Daily Archives: August 15, 2014

Potch oorweeg regstappe oor lasterlike uitlatings

Die Kampus-bestuur van die Universiteit Potchefstroom (NWU) gaan waarskynlik regstappe neem teen die beweerde lasterlike uitlatings van Higher Education Transformation Network (HETN). Dit volg nadat die vêr-linkse HETN beweer het…

Oud-Terroris verhef in geskiedenisboeke

Die voormalige terroristeleier, Mandela, word tans in geskiedenisboeke vir skoliere aangedui asof hy ’n soort messias is wat net oor goeie hoedanighede beskik. Maar die kamtige messias was ’n opstoker,…

Nuusflitse – 15 Augustus

’n Maleisiese bankbeampte word ondersoek weens onttrekkings ter waarde van meer as R310,000 uit vier bankrekeninge van die passasiers van die vermiste Malaysian Airlines se vlug MH370.   Die sogenaamde…

Dit is toe hulle seun

Don Steenkamp, die 18 jarige seun van Griekwastad wat sy ouers en suster vermoor het, is vir 20 jaar agter tralies. Don se naam en gesig-foto mag vandag die eerste…

De Kock wend hom weer tot die hof

Eugene de Kock het deur sy prokureur, Julian Knight, ’n hofaansoek ingedien om die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering om hom op parool vry te laat, te…

Steun vir Skotse onafhanklikheid styg

Die “Yes Scotland”-veldtog het met die jongste bevinding van ‘n TNS-opname omtrent die komende referendum oor Skotse onafhanklikheid verwelkom.  Hiervolgens het die steun vir die ja-stem, onder diegene wat beslis…

Wantroue in ANC-bewind baie hoog

Die tydsberekening van president Jacob Zuma om uiteindelik sy verslag oor Nkandla bekend te maak, is heel opvallend.Hy het heel onverwags sy verslag bekend gestel terwyl die parlement hierdie week…

Hekelwerk dalk wêreldrekord

’n Gehekelde kombers wat in die Noord-Transvaalse hoofstad, Pietersburg, gemaak is, het nou die hele hoofstad laat asem ophou in afwagting van die uitslag of dit ’n wêreldrekord is. Die…

SA Weermag steier verder terug

Die Suid-Afrikaanse Weermag is ’n krimpende bedryf wat die hele land blootlê om geplunder of oorgeneem te word deur terroriste en rebelle, bloot omdat die begroting kleiner word en die…

Oos-Kaap produseer meeste melk

Gedurende die afgelope tien jaar het die boere in die Oos-Kaap hulle melkproduksie verdubbel, wat dié provinsie nou die grootste melk-produseerder maak Die Oos-Kaapse Melkprodusente-organisasie (OKMPO), se woordvoerder het die…

Eskom weer in moeilikheid

Dit blyk dat Eskom nou met ’n nuwe probleem opgesaal gaan sit as die Greenpeace sy sin kry. Die organisasie het ’n massiewe advertensie opgerig langs die M1 snelweg naby…

Nuwe vliegtuig-ontwerp wek belangstelling

Met die jongste vliegtuig-ontwerp wat deur ’n span Suid-Afrikaners aangepak en deurgevoer is, kan dit bydra daartoe dat die land weer sy plek inneem in die gallery van ontwikkelde lande…

Slagoffer herstel bo verwagting vinnig

Mnr. Faan van der ­Merwe (69), wat verlede Maandag in ’n plaasaanval opm sy plaas in die gesig geskiet is, is besig om wonderbaarlik te herstel, en stap reeds entjies…