Daily Archives: August 4, 2014

Blanke man wreed vermoor

Mnr. Koos Jonker (79) wat in die Ellisras-distrik gewoon het is vermoor in sy huisie gevind, met sy hande en voete vasgebind. Die eienaar van die plaas het op sy…

Jong moeder word vermis

Mev. Jeanine Swanepoel (37), wat dit goed gedink het om vir ’n inwoner van ’n lokasie ’n paar meubelstukke aan te ry is as vermis aangegee nadat sy Donderdag vermis…

Nuusflitse – 4 Augustus

Die Mars-ontdekkingstuig Opportunity hou nou die rekord vir die langste afstand wat nog op ’n ander oppervlak as die aarde afgelê is. Opportunity werk van begin 2004 op Mars en…

Namakwalandse blomme vanjaar baie mooi

As jy vanjaar die blommeprag van die Wes-Kaap en Namakwaland wil geniet, dan moet jy ook aandoen by Sakkie en Marietjie wat die duur brandstofprys ietwat verlig met hulle uiters…

Skokonthulling oor Zuma se spioenasie-bande

‘n Skokonthulling is gemaak in die vyf jaarlange stryd oor die sogenaamde spioenasie-bandopnames waarvolgens aanklagte van korrupsie teen president Jacob Zuma laat vaar is. Die voormalige spioenasiehoof, Mulangi Mphego, het…

Grootskaalse reddingspoging na Chinese aardbewing

‘n Grootskaalse reddings- en ontruimingspoging is in die baie afgeleë suidwestelike deel van China se Yannan-provinsie aan die gang nadat ‘n kragtige aardbewing die gebied Sondag getref het. Die aardbewing…

Motor rubriek – Nissan NP200

Uit vergange se dae kom die bekende, eers Datsun en later jare die “klein” Nissan bakkie met sy groot sukses verhaal. Hierdie gesogte bakkie is later jare vervang met die…

Kwart van SA regters verklaar nie belange

Bykans ‘n kwart van Suid-Afrika se regters het nie hulle besigheidsbelange kragtens nuwe wetgewing verklaar nie. Sowat 64 het nie inligting oorgedra oor die aandele, finansiële belange in sake-ondernemings, direkteurskappe,…

Op die Volksakker – hoe swak leiers volke ondermyn

Vandag, 4 Augustus, word die rubriek met rede op hierdie datum geplaas: Op 4 Augustus 1914 breek die Eerste Wêreldoorlog uit in Europa en word Afrikaners onafwendbaar op die pad…

"The Princess Lavender" (lavandula sp.)

Laventel is darem maar mooi! Dis een van ons algemene kruieplante, maar hierdie spesifieke “Princess Lavender” staan uit bo al die ander. Dit dra helder pink na ligpers blomme en…

Nóg bedrog oor kwalifikasies

Bedrog oor kwalifikasies ry die ANC-kaders en hulle top-aanstellings die afgelope tyd. Dié keer is dit die voormalige minister van kuns en kultuur, Pallo Jordan, wat glo vir jare die…

Veearts wil niks met Modise-saak te doen hê

Die veearts in die Modise-saak oor dieremishandeling, dr. Sameer Abbas, is glo aanbeveel om van die saak te onttrek. Die veearts verdedigingsvereniging waarvan Abbas ‘n lid is, het aanbeveel dat…

SA-landbou sterf

Van die 270,000 ‘plaaseenhede’ in Sentraal-Transvaal lê 70% heeltemal verlate. Sommige word as skrootwerwe en vir die stoor van tweedehandse motorhandelaars benut. Sogenaamde opkomende boere word glo die ‘ergste geraak’…

Landsekonomie steeds ongesond

Die afgelope week het weereens verskeie aanduidings verskaf dat Suid-Afrika se ekonomie nie as gesond verklaar kan word nie. Motorverkope, wat altyd ‘n aanduiding is van die algemene ekonomiese toestand,…

Zuma gestrand weens vlieënier tekort

Pres. Jacob Zuma het iets ervaar van die swak bestuur van die land toe hy in Bloemfontein gestrand gesit het omdat die land ’n tekort aan vlieëniers het. Hy kon…

So lyk transformasie by universiteite

Die persentasie swart dosente betrokke by drie van Suid-Afrika se universiteite, is as volg: 38,4% by die Universiteit van Pretoria (UP), 21% by die Universiteit van die Vrystaat (UV) en 6% by…

Petrolprys styg nie

Die departement vir energie het op 1 Augustus bekend gemaak dat die prys van petrol onveranderd sal bly, maar dat 0.05 diesel met 5.6c en 0.005 diesel met 4.6c per…

Katalonië stu voort na soewereiniteit.

Die Kataloniese president, Artur Mas, het aangekondig dat hy voortgaan met ‘n stemming rondom die streek se onafhanklikheid.  Mas het Woensdag met die Spaanse Eerste Minister, Mariano Rajoy, vir die eerste keer in…

Is ons dogters skuldig?

Toenemende kommer ontstaan oor hoërskool dogters wat hulle skuldig maak aan die misbruik van drank, die rookgewoonte, selfs dwelms gebruik, en dit lei tot ’n eindresultaat wat ouer en kind…

Onwettige internet-dobbelhuise floreer

Na raming verloor Suid-Afrika meer as R600 miljoen elke jaar aan dobbelgeld wat na die buiteland gaan deur internet dobbelhuise te ondersteun. Na raming is etlike miljarde Rand in die…

Naboomspruit-rioolwerke

Geagte Redakteur Ek woon in Pretoria en is besig om namens `n maatskappy `n kruie boerdery te vestig in die Naboomspruit distrik wat 141 werksgeleenthede sal skep en ‘n R70-miljoen…

Zuma oorhoops met NVG-hoof

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Mxolisi Nxasana, kan dalk deur die land se president, Jacob Zuma, geskors word volgens die presidensie se persverklaring wat verlede Vrydag uitgereik is. Met…

Wie besit die landbougrond?

Met die waarde van landbougrond in Suid-Afrika geraam op ’n totale bedrag van sowat R185 miljard is egter belas met ’n skuld van sowat R125 miljard. Dit laat die vraag…

Boervrou red haarself van terroriste

Mev. Rina Hartung (68) van Standerton-distrik het twee terroriste aangedurf in haar huis toe hulle haar verras het terwyl sy besig was om koek te bak in die kombuis. Hulle…

Onderwysers kry trekpas

Een matriek-onderwyser, en vyf ander leerkragte van die Hoërskool Burger in Roodepoort het glo die trekpas gekry omdat die skool hulle nie kan bekostig nie weens wanbetaling deur ’n gedeelte…

Springbokram verkoop teen rekordprys

Dit is redelik algemeen bekend dat die springbokke van die Kalahari en dié van Namibië aansienlik groter word as in die res van die land. Maar een springbokram, bekend by…

MRK ontevrede oor "wit" Kampus

Swartes in die paneel van die Menseregtekommissie wou aanhoudend weet waarom die Universiteit van Potchefstroom se kampus steeds te “wit” is na hulle sin. “Hoekom is Potch-kampus die enigste universiteit…

Pretoria kry sy eie casino.

Die Dobbelraad het Sun International  skriftelik in kennis gestel dat hulle aansoek goedgekeur wat beteken sy lisensie vir die Morula Sun-casino kan verskuif na Pretoria in die Menlyn Maine-kompleks. In…

Eskomkrag se diewe

As u nog getwyfel het oor beriggewing in Die Vryburger oor die redes waarom u onrealistiese kragtariewe betaal, en nog hoër tariewe gaan betaal, dan wys hierdie fotos waarom dit…