Daily Archives: August 20, 2014

Die rewolusie duur voort!

Die afgelope tyd word die term “NDR dokument” al meer gehoor uit die volksmond. Wat behels hierdie dokument en wat beteken die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) nou eintlik? ʼn Dokument…

Nog banke afgegradeer

Die kredietgraderings–instansie, Moody’s, is besig om die handelsbanke in Suid-Afrika fyn dop te hou. Verlede week was Capitec se kredietwaardigheid met twee vlakke verlaag en gister, 19 Augustus, is die…

Hou by die nodige

“Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ’n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy…

Nuusflitse – 20 Augustus

Die weduwee van ’n Australiese Survivor-wenner wat in 2009 in ’n motorongeluk in Suid-Afrika dood is, is tevrede met die R5,2 miljoen wat die Padongelukkefonds (POF) aan haar gaan uitbetaal….

Kleuter skree tot skelms vlug

Die jong Annemarie van Greunen (5) van Pretoria-Wes het nie terug gedeins vir die booswigte toe hulle haar tannie se motor gesteel het waarin sy nog gesit het nie. Die…

Verkeerde vrou ondergaan operasie

‘n Bejaarde vrou van Boshof het verkeerdelik ʼn hartprosedure in ʼn Kimberleyse privaat-hospitaal ondergaan nadat sy met ʼn ander pasiënt verwar is. Mev. Rita du Plessis (83) van Huis Goedversorg…

Komitee sal ‘carte blanche’ oor Nkandla hê

Die ANC het ‘n verrassende taktiese stap geneem deur ‘n mosie in te dien dat ‘n parlementêre ad hoc-komitee oor die sekuriteitsopgraderings by president Jacob Zuma se Nkandla-woonkompleks weer op…

Die regime se getjank

As die uiters liberale joernalis van ’n bekende Afrikaanse dagblad die stoute skoene aantrek en die president van die land aanvat en ’n rubriek skryf waarin dit gestel word dat…

Schildpaddop Selfbehoudkamp – 2014

Brrrrr… dit is koud, maar dit is ´n lekker koud kry. Ja, dit is Schildpaddop Selfbehoudkamp, wat tydens die wintervakansie gehou is, van 12-19 Julie 2014.  Die kamp was gehou…

Grootvlei Vriende onthul monumente

Saterdag 9 Augustus 2014 was n bitter koue dag.  Die vlae het trots gewapper in die wind en die tientalle voertuie het een na die ander die veldpaadjie aangedurf  tot by…

Uitwissing van olifante meer as geboortes

Die tempo waarteen olifante jaarliks in Afrika deur stropers doodgemaak word, oortref hulle geboortesyfer. Volgens ‘n nuwe verfynde benadering om olifantsterftes te skat, wat in die Samburu reservaat in Kenia…

OVK se Pansy Tlakula se kop rol

Die voorsitter van die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK), Pansy Tlakula,  se weiering om haar afdanking weens wangedrag te aanvaar, is uiteindelik deur die grondwetlike hof gestuit. Dit volg nadat die knie…

Ondersoek kom na dramatiese hof-ontsnapping

‘n Diepgaande interne ondersoek gaan ingestel word na veiligheidsmaatreëls by howe nadat twee verhoorafwagtende rowers in die Pretoriase landdroshof  twee polisiemanne geskiet en ontsnap het. Dit was die heel eerste…

Betrekkings vakant – Orania

Gloedland  het verskeie betrekkings beskikbaar in Orania. Die volgende bestuurs- en ander poste is beskikbaar: Skrynwerke, bouprojekte, nutsmandienste en algemene handlangers. Belangstellendes kan hulle CV’s in Afrikaans stuur aan [email protected]

Betrekking vakant

Die Paardekraal monument in Krugersdorp benodig ’n opsigter. Die persoon word nie ’n salaris betaal nie, maar ’n woning word verskaf wat water en elektrisiteit insluit. Hy sal ook op…

Op die Volksakker – geweeg en te lig bevind?

Naas Hervormingsdag herdenk ons, as Christen-Protestantse volk, op 23 Augustus ook Bartholomeusnag: die nag in 1572 toe tieneduisende Protestante in Frankryk vermoor is weens hul ware geloof.  Menseslagting in die…

Onraad vermoed oor Pretoria stadsaal naam

Groot verbasing heers oor die aankondiging dat die Pretoriase metroraad dit oorweeg om die opgeknapte Pretoriase stadsaal na president Marthinus Pretorius te vernoem. Dit word glo deur die ANC-beheerde raad…

Ferguson – kruitvat ontplof

Die misdadige element in die onluste tydens die afgelope dae in Ferguson, Missouri is stof tot groot nadenke. Die kriminele element skop gewoonlik onmiddellik in na ‘n vermeende rasse-voorval (gewoonlik…

Sakeman betwis Polisiewet in hof

Mnr. Hugh Glenister, ’n sakeman van Johannesburg, vat die regering aan oor die Polisiewet, en voer sy stryd nou in die konstitusionele hof. Hy sê hy is baie jammer dat…

Boer word gedwing om skool te open

’n Boer van die Oos-Transvaal is deur die hof gelas om die skool op sy plaas te heropen nadat hy dit gesluit het weens wanbetaling deur die Departement van Onderwys….

Fratsongeluk eis kind se lewe

Die jong Zander Smith (14), is dood nadat hy en sy pa per ongeluk deur die stang se pomp-meganisme van ’n windpomp vasgevang is. Zander se klere het verwring geraak…

Lewenslank doof, hoor nou

Auriel Cilliers (42) kon byna nie haar ore glo toe sy skielik, vir die eerste keer in haar lewe, behoorlik kon hoor toe hulle met haar praat. Met betraande oë…