Daily Archives: August 6, 2014

Slagoffers van Restitusie-eise hoort geen belasting te betaal

TLU SA dring daarop aan dat boere wat restitusie-eise teen hulle grond het, vrygestel word van grondbelasting op daardie eiendom. Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, het verwys…

Obama kondig aan – R355 miljard vir Afrika

Die gesprekke tussen Afrika-lande en die VSA het daarop uitgeloop dat die president van Amerika, Barack Obama, sowat R355 miljard se hulp bied om Afrika ’n hupstoot te gee. Die…

Milkybar!

Die hele land se mense het toe gedink die presidensiële harem het weer saam geoefen met hulle Cindy Crawford aerobiese oefenkaset, maar die trillings wat sewe pragtige rokke met rooibostee…

Ongeëwenaarde prestasie

Geagte Redakteur Die Vryburger   My opregte waardering vir die objektiewe beriggewing wat Die Vryburger handhaaf, en wat spreek van eerlike joernalistiek. Wat irriteer die paar heethoofde wat hulleself op…

‘n Kopdoek in vrouemaand!

As jy wil wys jy is ’n vrou van Afrika, dan dra jy elke Vrydag ’n kopdoek soos wat swartes vir baie dekades reeds doen, behalwe dat hulle die kopdoek…

Hulle het oom Ponty verniel

Toe die skurke op mnr. Ponty Thuynsma (76) toesak, het hulle alles moontlik gedoen om hom te dwing om sy kluis se sleutels te oorhandig, maar die sterk oortuigde man…

OB dagvaar Faith Muthambi

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela, het die Minister van Kommunikasie gedagvaar om voor haar as hoof van die OB te verskyn. Die afvaardiging volg nadat adv Madonsela voorheen…

Nuusflitse – 6 Augustus

’n Burger van Swaziland wie se vragmotor teen vier minibus-taxi’s gebots en tot 24 mense se dood gelei het in Natal, sal moontlik ’n pleitooreenkoms in verband met die ongeluk…

Hoe dun is die liberaliste se nerf?

Met die verspreiding van ’n foto op die kampus van die Universiteit van Pretoria, het die liberales weereens getoon hoe dun hulle nerfie is wanneer die spot gedryf word met…

Verwoede brand in Sweedse woude

‘n Brand wat vinnig oor ‘n baie wye woudgebied versprei, word deur Sweedse brandbestryders in die sentrale deel van die land beveg. Die brand wat al etlike dae in die…

Zuma en Biden praat oor samewerking

Pres. Zuma van Suid-Afrika en adjunk-pres. Joe Biden van Amerika was in gesprek oor verskeie sake om bande te verstewig en groter samewerking te verkry om Afrika uit sy verknorsings…

Vir eers weer vrede in Gasa

Israel het sy grondtroepe uit die Gasa-strook onttrek en ‘n 72-uur skietstilstand met Hamas het begin. Die ooreenkoms is deur Egipte beding as ‘n eerste stap tot ‘n meer standhoudende…

Gaan Roodepoort skool sluit?

Die geldnood waarin die bekende skool, Die Burger in Roodepoort verkeer, is besig om dramatiese gevolge te bring wat tot die sluiting van die skool kan lei. Die besparingsmaatreëls wat…

ANC wil kleuters kondisioneer

’n Leerplan vir kleuterskool kinders word glo eersdaags by verskillende sentrums regoor die land getoets deur die sogenaamde Kinderontwikkeling (VKO). Dié kurrikulum sal voorskriftelik wees om kleuterskool onderwysers te dwing…

VSA vliegtuig na Swede nadat Rusland hom jag

Amerikaanse amptenare het berigte wat verlede maand in die hoofstroommedia in Swede verskyn het, erken en bevestig dat een van hulle vegvliegtuie die Sweedse ruim onwettig betree het. Hulle moes…

Uiters skaars broodbome by Kirstenbosch gesteel

Diewe het dertien hoogs bedreigde broodbome in die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin in Kaapstad uitgegrawe en hulleself daarmee uit die voete gemaak. Die plante, Encephalartos latifrons, het ‘n markwaarde van sowat…

Honderde renosters gaan na Botswana.

Die Joubert-familie in samewerking met die National Geographic Vereniging wat die Groot Katte-inisiatief gestig het om leeus, luiperds, jagluiperds en ander diere te beskerm, het ‘n nuwe projek, Renosters Sonder…

Skurke sit bedrog voort uit tronke

Die huurslenter en verskeie ander dade van bedrog, word rustig deur skurke vanuit die tronke bedryf.  Onwettige selfone word gebruik om goedere wat nie aan hulle behoort (soos huurhuise) of…

Gekskeerder oor bomdreigement aangekeer

‘n Gekskeerder is deur gewapende polisie op die Manchester-lughawe in hegtenis geneem nadat hy ‘n bomdreigement-oproep gemaak het. Nadat die man se dreigement ontvang is dat daar ‘n toestel aan…

Nasa beplan volgende robot

Die ruimtetuig Curiosity van Nasa, wat nou reeds twee jaar lank op Mars besig is om inligting te versamel gaan vervang word met ’n groter, meer wetenskaplike robot. Dié nuwe…

NVG nou ‘n gevaar vir Grondwet

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is ’n struktuur wat ingevolge die land se Grondwet, onafhanklik moet bly sonder inmenging deur politieke heersers van die land, en daarom behoort mense nou bekommerd…

Watergate-skandaal verder bekend

Wat waarskynlik ’n groter skandaal is as dié van die Obama-regering se afluistering van Europese lande se gesprekke, word eersdaags vrygestel om die wêreld verder toe te lig van wat…

Kan jy vertel?

“As jou seun jou later vra en sê: Wat beteken die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat die HERE onse God julle beveel het? dan moet jy aan…