Die koue laat ons bibber

Die koue wat oor die hele land toegesak het, word met hierdie foto uitgebeeld.

Die boom staan in ’n parkie in Bloemfontein en is Maandag deur ’n inwoner van die stad geneem