noordelike deel ‘n hemoragiese gastro-enteritis opgedoen. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) ontken in ‘n…

Voorbrand vir taks op versoete koeldrank

Voorbrand word gemaak om belasting op versoete koeldranke in Suid-Afrika te hef omdat dit glo vetsug sal help bekamp en geld aan mediese koste sal bespaar. Belasting op versoete koeldranke…

EFF maak weer amok in parlement

EFF – parlementslede het weer vir ‘n opskudding gesorg deur daarop aan te dring om te weet wanneer president Jacob Zuma die geld vir die Nkandla-sekuriteitsopgraderings aan die publiek gaan…

Terroriste pleeg nóg ‘n sinnelose moord

‘n Geliefde inwoner, Koba Odendaal (74 jaar) is op ‘n plaas, Akkerdal, buite Vredendal in die Wes-Kaap vermoor. Die inwoners is geskok oor die moord op mev. Odendaal wat saam…

BCVO Hoërskole projek begin

Dit is alom bekend dat die huidige Staatsonderwys en Staatskole se leerplanne en standaarde uiters swak en totaal volksvreemd is. Dit is ook Christelik onaanvaarbaar wat in leerlinge se handboeke…

Gehoorgestremde motiveer kindertjies

Sy het slegs 3% gehoor, en volg die advies wat haar ma altyd gegee het as dinge moeilik raak – “nee wat, ek weet jy kan dit doen, wys vir…

Troukoors, vermy Pretoria

Enige iemand wat ’n redelike hoë mate van troukoors ondervind, moet beslis nie probeer om in Pretoria te trou nie, want daar wag ’n groot skok op die paartjie. Pretoria…

SA Reserwebank woedend vir Moody’s

Nadat Moody’s die vier grootste banke in Suid-Afrika afgegradeer het, het die Suid-Afrikaanse Reserwebank ’n snedige verklaring uitgereik waarin hulle die afgradering ten sterkste veroordeel het. Intussen het Die Oranje…