ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 29, 2014

MH17: 16 Kardinale feite

Om te probeer vasstel wie vir die afskiet van die MH17-vliegtuig verantwoordelik is, is daar 16 kardinale feite wat in gedagte gehou moet word.  1.) Die Maleisiese lugdiens het bevestig…

Swape of sotte?

Dit is mos nou reeds ou nuus dat ons ’n die Ruwe Suid-Afrika ’n soort mens het wat voldoen aan die beskrywing wat nou ook alledaags geword het – hulle…

Terreur op terreur

Volgens die statistieke wat deur Projek 2010 gehou word oor die volksmoord, is dit kommerwekkend dat Julie reeds soveel bevestigde gevalle moes aanteken waar volksgenote die noodlottige slagoffers was van…

Afrika gaan praat met Obama

’n Hele span leiers uit Afrika gaan met pres. Barack Obama van Amerika praat oor vrede, demokrasie, sekuriteite en verwante sake. Pres. Jacob Zuma sal die Suid-Afrikaanse span aanvoer wanneer…

Op die Volksakker – sien ons die groter prentjie?

Die afgelope tyd was daar interessante gebeure in die nuus, plaaslik en internasionaal.  Dit bring onwillekeurig die vraag na vore: Hoe beoordeel ons volksgenote hierdie nuusgebeure?  Dink ons mense regtig…

Terroriste slaag om boer te dood

Mnr. André van Greunen (47), van die plaas Daniëlsrus in die distrik van Reitz wat meer as twee weke gelede in sy huis aangeval is deur drie terroriste, het in…

DBV-inspekteurs word gedreig

Met hulle besoek aan die plaas van Thandi Modise, is twee inspekteurs van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gedreig deur werkers wat blykbaar verantwoordelik is om die diere te versorg. Burt Coetzee…

Vakbonde versus Volksekonomie

Terwyl Suid-Afrika strompel en struikel om staande te bly weens die teistering wat deur stakings en korrupsie veroorsaak word, en ’n misdaad-mekka is vir bykans elke denkbare vorm daarvan, word…

Nuusflitse – 29 Julie

Die afskiet van Malaysia Airlines se vlug MH17 kan moontlik neerkom op ’n oorlogsmisdaad, volgens die Verenigde Nasies (VN) en bygevoeg konflik in die ooste van die Oekraïne het al…

Rassekaart oorheers grond in Suid-Afrika

Die ANC-bewind volhard met die rassekaart ten opsigte van grondbesit en spesialiseer net daarin om sy propaganda daaroor telkens vanuit ‘n nuwe invalshoek aan te bied. Benewens ras sal nog…

Terroriste vermoor sakeman

Mnr. Winpie Viljoen (48), ’n bekende restaurant eienaar van Vanderbijlpark is Vrydagnag In sy huis vermoor toe vyf terroriste ingebreek en hom met ’n mes doodgesteek het. Die meswond in…

Veranderde wêreldorde – scenario skets

Dit is nou 100 jaar nadat die Eerste Wêreldoorlog begin het. Vir dekades was Amerika die land met die sterkste ekonomiese kragte, en daarmee ook die kragtigste wereld-invloed uitgeoefen –…

Skoolpersoneel moet kursus in verdraagsaamheid doen

‘n Bloemfonteinse skoolhoof en sy personeel is deur die Vrystaatse Onderwysdepartement versoek om opleiding in diversiteit en kruiskultuur-verdraagsaamheid te kry. Die "versoek" kom van die Menseregtekommissie (MRK) nadat die skoolhoof…

MH17 – Internasionale polisie deins terug

’n Hele span Internasionale polisiebeamptes het teen hulle sin terug gedeins om hulle taak te verrig in die oorlog geteisterde Oekraïne waar die MH17 vliegtuig neergeskiet is. Die adjunk-hoof van…

Student skop stof in kampioene se oë

Sy is ’n derdejaar student aan die Universiteit van Stellenbosch, maar dit beteken nie dat gesoute manne beter is as sy wanneer dit by ’n uithou wedren kom op ’n…

MRK verwerp Bridges-klagte

’n Klagte wat ingedien is by die Menseregte Kommissie oor die uitlatings en sienings van akademici is verwerp. Sunette Bridges en Steve Hofmeyr het ’n lys van vroue wat vermoor…

Voormalige Blou Bul beroof

Toe ’n drie swartes op Johan Roets toesak waar hy besig was om ’n pap wiel langs die pad te vervang aan sy voertuig, was sy gedagtes by syy vrou…

Universiteite – waarheen met Afrikaans?

Om ’n graadkurses  by ’n universiteit in Suid-Afrika te voltooi, is ’n keuse wat elkeen maak volgens sy omstandighede, maar as die keuse daarin lê om die kursus in Afrikaans…

Oprah se SA tydskrif kantel

Die vêr-linkse tydskrif van die Amerikaanse vrou, Oprah Winfrey, sal in September die laaste keer in die land op winkelrakke verskyn. Die Suid-Afrikaanse tydskrif The Oprah Maga­zine kon nie die pyp…

Bybeltjie nr 45

Hier is tannie Rhona se Bybeltjie nr. 45 – oor Vergifnis.   http://youtu.be/O_JcQgmvc0I   Vergifnis is seker een van die moeilikste dinge om te doen maar ons word geleer om…

rolex replicas for sale