Daily Archives: August 19, 2014

Nuusflitse – 19 Augustus

Drie mense, insluitende twee Amerikaanse toeriste, het in die noorde van Natal in ’n botsing reg van voor gesterf, volgens ’n woordvoerder van Departement van Vervoer.   ’n Man (57)…

Beskuldigdes skiet twee polisie

Dinsdagoggend was die streekshof in Pretoria in chaos gedompel toe twee beskuldigde misdadigers die ordonnans swaar gewond het net toe hulle ingebring moes word om in die hof te verskyn….

Zuma dalk nogmaals skotvry

Jacob Zuma gaan nogmaals skotvry kom indien dit van die ANC afhang. Hierdie rondte handel dit oor die Nkandla-paleis kompleks se sekuriteitsopgradering met belastingbetalersgeld. Die ANC se hoofsweep in die…

Die statistieke spreek boekdele

In die mees onlangse vergadering wat gehou is deur lede van die redaksie, het ’n paar interessante feite na vore gekom met betrekking tot Die Vryburger se groei. Gedurende die…

Biltong askoek

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die lente is in die lug, en dit maak ons almal mos lus vir braai! Hierdie week het…

Ons toekoms

In die jongste tyd het daar ’n nuwigheid by Die Vryburger sy opwagting gemaak, en dit is iets wat elke leser gerus van kan kennis neem. Ons nooi elke leser…

Geboorte-ontploffing in Afrika

Volgens ‘n projeksie van die Verenigde Nasies (VN) sal vier uit elke tien van die wêreld se bevolking teen die einde van die eeu wêreldwyd swart Afrikane wees. Dit sê…

Duisende bloukraanvoëls oorwinter op plaas

Bykans 2,000 bloukraanvoëls trek jaarliks in die winter op die plaas Rooipan in die Hopetown-distrik saam. Dit is een van die grootste bloukraanvoël-groepe in die land.  Hierdie sierlike voëls oorwinter…

Paniekknoppie op loopfone sal lewens red

’n Splinternuwe toepassing, Rapid Response, sal mense in staat stel om ’n selfoon as ’n paniekknoppie in te span.  Met die noodsein wat in noodgevalle geaktiveer kan word, sal nooddienste…

SABC-aanstelling in hof beveg

Die jongste hoofstuk in die drama oor die aanstelling van die omstrede SABC-bedryfshoof gaan in die Wes-Kaapse hooggeregshof ontvou. Van die vrae wat in die aansoek deur die opposisie gevra…

Bybeltjie nr. 48

Hier is tannie Rhona se Bybeltjie nr. 48 – Die Verlore Seun:   http://youtu.be/r_vqHvWHHC8   Die Here sal ons altyd met ope arms ontvang wanneer ons opreg om vergifnis vra….

Rassegeweld in Amerika.

  Kort op ‘n verslag van hoeveel rassespanning in Suid-Afrika is, het rasse–geweld en onluste in Ferguson, Missouri uitgebreek.  Die onluste duur nou al vir ‘n week wat die Gouverneur…

Julian Assange weier om weg te kruip

Julian Assange het aangekondig dat hy van plan is om binnekort sy skuilplek in die Ecuadoriaanse Ambassade in Londen te verlaat.  Die Wikileads fluitjieblaser het nie verdere besonderhede gegee nie. …

Nuwe wet vir tariefheffing op onbeboude grond

Die ANC-bewind sal voortaan kragtens nuwe wetgewing verskillende tariewe op onbeboude grond kan hef.  Dit volg nadat die Wysigingswet op Munisipale Eiendomstariewe deur president Jacob Zuma onderteken is. Die wetgewing…

Taalstryd vir gelyke taalregte in hof

Die taalstryder en blinde prokureur van Brits, Cerneels Lourens, staan op 18 Augustus in die gelykheidshof in die Wes-Kaap as deel van sy verbete geveg vir gelyke taalregte. Lourens wil…

Oneerlike studente is skokkende tendens

Kullery deur studente by tersiêre onderwysinstellings neem kommerwekkende afmetings aan. Meer as 1,400 studente aan verskillende Suid-Afrikaanse universiteite is die afgelope jaar skuldig bevind aan oneerlikheid, insluitende plagiaat. Kundiges meen…

Wit Plakkers leer dat politici maklik lieg.

Krugersdorp se wit plakkers het nou uitgevind dat jy nie politici en hulle beloftes kan vertrou nie.  Hoewel die nuus van hulle geforseerde hervestiging hoofopskrifte in die nuusblaaie veroorsaak het,…

Worsie is leeu se beste vriend.

‘n Gebreklike leeu wat deur ‘n gebreklike dieretuinamptenaar grootgemaak is, het ‘n band gevorm met ‘n miniatuur worshondjie. Hoewel die leeu, Bonedigger ‘n half ton weeg is hy gedurig aan…

Gwede Mantashe prys ‘n blanke landbouer

Mnr. Andries Pienaar het glo ’n spesiale woord van dank ontvang van die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, tydens ’n geleentheid toe blanke boere hulle hulp aan sogenaamde opkomende boere…

Blaam draer word ruimskoots vergoed

Die persoon wat klaarblyklik die blaam vrywilliglik gedra het om die land se president te beskerm, word nou op besondere wyse vergoed deur as die nuwe ambassadeur na Nederland te…

Dogter skiet haarself voor broer

Catelin de Witt (14) ’n leerling van die Hoërskool Eldoraigne in Verwoerdburg het haarself in die teenwoordigheid van haar 11 jarige broer geskiet. ’n Verslae ouerpaar het later gesê hulle…