Daily Archives: August 7, 2014

Nuusflitse – 7 Augustus

;Edward Snowden, die Amerikaanse fluitjieblaser, mag nog drie jaar in Rusland bly, waarna hy dalk burgerskap sal ontvang.   Vlugopnemer wat die vlieëniers van Air Algérie vlug AH5017 se gesprekke opgeneem…

Greytown plaasaanval afgeweer

‘n Plaasvrou van Greytown se vinnige reaksie het haar  gesin se lewens gered toe hulle deur ses gewapende terroriste aangeval is. Carla Chaning-Pearce het daarin geslaag om een van die…

Onderwyseres deur terroriste vermoor

’n Blanke vrou van Cradock, Theresa Buys (45)  met lang donker hare se lewelose liggaam is by die Visrivier gevind enkele dae nadat sy as vermis aangegee is by die…

Poetin se gewildheid styg steeds

​In ’n onlangse opname wat in Rusland gedoen is was die uitkoms verrassend met ’n 87% steun vir hulle land se president, Wladimir Poetin. Waarnemers in Europa was verras oor…

Skole mag self besluit

Die Departement van Onderwys wil al wat skool in die land is, omskakel na Engels, en dit terwyl skole die reg het om self te besluit wat die taalbeleid is….

Leeuwelpie verras hond

‘n Spelerige leeuwelpie sluip eers stadig en dan baie rats om die hoek van ‘n gebou op ‘n niksvermoedende hond af wat op daardie stadium weggekyk het. Die hond kyk…

Russiese vergelding skop af

Rusland het ‘n verbod op alle invoere van voedselsoorte uit Amerika, insluitende die invoer van groente en vrugte uit Europa aangekondig. Rusland het verlede jaar sowat $43 miljard (byna R450…

Derduisende Indiërs kan ebola versprei

Die ebola-virus wat al meer as 900 mense in Afrika se lewens geëis het, wek groot kommer in Indië. Bykans 45,000 Indiërs bevind hulle in die Afrika-lande waar ebola woed….

Jonge dame vermis

Barbara Ann Viljoen (23) wat woon in Dirk Slabbertstraat 18, Riversdal, Meyerton word sedert Maandag deur haar familie vermis, en die saak is by die polisie aangemeld. Na wat verneem…

Geldelike bydraes waarborg nie staatsposte

Die betaling van geldelike bydraes aan die ANC is glo nie ‘n voorwaarde vir indiensneming in die staatsdiens nie. Die betaling van geldelike bydraes deur staatsamptenare aan die  ANC om…

Raad moet R4,2 miljoen vir eis betaal

Anna-Marie Jacobs, wat 18 jaar gelede beseer is toe sy deur ‘n slaggat in Montana, Pretoria gery het, is skadevergoeding van R4,2 miljoen deur die hooggeregshof toegestaan.  Ten spyte van…

Jakarandas in Pretoria word geskuif

Bykans 200 jakaranda bome gaan van Lynnwoodweg na George Storrar Rylaan verskuif word sodat ‘n buslaan vir die “A re yeng” -snelbusdiens gebou kan word. Volgens die Pretoriase stadsraad gaan…

Wildeperde prikkel die nuuskierigheid

In die Botriviermond is wildeperde wat gereeld die belangstelling van toeriste wek, en in die Wes-Kaapse omgewing is dit nogal ’n rare verskynsel. Mense kom van heinde en vêr om…

Italië swig onder migrasie toestroming

Nadat 2,000 migrante uit verskillende lande die Italiaanse hawens binne enkele dae ingestroom het met behulp van die maritieme sending, het die land nou ’n dringende beroep gedoen op die…

Ebola-virus oppad na SA

Mense moet versigtig wees en sekere strategiese plekke liewer vermy, want die regering se versekering dat die dodelike virus nie in SA sal kom nie, is nie die papier werd…

Oos-Kaap Onderwys sukkelend

Skole in die Oos-Kaap moes uit eie fondse hulle leerkragte betaal omdat die Departement van Onderwys in gebreke gebly het om hulle verantwoordelikhede na te kom. Die Departement het glo…