Daily Archives: August 13, 2014

Absa-Abil heffing

Die meegaande skokkende kennisgewing verskyn tans op Absa se geldmark webtuiste. Die bank het op 11 Augustus geen daaglikse rente betaal op geldmark beleggers se geld nie en daarmee saam…

Nuusflitse – Spesiale aankondiging

Die seun wat skuldig bevind is aan die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad, is tot effektief 20 jaar tronkstraf gevonnis. Hy is 20 jaar opgelê vir elk van die…

Nuusflitse – 13 Augustus

Tien bevestigde gevalle van die Ebola-virussiekte is in die hoofstad van Nigerië onder kwarantyn en twee mense het reeds aan die siekte gesterf.   Die owerhede in Saoedi-Arabië het ’n…

Nuwe inligting oor egpaar-moord in Pretoria

Die De Lange-egpaar van Pretoria wat in hulle woonhuis vermoor is, se moordenaars is blykbaar twee swartes wat op onbekende, of ontoelaatbare wyse toegang tot die veiligheidskompleks gekry het. Dit…

Hoe Christelik is “Christelike vakansiedae?

Hoeveel Christelike feesdae is daar? Uit die aard van die naam: Christelike feesdae is dit duidelik dat dit net die Nuwe testamentiese fees(te) kan wees. Wat tans as sódanig bekend…

Ere-menere

Daar is ‘n paar redes hoekom relatief min mense Dr. Voor hul naam skryf. Die eerste rede is dikwels dat hul naam nie met Dr begin nie. Hier het Drikus…

Vir die huisvrou – Karamel-truffels

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week het ons ‘n heerlike soet lekkerny. Geniet dit!   Karamel-truffels Maak: sowat 40 Bereidingstyd: 30 minute, plus ys-…

Ons verantwoordelikheid

Om vry te wees beteken beslis nie dat daar geen verantwoordelikheid is nie, en daardie verantwoordelikheid behoort ingebed te wees in die geloofsoortuiging en kulturele tradisie wat die vormings-elemente is…

Kruger Wildtuin – massiewe verskuiwing van renosters

Dit reuse taak om nagenoeg renosters uit die Kruger Wildtuin te skuif, gaan blykbaar binnekort aangepak word.  Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, het in ‘n uitgebreide en hoogs tegniese…

Nkandla-debakel sleep voort

Die Nkandla-argitek en die Departement van Openbare Werke staar ‘n siviele eis van R155 miljoen in die gesig. Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het die argitek, Minenhle Makhanya, en die departement…

Zuma-seun daag nie by hof op

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy teleurstelling uitgespreek nadat ‘n seun van president Jacob Zuma, Duduzane, eenvoudig nie opgedaag het by die landdroshof in Randburg vir ‘n saak van strafbare…

Gewonde boer jaag na polisie

Mnr. Faan van der Merwe in die Zeerust distrik het Maandagnag na die polisie gejaag nadat hy in die gesig geskiet is deur terroriste wat ’n aanval geloods het op…

Derduisende Zimbabwiërs kan langer bly

  Nagenoeg 250,000 Zimbabwiërs wat tans in die land is met tydelike visums wat vanjaar verstryk, sal dit met drie jaar tot en met 2017 kan verleng. Dit word glo…

Ondersoek ANC-befondsing deur staatsamptenare

Die staatsdiens kommissie sal gevra word om ondersoek in te stel na die ANC se veldtog onder staatsamptenare vir befondsing. Daar gaan veral daarop gelet word of die ANC druk…

Soldaat oor plaasaanval aangekeer

‘n Soldaat van 5SAI is in hegtenis geneem nadat hy positief verbind is met ‘n plaasaanval wat baie onlangs net buite Ladysmith in Natal plaasgevind het. ‘n Bejaarde dame is…

Rusland volhard ondanks waarskuwings

‘n Groot konvooi van sowat 280 vragmotors het van Rusland na die Oekraïnse grens vertrek, ondanks waarskuwings dat dit nie as humanitêre hulp goedgekeur is nie.   Dit kan lei…

Egpaar in veiligheidskompleks vermoor

Mnr. Dolf de Lange (67) en sy gade Pop (65) is in hulle wooneenheid in die woonkompleks van Pretoria-Tuine dood gevind nadat mev. De Lange nie opgedaag het vir haar…

Hitler-storie kos LP duisende Rand

’n Franse parlementslid het ’n boete van meer as R40,000 gekry nadat hy in die hof skuldig bevind is aan ’n uitlating dat Hitler “waarskynlik te min Roemeense  sigeuners uitgemoor”…

Nkandla – Eis teen Zuma se argitek

’n Siviele eis word deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) ingestel teen die persoonlike argitek van pres. Jacob Zuma wat sowat R16 miljoen gekry het vir sy werk in die Nkandla-kompleks….

Beloning aangebied teen renosterstroping.

Die eienares van die Serene Oasis-restaurant in Marlothpark, Elmarie Vorster, het met die hulp van ander diereliefhebbers ‘n beloning van R27,000 uitgeloof vir inligting wat sal lei tot die suksesvolle…

Korrupsie kom van die presidensie af.

Dit is ‘n geykte uitdrukking dat korrupsie van bo na onder werk. Klerke wat onder mekaar knoei mag op ‘n klein skaal wins maak, maar die groot geld lê by…

Ystererts myn langs Krugerwildtuin?

’n Mynmaatskappy wat ystererts wil ontgin vlak by die Krokodilrivier en naby die Krugerwildtuin, het inwoners van die nabygeleë privaat natuurreservaat Marlothpark en Ngwenya Lodge, op die agtervoet. Lede van…

Werktuigkundige ontwerp verloskunde-toestel

’n Heel nuwe toestel en metode om ’n baba in die wêreld te bring, is in Argentinië deur ’n werktuigkundige ontwerp nadat hy die gedagte gekry het tydens ’n geselligheid….

Ons huldig "Sagmoedige Neelsie"

Die onderstaande is ‘n deel van ‘n fragment uit C.J. Langenhoven se “Onuitgeebare boek”: Die Afrikaner vertoon ‘n aantal merkwaardige karaktertrekke wat almal takke is van een wortel. Hy is…

Daar is niks nuut onder die son nie

Dit is die woorde van die Prediker. Hy wat in sy wysheid alles ondersoek het, en gevind het dat alles wat bestaan, reeds bestaan het. Maar die Prediker het ook…

Op die Volksakker – soetste moedertaal

Op 14 Augustus herdenk ons weer GRA-dag, wanneer ons aan die ontstaan van die eerste Taalbeweging, Die Genootskap van Regte Afrikaners, in 1875 dink. Onwillekeurig moet ons vra of ons…

Bybeltjie nr. 47 – Moenie oordeel nie

Hier is tannie Rhona se verhaal in Bybeltjie nr. 47 – Moenie oordeel nie http://youtu.be/tD-ohSjWW1s Vandag se avontuur van die Klein Bybeltjie, "Moenie oordeel nie," leer ons om eers die…

Erken én onderwerp!

“En Naäman het gesê: So nie, laat dan tog aan u dienaar ’n vrag grond gegee word, soveel as ’n paar muile kan dra; want u dienaar sal nie meer…