ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 31, 2014

Werksverlies in landbou vereis nugtere denke

Nadat die Regering tydens verskillende beleidsverklarings en begrotingstoesprake aangekondig het dat daar tot ’n miljoen werksgeleenthede in landbou geskep gaan word, moet Statistiek SA se jongste syfers as ’n groot…

Verrassende skietstilstand in Oekraïne

Die regeringsmagte in die Oekraïne het die konflik in die oostelike deel van die land vir ‘n dag lank gestaak. Die aankondiging volg na ‘n pleidooi deur die Verenigde Nasies…

SA wiskunde leerlinge vaar pateties

Slegs 49% van die dogters en 51% van die seuns kon deurdring na die finale rondte in die wiskunde uitdunne van die SA Wiskunde kompetisie waarin byna 11,000 leerlinge deelgeneem…

Eskom verhaal verliese van voos verbruikers

Suid-Afrikaners se vere gaan vanaf April volgende jaar verder gepluk word met ‘n Eskom-tariefverhoging van tot soveel as 13%. ‘n Verhoging van twee tot vyf persentasiepunte kan verwag word bo…

Absurde ANC-plan boemerang

Die ANC-regering wou ’n nuwe wet deur die parlement stoomroller om dokters te verplig om te registreer en dan “uitgeplaas” te word na gebiede waar “mediese dienste benodig word”. Dit…

Dosent spring na sy dood

Danny Nortjé-Rossouw (44), n dosent aan die Universiteit van Pretoria het Woensdag na sy dood gespring toe hy van die 21ste verdieping van die universiteit se Geesteswetenskappe-gebou afgespring het. Nortjé-Rossouw…

Nuusflitse – 31 Julie

Mense kon hul oë nie glo nie toe ​‘n swartvrou Dinsdag al haar klere in die openbaar uitgetrek het by die Mandela-plein in Sandton City en die standbeeld omhels. Kenners meen…

Dambord-skuif – Zuma beskik oor weerligafleiers

Die president, Jacob Zuma, het die spesiale ondersoekeenheid (SOE) versoek om ‘n hele aantal instellings vir wanadministrasie en korrupsie te ondersoek. Sy woordvoerder, Mac Maharaj, het aangedui dat ‘n gewigtige…

Eienaar van wildsplaas vermoor

‘n Britse vrou wat  Rra Ditau Bush Lodge naby Thabazimbi besit het, is deur terroriste vermoor. Christine Robinson  (59 jaar), ‘n Britse burger, is met steekwonde aan haar nek in…

Munisipale verkwisting styg

Suid-Afrikaanse munisipaliteite se geldverkwisting het verlede jaar met R815 miljoen gestyg. Die geldverkwisting en onreëlmatige spandering deur 319 munisipaliteite het verlede jaar toegeneem, het die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, in die…

Is polisie dalk deel van sindikaat?

Inwoners van die noordelike voorstede van Bloemfontein, lewe in vrees nadat hulle skynbaar deur ‘n diefstalsindikaat geteister word.  Dit is veral inwoners van Universitas en omringende gebiede wat geteiken word…

Swart leerlinge maak amok

’n Paar duisend betogende swart skoliere het glo amok gemaak in die strate van Johannesburg toe hulle ’n onwettige optog gehou het. Die leerlinge het Woensdag in Eloffstraat winkels besteel,…

Reuse vragmotor ontwrig verkeer

Dit was vir motoriste ’n gratis kragvertoning toe ’n reuse vragmotor met ’n silo van 55 metrieke ton as vrag, weer regop getrek word nadat dit gekantel het. Die drama…

Wonderboom diens gaan dalk verbeter

Die moontlikheid dat die Wonderboom-lughawe opgradeer gaan word, is in die vooruitsig gestel en kan dit moontlik word dat vlugte vanaf Pretoria na Kaapstad en nna Durban onderneem word. Die…

Kyknet kry stywe boete

Die omstrede Uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (OKOSA) het die TV kanaal Kyknet met R30,000 beboet nadat ’n klag ontvang is dat die spot gedryf word met ’n siektetoestand bekend as Tourette-sindroom….

DBV kry lasbrief teen Modise

Nadat twee lede van die Dierebeskermingsvereniging van Thandi Modise se plaas verjaag is deur die plaasbestuurder, het die DBV ’n lasbrief verkry om die plaas te besoek en behoorlike inspeksie…

Diewe vergiftig talle honde

In Krugersdorp aan die Wesrand word honde deesdae op ’n streep deur diewe en rowers vergiftig om dan enkele dae later toe te slaan om die huismense te besteel. In…

Onnatuurlike ondervinding in Africana-biblioteek.

Carlynne Julies (20), van Pietersburg, het ‘n grillerige ondervinding in die geskiedkundige Africana-biblioteek in Kimberley ervaar.  Sy het deur die boeke van geskiedkundige argitektuur geblaai toe sy ‘n vreemde, koue aanraking…