Daily Archives: August 12, 2014

Besondere posseël bekendgestel

Suid-Afrika se Poskantoor stel ’n nuwe posseël bekend wat as versamelaars posseël van besondere betekenis kan wees omdat die posseëls, wat die ligtorings uitbeeld, in die donker gloei. Die seëls…

"U dienswillige dienaar" vandag gehuldig

Een van Suid-Afrika se grootste skrywers en kampvegters vir Afrikaans asook die geëerde volksman, CJ Langenhoven, se geboortedag word vandag op 12 Augustus deur die Afrikanervolk herdenk. Langenhoven is gedurende…

Nuusflitse – 12 Augustus

Die datum 12 Augustus neem ons terug na die geboorte van Lang Hans van Rensburg in die jaar 1779 en C. J. Langenhoven, bykans ’n eeu later, op dieselfde datum…

Alle oë is op die Russe en Oekraïne

Die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis het streng maatreëls neergelê ingevolge waarvan die organisasie sal deelneem aan hulpverlening in die oostelike deel van die Oekraïne. Dit volg nadat die…

Jordan sal eredoktorsgraad kry

Daar gaan glo gesorg word dat tersiêre instansies eredoktorsgrade aan Pallo Jordan toeken. Die aksie gaan deur die ANC se jeugliga geloods word nadat Jordan uit sy parlemenêre pos bedank…

Kullery met matriekvraestelle onthul

Wydverspreide kullery met matriekvraestelle het in Natal aan die lig gekom. Volwasse kandidate by sowat 95 sentra in die provinsie het hulp van toesighouers ontvang terwyl hulle eksamen in vakke…

SA het van die hoogste padongeluksyfers

Suid-Afrika het een van die hoogste padongeluksyfers in die wêreld en dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan swak bestuurdersgedrag. Tot soveel as 90% van die padongelukke in die land word…

Ons is wat ons is

Toe Radio Pretoria tot ’n val kom omdat hy die aanvanklike ideale van die Boere-Afrikaner versaak het, het Die Vryburger tot stand gekom om daardie eerste, suiwer ideale voort te…

Russiese magsvertoon wek kommer

Rusland se magsvertoning aan die oostelike grens van die Oekraïne het leiers in Europa en in Amerika bekommerd nadat dit bekend geword het dat sowat 45,000 Russiese troepe naby die…

Die kat kom weer.

Miskien is die ou bekende liedjie tog ’n waarheid dat die kat weer terugkom, soos wat sy blaas moes ontdek nadat sy gemmerkatjie twee verdiepings diep in ’n skag beland…

Weskus spog met Namakwalandse blomme

Blommekykers kan vanjaar gerus teen die Weskus opry na die Vanrhynsdorp-omgewing by Koebee Loskop, waar die Namakwalandse blomme vol in die blom staan. Pragtige blom- en plekname kenmerk hierdie deel…