Daily Archives: August 14, 2014

Zoeloe koning duur om te onderhou

Dit het tydens die begrotingsrede van die Natalse premier aan die lig gekom dat belastingbetalers vir die Zoeloe koning se personeel betaal, bo en behalwe die meer as R54 miljoen…

Belastingbetalers dok op vir ANC

Vrae in die parlement oor hoeveel die staat vanjaar moes opdok vir reis- en verblyfkoste vir ANC-geleenthede wat president Jacob Zuma bygewoon het, is deur hom gesystap. ‘n Lid van…

Calviniste hou belangrike kongres

Op Saterdag, 23 Augustus 2014, vind die kongres plaas van die te stigte Calvinistiese Alliansie. Die kongres word gehou in die kerksaal van die APKerk Mootsentraal, Môregloed Pretoria en sal…

Onwettige kragaansluitings in Mosselbaai herstel

Die munisipaliteit van Mosselbaai het ingestem om die onwettige elektrisiteit-aansluitings te herstel ná drie dae se betogings in Kwanonqaba. Dertig mense is in hegtenis geneem weens openbare geweld en die…

Munisipaliteite skuld miljarde aan Eskom

Munisipaliteite regoor die land het Eskom tot aan die einde van Junie meer as R10,8 miljard geskuld. Die reuse bedrag aan agterstallige munisipale skuld dra by tot Eskom se reuse…

Plase sal betaal word

“Plase gaan nie gegryp word sonder vergoeding nie.” Hierdie versekering is deur die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, aan kommersiële boere gegee. Hy het ‘n tydens ‘n toespraak in…

Afrikaans om wiskunde te begryp

As daar nog nooit ’n pluimpie vir Afrikaans was uit die wereld van die wetenskappe nie, dan het die jongste navorsing talle doemprofete se monde gesnoer. Dit volg nadat ’n…

Taalstryd word nooit op sy eie geveg nie

‘n Praktiese beskouing omtrent die waarde van die Eerste Taalbeweging in Afrikaans word deur ons huidige omstandighede genoodsaak. Die herdenking van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) se stigting op…

Senior advokate nie op die advokate-rol nie

Sedert 1996 toe die rekenaar by die Departement van Justisie die gees gegee het, word daar steeds gesukkel om toegelate advokate se name weer op die rol te sien te…

Natalse Departement Vervoer moet betaal

Die dood van agt mense tydens ’n werwings-proses om nuwe lede vir die verkeersdepartement te identifiseer, het nou geboemerang op die Departement aangesien hy nie by sy eie reëls gehou…

Minister van polisie moet plan maak

Die Minister van Polisie sal baie vinnig moet planne maak en tot uitvoer bring om die geweldige toename in misdaad hok te slaan as hy enigsins ’n positiewe bydrae wil…

Malawi en Tanzanie in twis oor grense

Die nodigheid wat pres. Peter Mutharika van Malawi vind om weereens te bevestig dat die Malawi-meer deel is van sy land, kan lei tot ’n oorlog tussen Malawi en Tanzanië,…

Merkel waarsku Weste

Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het ’n sterk waarskuwing tot Westerse lande gerig om nie oorgretig te raak met hulle verbreking van betrekkinge met die Russiese president, Wladimir Poetin…

VN vrees vir slagting in Irak

’n Woordvoerder van die Verenigde Nasies (VN) beweer dat tot 30,000 vlugtendes wat probeer skuil in die gebergtes van die land, en daar vasgekeer word deur die Islamitiese terroriste, kan…

Veiligheidskomplekse nou onveilig

Gedurende die afgelope weke is talle voorvalle aangemeld waar rowers, diewe en moordenaars toegang tot sogenaamde veiligheidskomplekse verkry het, wat die indruk laat dat die komplekse nie so veilig is…

Swaar gewapende diewe beroof vulstasies

Die polisie is soekend na vyf swaar gewapende swartes wat die afgelope naweek twee vulstasies in Verwoerdburg beroof het. Die vulstasies, waarvan een in Olievenhoutbosch geleë is en ’n ander…