Daily Archives: August 11, 2014

Nuusflitse – 11 Augustus

Van die 20,769 mense wat van April tot Junie vanjaar rybewystoetse by die Kaapstadse toetspunte afgelê het, het slegs 7,236 (38%) geslaag. Dit kos R135 om ’n toets af te…

Nog n terroriste aanval slaag

’n Dame van Lichtenburg is Sondag deur terroriste doodgeskiet en beroof, en haar skoonsuster is ernstig gewond tydens die voorval. Amanda Vermeulen (56) van 14de Laan in dié Wes-Transvaalse dorp…

Bejaardes veg terug.

‘n Bejaarde paartjie van Murrayfield het so verbete teruggeveg dat die terroriste wat hulle helder oordag in hulle huis aangeval het, voet in die wind geslaan het.  Volgens mnr. Adam…

WGO bespreek medisyne teen ebola

Die etiese kwessies oor die gebruik van eksperimentele medisyne teen die ebola-virus word deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) bespreek. Die siekte het al bykans 1,000 lewens geëis sedert dit in…

Ai die Draadloos darem!

Geagte Redakteur Die Vryburger   Elke dag raak die dinge by die draadloos al hoe meer interessant!  Na verneem word is die jongste besluit wat blykbaar deur die Direksie in…

Brits munisipaliteit bankrot

Die sogenaamde Madibeng-munisipaliteit van Wes-Transvaal is letterlik bankrot en behoort dringend onder administrasie geplaas te word met sy skuldlas van minstens R114 miljoen. Die gevaar van E. coli-vlakke wat by…

Bly weg van McDonald’s

’n Paartjie wat by die omstrede kosplek, McDonald’s, ’n nagereg van sjokolade gekoop het, was toe nie so beïndruk met die koop nie. Mnr. Patrick O’Connor van Krugersdorp het ’n…

African Bank kry Reserwebank hulp

Die SA Reserwebank moes dringend ingryp om die struikelende African Bank, wat hoofsaaklik ’n mikro-lener bedryf is, staande te hou. Die SA Reserwebank het glo ’n reddingsplan aangekondig wat sal…

Polisie werk saam met veediewe

In die Oos-Transvaal is polisiebeamptes vasgevat wat skynbaar by grootskaalse veediefstal betrokke is, en wat glo onder die mat ingevee word. Mnr. Danie du Plessis, ’n woordvoerder van TLU SA…

Polisie betrokke by korrupsie

Tydens die afgelope naweek is ’n polisiebeampte van die Johannesburgse metro weens beweerde korrupsie aangekeer. Supr. Wayne Minnaar, ’n woordvoerder van die polisie sê ’n polisiesersant was blykbaar by ’n…

Amerika lank in Irak betrokke

Amerika sal waarskynlik etlike maande in Irak betrokke wees om lugaanvalle te doen, terwyl Irak se leiers probeer om ‘n nuwe regering saam te stel. Die lugaanvalle is glo onder…

Vliegtuig stort neer in Iran

Sowat 39 mense is dood toe ‘n ligte vliegtuig naby Teheran in Iran neergestort het. Die vliegtuig wat onderweg was na Tabas in die ooste van die land, het kort…

Intelligensie-gemeenskap ontaard in ‘n slangnes

Die voormalige hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, sal na verwagting in die hof verskyn op aanklagte wat ontvoering, aanranding en intimidasie insluit. Die aanklagte is vroeër teen hom laat vaar…

VSA-Afrika byeenkoms beïndruk Obama

  Die afgelope eerste byeenkoms van sy soort tussen die VSA en Afrikalande word allerweë as ‘n sukses beskou. Die Amerikaanse president, Barack Obama, het na afloop van die geleentheid…

Jongste Gasa-skietstilstand gesluit

Israelse en die Palestynse onderhandelaars het opnuut ‘n 72-uur skietstilstand in die Gasa-konflik aanvaar. Die  nuwe ooreenkoms is deur Egipte beding om nogmaals te probeer dat die twee strydende partye…

Staatsamptenare moet ANC help befonds

Senior staatsamptenare is gevra om die ANC te help befonds met maandelikse bankaftrekorders. Verskeie amptenare het aan die media bevestig dat hulle gevra is om die ANC aan die gang…

ANC bly voete sleep oor plaasveiligheid

‘n Boer van Letsitele buite Tzaneen, mnr. Piet van Wyk (55 jr) is met ‘n skerp voorwerp op sy plaas vermoor. Hy is met ‘n skerp voorwerp aangeval en het…

Alruin ‘n onbekende Bybelse kruieplant

Alruin (Mandragora officinarum) is ‘n plant uit die Solanaceae familie waarvan die aartappel en die tamatie ook verwant is. Dit is ‘n mees omstrede plant en is in die bybelse…

Motor rubriek – Vauxhall Cresta/Velox

Somtyds is dit nodig om so bietjie ‘n terugblik te gee in die verlede sover as motors aanbetref en die motor uit die “rock en roll” tydperk waarna hier verwys…

Sakevertroue op laagtepunt

Die S.A. Chamber of Commerce and Industry (SACCI) se CBI-indeks, wat sakevertroue meet, staan op 87.9 vir Julie. Dit is die laagste vir die afgelope vyftien jaar. Die indeks maak…

Ekonomiese Vryheid in S.A

Lande se ekonomiese vryheid word internasionaal bepaal aan sekere kriteria. Suid-Afrika se internasionale beoordeling staan op 62.5 punte. Die internasionale metingsmetode was twintig jaar gelede ingestel en Suid-Afrika het oor…

Kruger Wildtuin gaan renosters skuif

 ‘n Paar honderd renosters gaan na verwagting uit die Kruger Wildtuin geskuif word om hulle van uitwissing deur stropers te red. Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, sal na wat…

Onderwysers bedank oor pensioengeld

Daar is klaarblyklik ’n stroom bedankings in die onderwys wens ekonomiese redes en vrees vir verlies van hul pensioengeld wat verlore kan gaan. Kenners meen die nuwe wending kan die…

Burgemeester huur motor – R27,000 p/m

Die Munisipaliteit van Nelspruit het tydens ’n raadsvergadering goedkeuring gegee dat ’n nuwe motor gehuur word vir die burgemeester, Sibusiso Matonsi, wat die belastingbetalers R27,718 elke maand uit die beursie…

Oos-Transvaal nooddienste in chaos

Die Oos-Transvaalse Nooddienste benodig meer as 80 paramedici om dié provinsie te bedien, maar het op die oomblik net 4 in diens. Die opspraakwekkende inligting het bekend geword tydens ’n…

Obama-grap boemerang

Tydens die VSA-Afrika beraad in Amerika, het die vrou van die president van Amerika, Michelle Obama, probeer om ’n grap te maak deur te sê vroue is slimmer as mans….

Tsoenami slagoffer na tien jaar gevind

’n Indonesiese dogter en haar ouer broer is met die tsoenami van Desember 2004 deur die watermassa meegesleur vanwaar hulle by hulle ouerhuis was. Die ouers het geweet dat hulle…

Blanke plakkers word gedwonge geskuif

’n Blanke plakkerskamp se inwoners gaan verskuif word om plek te maak vir ’n reuse ontwikkeling van die park om dit re herstel tot sy eertydse status. Dit gaan glo…

Ebola kry dalk maklik toegang

Alhoewel die sleutel lughawens van Suid-Afrika glo “bewaak” word teen moontlike besmette reisigers, is dit nie die enigste toegangsroete wat daartoe kan lei dat Suid-Afrika ook besmet kan word nie….

Withuis sekuriteit belaglik gemaak

Fort Knox is glo nie so goed toegerus as die Amerikaanse Withuis nie, en as jy gedink het jy kan sommer oor daardie reuse hekke glip om te sien wat…

Obama sê ja vir lugaanvalle

Die Amerikaanse president, Barack Obama sê die VSA is onderweg met sy vegvliegtuie om te gaan help met die oorlog teen Islamitiese militante in Irak. Die vegvliegtuie sal glo ingespan…