Daily Archives: August 5, 2014

Teenstrydige berigte oor mynwerkers na skudding

Mynwerkers word op Klerksdorp en Orkney na die oppervlakte gebring na ‘n aardbewing wat van 5,3 tot 5,5 op die Richterskaal opgegradeer is. Die sentrum-punt van die skudding was in…

Plaasmoorde steeds onaanvaarbaar hoog

Tot dusver is daar geen verbetering in die aantal plaasmoorde vanjaar in vergelyking met verlede jaar nie. “Inteendeel, die situasie is selfs slegter,” sê mnr. Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU…

Terroriste skiet blanke en vlug

Mnr. Gideon van Zyl (52) was onderweg in sy voertuig nadat hy iemand afgelaai het, toe twee terroriste op hom losgebrand het, en sy lewelose liggaam langs die pad gelos…

Naskokke van aardbewing tref groot dele

Die naskokke van ‘n aardskudding wat 5,3 op die Richterskaal gelees het, het die Oranje Vrystaat, Natal, Sentraal-Transvaal, Wes-Transvaal en Oos-Transvaal teen 12:30 op 5 Augustus getref. Dit is blykbaar…

Bejaarde sterf dae na terroriste aanval

  Kort nadat mnr. Buks Swanepoel (81) en sy vrou op hul plaas Sterkfontein naby Vierfontein deur terroriste aangeval is, het boere van die omgewing soos een man opgetree en…

Genade op genade

Mev. Jeanine Swanepoel (37), die jong ma van Pretoria wat nou byna ’n week gelede as vermis aangemeld is, is Dinsdagoggend in Pietermaritzburg opgespoor. Sy is genadiglik ongedeerd. Jeanine se…

Liefde vir die eie

Dit kan tog nie ’n skande wees in die oë van die wêreld as ’n volk sy liefde vir die eie openbaar nie, net soos wat niemand ’n wenkbrou durf…

Goeie nuus is skaars

In Suid-Afrika is die goeie nuus wat Die Vryburger so graag wil publiseer vir sy lesers, maar bra aan die skaars kant. Dit verg inderwaarheid inspanning om die goeie nuus…

Engelse-meelopery in WO-I lei tot Rebellie (1914)

Die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog in Augustus word herdenk as seker een van die mees tragiese oorloë in menseheugenis. Suid-Afrika het weens die toedoen van genls. Louis Botha en…

Terroriste verniel bejaarde man

Mnr. Ponty Thuynsma (76) van Tweedracht, Boschkop, ten ooste van Pretoria is wreedaardig aangerand deur swartes op sy kleinhoewe. “Die swartes het my sleg seergemaak ou Buurman,” was sy woorde…

Vrou voeter boef met besemstok

Sy moes iets doen om haar man te help wat in ’n geveg met twee swartes was, en die besemstok was die eerste hulpmiddel waaraan sy kon dink, en daarmee…

Eskom-direkteure moet padgee

Eskom se direkteure is opdrag gegee om self pad te gee voordat hulle deur die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) uit hulle poste verwyder word. Volgens NUM weier Eskom nou…

Potch – Haatspraak en aanstigting teen blankes

Pamflette met openlike haatspraak, waarin moorde op blankes aangestig word, word blykbaar op die Universiteit van Noordwes (voorheen baie hoog aangeskrewe onder die naam Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys…

Bybeltjie nr. 46 – Dag van die Here

  Hier is tannie Rhona se skakel vir Bybeltjie nr. 46 – Die Dag van die Here:   http://youtu.be/E98RKmbYMcY   Die verhaal leer ons om nie werk te bêre vir…

Wêreldwye betogings teen Israel

Miljoene mense van dwarsoor die wêreld het teen Israel se optrede in Gaza geprotesteer. Die afgelope naweek het betogings in New York, Chicago, Texas, Washington DC, die Suid-Amerikas, Londen, Dublin,…

Cornwall ontvang minderheidstatus

  Die inwoners van die provinsie Cornwall in Brittanje, is pas minderheidstatus onder die Europese reëls vir die beskerming van nasionale minderhede toegestaan.  Die aankondiging is deur die Hoof-sekretaris van die…

"Vat my staatsvoordele as koning terug"

Die Temboe-koning, Buyelekhaya Dalindyebo, het uit protes teen ‘n besluit van die ANC-bewind om hom uit die kussings te lig, opdrag gegee dat die regering al die staatsvoordele moet terugneem…

Eskom met staking gedreig

Lede van die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) dreig om by Eskom te staak indien hulle nie ‘n 12% salarisverhoging kry nie. ‘n Behuisingstoelaag van R1,000 per maand word ook…

Borgtog vir reisbedrog-verdagte

Borgtog van R10,000 is in die Pretoria-Noord landdroshof toegestaan aan een van die verdagtes in die reisbedrog- saak wat tot die moord op ‘n polisieman gelei het. Landdros Pierre Wessels…

Vir die huisvrou – Feta happies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Het u al gesoek na vinnige happies wat nie ‘n ewigheid op die heupe sit nie? Ons het…

Onderwys kan verbeter, sê taakspan

Verhoog die slaagsyfer na 40% en laat vakke soos lewensoriëntering in die asblik kom en gee meer aandag aan wiskunde. Dit is kortliks die aanbevelings wat ’n taakspan gedoen het…

Kommuniste grawe hulle dieper in SA

Die ANC regering is besig om die Chinese Kommuniste Party (CKP) ’n stewige vastrapplek te gee in die land met hulle jongste plan waarvolgens hulle klaarblyklik sowat R800 miljoen gaan…

Sjoe, dit was amper.

Toe twee mans, wat vensters skoonmaak vir ’n lewe, by Oostenryk se hoogste gebou so amper na hulle dood geval het, het menige toeskouers asem opgehou en ’n sug van…

Boere keer stropers aan

Twee renosterstropers het hulle moses teengekom toe hulle verlede Sondag probeer het om weg te kruip in die nabyheid van Naboomspruit. Die Spoorsnyers wat daarop ingestel is om misdaad te…

Afrikaner model aangesê om haar te skaam

‘n Jong model van Kaapstad is deur ‘n agent van Boss Models gesê sy behoort haar te skaam omdat sy Afrikaanssprekend is. Die pragtige Anna Modler (16 jaar) het tydens…

Munisipaliteite vaar uiters swak

Van die 27 munisipaliteite in Noord-Transvaal het nie een daarin geslaag om vir die afgelope finansiële jaar ’n skoon oudit te verwerf nie. Die munisipaliteite het ook miljoene Rand se…

Bekende musiekmaker oorlede

Die legendariese Hennie van Loggerenberg (76) is die afgelope naweek in sy slaap oorlede na ’n lang stryd weens verkalkte are wat beroerte veroorsaak het en later het hy gely…

Beswaardes oor casino moet wag

Die groot aantal beswaardes in Pretoria sal glo moet wag om te hoor watter redes deur die Dobbelraad aangevoer gaan word om hulle besluit te regverdig waarom daar ’n dobbelhuis…

Polisieman steel boere se vee

Die diefstal van vee in die Oos-Transvaal het reeds ernstige afmetings aangeneem, en in die Ermelo distrik het boere al begin moedeloos raak omdat die polisie nie die diewe vasgetrek…

Japan beplan "ruimte-weermag"

’n Weermag wat waarskynlik moeilik geklop gaan word, en dalk ’n wereld-eerste gaan word, is Japan se nuwe plan om ’n ruimte-weermag te ontwikkel om ondermeer sy eie veiligheid te…

Britse skurk in SA vasgetrek

Waarskynlik die mees gesoekte skurk en misdadiger van Brittanje, ene Martin Evans (51) is verlede week deur die polisie in Suid-Afrika vasgetrek. Knap speurwerk, in samewerking met Interpol, het dit…