Daily Archives: August 18, 2014

SA-man in Johannesburg vir ebola getoets

Die mediese toetse vir die ebola-virus op ‘n Suid-Afrikaanse man word in spanning afgewag. Die 37-jarige man werk by ‘n myn in Liberië en is tans in die ou Johannesburgse…

Republikeinse Goewerneur aangekla.

Die Republikeinse Goewerneur van Texas, Rick Perry, is daarvan aangekla dat hy sy vetoreg misbruik het. Indien hy skuldig bevind word kan hy vir tussen tien en 99 jaar tronk…

Skoonmaker rand kind aan.

‘n Klag van aanranding is teen ‘n skoonmaker gemaak nadat hy ‘n 13-jarige seun voor sy onderwyseres en klasmaats aangerand het.  Die kind se pa, Leon Strydom het die klag…

Staatsbeheer oor AAS gradering

Die Departement van Handel en Nywerheid het bekendgemaak dat privaat verifikasie agentskappe, wat ondernemings sertifiseer vir voldoening aan AAS-vereistes (Aandele Afpersing vir Swartes; BEE in Engels), afgegradeer gaan word tot…

Skotland stel voorbeeld vir ander

Die Skotse referendum op 18 September word baie fyn dopgehou in Spanje en elders. Só meen ‘n kenner van Europese politiek aan die Universiteit van Kent, Richard Whitman. Indien ‘n…

Motor rubriek – Hyundai iX35 Tucson

Wanneer gekyk word na die heel nuutste Hyuandai iX35 is daar op die oog af nie veel verandering aangebring nie maar wanneer daar dieper gekyk word kom ’n mens af…

Eersdaags vinniger eiendomregistrasies?

ANC minister, Gugile Nkwinti, het aangekondig dat daar tans gekyk word na ‘n elektroniese registrasiestelsel wat sal meebring dat die aktekantoor se proses van eiendomregistrasie aansienlik bespoedig sal word. Dit…

Nasionale ramp dreig omdat Eskom vasbrand

Instandhoudingwerk aan Eskom se kragstasies is so ver agter dat dit in ‘n nasionale ramp ten opsigte van volhoubare kragvoorsiening aan die land kan ontaard. Gedurende die somermaande sal die…

Hoewebewoner naby Hartbeespoort vermoor

‘n Meubelmaker is wreed op ‘n hoewe by Rietfontein naby Hartbeespoort in Wes-Transvaal vermoor. Mnr. Kobus van der Westhuizen (58) is oorval toe hy teruggekeer het van ‘n besoek aan…

Bronkors / Watercress, heerlike vars krui vir slaai

Die botaniese naam vir bronkors is Nasturtium officinale en oorspronklik kom dit van Europa en Asië, en is een van die oudste eetbare kruie waarvan ons weet. Bronkors is in…

Wantroue in regstelsel

Gaye Derby-Lewis (75)  het die hofuitspraak waarin die minister van Polisie beveel is om R266,000 aan haar uit te betaal as onregverdig beskryf, maar gesê dat sy nie meer geregtigheid…

Zuma knoei homself weer los.

Nadat die dispuut oor president Jacob Zuma se spioenasie-bande nou vir ‘n tweede keer in die hof beland het, het die regter die regsverteenwoordigers gemaan om die aangeleentheid d.m.v. ‘n onafhanklike senior advokaat…

Rassespanning in die reënboognasie neem toe

David Everitt, uitvoerende direkteur van die City Region Observatory (GCRO), sê daar word nie gevorder om ‘n samelewing sonder rassespanning te bou nie.   Volgens hom vertrou 44% van blankes…

Naspers onder soekligte

Die drukkers- en uitgewersmaatskappy, Caxton, het na aanleiding van hulle eie ondersoek ‘n verslag aan die Kompetisie Tribunaal voorgelê waarin hulle beweer dat die voormalige besturende direkteur, Koos Bekker, die voormalige…

Antieke graf in Griekeland ontdek

Argeoloë het ‘n yslike antieke graf in Griekeland opgegrawe wat deur twee sfinkse en muurskilderye gekenmerk word. Die graf wat uit 300 – 325 v.C. dateer, is in die noordoostelike…

Skotse onafhanklikheid wink

Die Skotte besluit oor ‘n maand op 18 September tydens ‘n referendum of hulle onafhanklik van Engeland wil wees. Volgens ‘n studie wat pas deur die ekonomiese en sosiale navorsingsraad…

Derde party moet spioenasiebande besleg

Die kwessie oor die sogenaamde spioenasiebande gaan deur ‘n derde party besleg word. ‘n Senior regskenner sal moet besluit watter inligting deel vorm van president Jacob Zuma se vertroulike vertoë…

Debakels teister Vervolgingsgesag

Bedrog oor kwalifikasies deur top-amptenare van die ANC-bewind is die afgelope tyd sporadies in die nuus. In een van die jongste gevalle word vrae gevra oor Nomgcobo Jiba van die…

Bewind wil weer probeer werkloosheid hokslaan

Werkloosheid gaan daadwerklik deur die ANC-bewind aangespreek word, aldus die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene. Die minister het dié onderneming gegee tydens ‘n aankondiging oor die arbeidsfonds. Die regering se…

Eredoktorsgraad al jare aan Jordan verskuldig

‘n Eredoktorsgraad moes al lankal aan Pallo Jordan toegeken gewees het, meen die rektor en vise-kanselier van die Universiteit van die Oranje Vrystaat, Jonathan Jansen. Jordan het onlangs as ‘n…

Rooibosroete bekendgestel

‘n Rooibosroete is ter viering van die 200ste bestaansjaar van Clanwilliam bekend gestel. Clanwilliam is in die hartland van rooibostee (aspalathus linearis) geleë want dit groei net in ‘n radius…

Moody’s gradeer Capitec afwaarts

Daar heers groot ongelukkigheid by Capitec omdat die kredietgraderingagentskap, Moody’s, sy kredietwaardigheid met twee vlakke verlaag het. Capitec, wat voorheen op Ba2 aangeslaan was, staan nou op Baa3. Moody’s het…

Minister oor dwelmhandel ondersoek

‘n Saak oor beweerde dwelmhandel waarby ‘n minister betrokke is, is deur die openbare beskermer, Thuli Madonsela, aan die Valke oorhandig. Sy het die mededeling hieroor gemaak tydens ‘n toespraak…

Kenners diep besorg oor SA-onderwys

Onderwyskenners is diep besorg oor Suid-Afrika se onderwysstelsel, waar net 15% skole na wense presteer. En die res vaar uiters swak. Hierdie kommerwekkende inligting is deur een van die hoofsprekers…

Seriti-kommissie onder verdenking

Dit blyk dat die berigte wat in die media verskyn, dat die Seriti-kommissie al meer in omstredenheid gedompel is weens die optrede van Seriti teenoor getuies wat voor die kommissie…

Klimtol-kampioen vaar goed oorsee

Sy is ’n winkelassistent, wat dit haar stokperdjie gemaak het om ’n klimtol te laat tol dat jou kop dronk word, en is toe ’n medaljewenner op ’n wêreld-byeenkoms. Corli…

Leerling sterf kort na matriekafskeid

Die leerlinge van die Curio Heuwelkruin privaat skool in Pietersburg treur saam met die ouers en familie van Nicole Botha (18) nadat sy verlede week in ’n motorongeluk omgekom het….

SA Internet uiters onbevredigend

Die Vryburger het deskundige advies ingewin oor die probleme wat tans deur internet-gebruikers ervaar word. Alhoewel die stelsel gedurende ’n 24 uur siklus soms tot 2 uur lank oneffektief is,…

Skuldige veghonde vermis

Twee veghonde wat ’n vrou, Haidee Pook (44) in Oos-Londen verskeur het, is op die nipper voordat finale besluite oor hulle toekoms geneem kon word, skielik vermis uit die bewaarplek…

Pretorianer word visekanselier in Natal

Pretorianer word visekanselier in Natal Dr. Albert van Jaarsveld, verbonde aan die Nasionale Navorsingstigting (NRF) in Pretoria, is aangestel as visekanselier van die Universiteit van Natal. Dr. Van Jaarsveld sal…

Dokters bekommerd oor Ebola-virus

Geneeshere wat diens doen in Wes-Afrika raak al meer bekommerd oor die vinnige verspreiding van die dodelike Ebola-virus wat hoofsaaklik in Afrika-state voorkom. Hulpverlening word al moeiliker aangesien diegene wat…