Daily Archives: August 21, 2014

Terroriste vermoor sakeman

’n Onbekende aantal terroriste het mnr. Nick Proios, die eienaar van ’n eetplek in Estera, Elsburg, aan die Oos-Rand voor sy huis doodgeskiet. Sy lewelose liggaam is eers later gevind…

Vrou van ANC-hoofsweep in hof

Die vrou van die ANC se hoofsweep in die parlement, Portia Sizani, verskyn in Port Elizabeth se handelshof op aanklagte van bedrog en geldwassery, Sy het na bewering die Department…

Matriekuitslae in koerante kan sneuwel

Matriekuitslae wat in koerante gepubliseer word, sal dalk mee weggedoen word. ‘n Voorstel hieroor sal binnekort deur die departement van basiese onderwys oorweeg word. Die voorstel vorm deel van ‘n…

Jihadiste skud die Weste wakker

Vrese bestaan dat ‘n tweede Amerikaanse joernalis, Steven Sotloff,  deur die ekstremiste van die Isil (Islamitiese Staat in Irak en die Levant) tereggestel sal word. Dit volg nadat ‘n video…

Derde verdagte verdwyn soos groot speld

Die polisie soek na ‘n derde gevangene wat soos ‘n groot speld onder hulle neuse verdwyn het tydens die dramatiese ontsnapping van twee ander verhoorafwagtende gevangenes by die Pretoriase landdroshof….

Inflasie daal effens

Die Verbruikersprysindeks (VPI), wat vir die jaar-op-jaar grondslag  tot Junie 2014 op 6.6% gestaan het, het vir die jaar tot Julie op 6.3% geëindig. Die nuus is vandag deur Statistics…

Gromar leerlinge op hulle beste

Gromar, die CVO skool te Groblersdal is vanjaar ook n skool van uitnemendheid wat hulle bydraes betref tot die kunste. Hier is enkele foto’s wat spreek van oorgawe en passie!…

Gromar Groblersdal – uitnemende presteerder

"You need three things in the theater – the play, the actors and the audience, and each must give something"  Kenneth Haigh   Op Saterdag, 2 Augustus, is dit presies…

CVO Oos-Transvaal Redenaars – Gromar die uitblinker

Dit was vir Gromar baie aangenaam om op 26 Julie op te tree as gasheerskool vir die Oos-Transvaal Redenaarskompetisie van die BCVO skole.  51 Redenaars uit 8 skole in die…

Plaasaanvaller summier doodgeskiet

’n Terroris wat saam met vyf ander ’n plaasaanval gedoen het in die Vryheid omgewing, is summier doodgeskiet deur lede van die plaaswag. Die terroriste het ’n aantal plaaswerkers vasgebind…

Vermiste veghonde bring nuwe antwoorde

Die polisie het toegeslaan op ’n drinkplek in Tsakane aan die Oos-Rand en beslag gelê op selfone wat opnames bevat van onwettige honde-gevegte wat waarskynlik deur hulle gereël is. Na…

Geen bouplan ingedien nie

Die ultra-luukse woonhuis wat in Meyersdal aan die Oos-Rand gebou is, en later met aanbouings verder vergroot is, het inmekaar geval, en talle mense beseer of gedood. Dit blyk noudat…

Sanral help motoris, polisie ignoreer

Mnr. Japie Roos van Pretoria sê hy is meer in sy skik met Sanral as met die metropolisie of die polisie wat by hom verby gery het terwyl hy in…

Plaaswerker sterf lemoen-dood

’n Plaaswerker in die Letsitele sitrusgebied naby Tzaneen in Noord-Transvaal, is deur sy kollegas met lemoene doodgegooi, Babanto Chauke (38) en sy mede plaaswerkers het in ’n rusie betrokke geraak…

Onlus

‘n Mens wil jou nie verlekker in ander mense se probleme nie en dis nie mooi om vir iemand vinger te wys, tong uit te steek, dansies te doen en…