Daily Archives: August 1, 2014

Klasaksie teen Transnet gaan voort

Twee pensioenarisse is in die Pretoriase hooggeregshof verlof vergun om ‘n klasaksie van bykans R80 miljard teen Transnet en sy pensioenfondse in te stel. ‘n Bevel is deur regter Ephraim…

Krag-skuldlas onaanvaarbaar hoog

Die skuldlas van kragverbruikers styg maandeliks en het reeds die R87 miljard merk bereik wat blykbaar bydra tot Eskom se gedurige verhoging van tariewe. Die grootste sondebokke is blykbaar die…

Kameelperd dood by oorbrug

’n Kameelperd is dood toe die vragmotor waarin twee vervoer is, onder ’n oorbrug deur is, en die dier sy kop teen die brug vergruis het. Die ongeluk wat op…

Nie-optrede teen onwettige krag is diskriminerend

Die reg op gelyke behandeling word van die Kempton Park-metroraad geëis deur op te tree teen onwettige elektrisiteits-aansluitings, veral in plakkerskampe.  Die raad het erken dat sowat 80% van die aansluitings…

Eskom hou verbruikers gyselaar

Die jongste tariefverhogings van elektrisiteit wat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) aan Eskom toegestaan het, is sterk veroordeel. Nersa moet die redes vir die verhogings aan die parlement verduidelik, meen die…

Nuusflitse – 1 Augustus

Die Minister van Vervoer het die bedanking van die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) aanvaar. Die bedanking is glo weens “persoonlike redes”, wat dit ook al mag beteken….

Junie handelsbalans verras

Suid-Afrika se handelsbalans vir Junie het byna “gelyk gebreek” deur slegs met R190-miljoen negatief te wees. Die beter as verwagte uitslag was te danke aan uitvoere wat met 3.7% gestyg…

Nog mense in huurslenter gevang

Weereens is mense in Pretoria ingedoen in ‘n huur-slenter wat hierdie keer nogal vanuit die Pretoriase tronk bedryf is.  ‘n Vrou van Daspoort het R3,500 verloor nadat sy gereageer het…

De Klerk en Mandela – vinkel en koljander

Die laaste blanke president van Suid-Afrika, mnr. FW de Klerk, het by die Maropeng-sentrum naby die Sterkfonteingrotte in die Wieg van die Mensdom, ‘n afdruk van sy voet gemaak.  Die…

Dié jaggewere is herroep

Twee verskillende modelle uit die Remington stal is herroep weens ’n moontlike defek wat kan veroorsaak dat die geweer self kan afgaan. Die Nasionale Verbruikerskommissie beveel derhalwe aan dat besitters…

Boer onskuldig aan moord

Mnr. Hannes Meyer, ’n boer en kontrakteur in die Bloemfontein-distrik, is onskuldig bevind in die streekhof op aanklag van moord nadat hy ’n terroris doodgeskiet het tydens ’n plaasaanval. Tydens…

Tweejarige pleit vir ma se lewe

Toe vier terroriste ’n gesin se huis ingestorm het op Welkom, en ’n geweer teen die ma van die huis se kop gedruk het, was dit ’n tweejarige kleutertjie wat…

Verarmde blankes juig in hofsaal

Daar het ’n doodse stilte geheers terwyl regter Ephraim Makgoba die hof verdaag en sywaarts uitgestap het, en ’n aantal bejaardes het feitlik ootmoedig gewag dat die regter die hofsaal…

Siërra Leone in noodtoestand

Die deurlopende verspreiding van die dodelike ebola-virus het pres. Ernest Bai Koroma van Sierra Leone genoop om ’n noodtoestand in die land af te kondig. Hy het in ’n radio…

Interpol word toe besteel

Dit is nie net gewone burgers van die land wat besteel word van hulle skootrekenaars nie, maar ook Interpol moes voel hoe dit is om kosbare inligting te verloor toe…

Miljoene vir mislukte stelsel betaal

Die Departement van Gesondheid in Sentraal Transvaal het ’n tender toegestaan van R1,2 miljard om ’n sogenaamde “kaartstelsel” te ontwerp en in werking te stel vir alle pasiënte in staatshospitale…

Weermag ontevredenes begin staak

Weermaglede van die Finansiele Dienste afdeling het besluit om landswyd te begin staak omdat hulle ontevrede is met hulle vergoeding en byvoordele. Dit het tot gevolg dat die 800 werkers…

Dept. Handel en Nywerheid word ondersoek

Waarnemende regter Ebersohn het in die Hooggeregshof van Pretoria gelas dat die Openbare Beskermer (OB) ’n ondersoek doen na die klaarblyklike wanfunksionering van die Departement Handel en Nywerheid met hantering…