Daily Archives: August 8, 2014

Krugergenootskap herdenk sy stigtingsdag

                                                                                                                        Op 9 Augustus 1939 word Die Krugergenootskap gestig, nadat dit voorheen as ´n sub-komitee van die Afrikaanse Kultuurraad van Pretoria funksioneer het,…

Nuusflitse – 8 Julie

Korrupsie, bedrog en diefstal het die Johannesburgse metroraad R200 miljoen uit die sak gejaag. Parks Tau, burgemeester, sê daar is meer as 109 korrupsie-, bedrog-, en sameswerings wat City Power…

Waarom ons, ons volksvroue eer

“Nasionale Vrouedag” is weer een van daardie nuwe giere, ook nie eie aan SA nie, maar die onderliggende is steeds humanisties, gesetel in die feminisme. Die wêreld rondom ons is…

Vêr-linkses spring op die wa!

Twee studente wat tydens ’n partytjie hulle ietwat misvorm het met opgestopte lywe, en die foto daarvan op die sosiale media vertoon het, is nou tydelik deur die Universiteit van…

Wiskunde-onderwysers druip laerskool somme

Bykans 80% van die Gr 6-onderwysers in die land kan nie die somme doen wat hulle elke dag aan hulle leerlinge moet verduidelik nie, het ‘n studie deur twee navorsers…

ANC-senior in onguns, bedank self

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se integriteitseenheid, Prince Mokotedi, het bedank die oomblik toe ‘n formele klagstaat aan hom oorhandig is. Dit veroorsaak ‘n dilemma vir die NVG…

Reddingsplanne vir Eskom en SAL gemaak

Twee groot staatsinstellings, naamlik Eskom en Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het gesamentlik sowat R300 miljard nodig om hulle voortbestaan te verseker. Eskom moet binne die volgende paar weke R250 miljard in…

Plaasveiligheid, wil ANC dit toepas?

Die gemeenskap by Boschkop buite Pretoria het die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, omtrent hulle kommer oor die groot aantal aanvalle in die omgewing ontmoet. Die voorsitter van die Cullinan…