ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 28, 2014

Boodskap aan regering – caveat emptor

Pasop koper (caveat emptor), ‘n ou regsbeginsel wat sê die koper moet versigtig wees oor wat hy koop, en seker maak dat hy weet waarvoor hy betaal, het nou ‘n…

Jongman gedood deur vegtendes

Hy was bekend as ’n rustige, goed beskaafde jongman, en hulle ouers se laatlam en die punt van hulle harte, wat nooit konflik en rusie veroorsaak het nie. Die goedgeaarde…

Nuusflitse – 28 Julie

Sowat 65 kg tik-dwelms met straatwaarde van byna R20 miljoen is Vrydag by die Johannesburgse Internasionale lughawe gevind wat blykbaar afkomstig is van Nigerië wat in haarstuk-pakkies opgemaak was.  …

Krugerdag – 10 Oktober 2014

Die Krugergenootskap herdenk DV 10 Oktober 2014 Krugerdag.  Hierdie jaar is dan ook besonders, omdat dit die 75ste aaneenlopende herdenking van Staatspresident Paul Kruger se geboortedag deur Die Genootskap verteenwoordig….

Geskorste amptenare se dae getel?

Die skorsing van Suid-Afrikaanse amptenare wat steeds hulle volle betaling ontvang, gaan in die toekoms na 30 dae hersien word.   Bykans R50 miljoen is aan sowat 400 geskorste staatsamptenare…

Verskillende volksidentiteite onversoenbaar in Oekraïne

Dit was ‘n baie bitter Eerste Minister wat sy bedanking ingedien het nadat twee van die groter koalisiepartye in die Oekraïnse wetgewer hulle steun onttrek het en hy nie genoeg…

Te veel polisie onbevoeg om wapen te dra

Byna 40,000 lede van die Suid-Afrikanse Polisiediens (SAPD) het nie die vereiste vuurwapen-bevoegdheidstoets geslaag om ‘n vuurwapen te dra nie. Dié inligting is bevestig in ‘n bevoegdheidsoudit wat in 2012…

Motor rubriek – Renault Sport Clio 4EDC Cup

Wanneer die ouer garde terug dink aan die vroeë sestiger jare, dan kom die naam Renault Cordini onwillekeurig in die gedagtes op. Hierdie “blitsbuks” was elke jongman se droom motor….

‘n 3D-glimlag

Danksy 3D-kakebeeninplantings wat vir die eerste keer in die land gedruk is, kan twee mans weer glimlag. Die kakebene is deur die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein vervaardig. Dit was die…

ATKV en SABC speel saam

Die besturende direkteur van die ATKV, Japie Gouws, het die resultaat van ‘n vergadering met die SABC oor die verskuiwing van Afrikaans op die uitsaaier se TV-kanale, as positief bestempel. …

Gort / Barley / Hordeum vulgare L

Gort is van die familie Poaceae en subfamilie Pooideae en die genus is Hordeum en die spesie is H. vulgare. Ons in Suid Afrika ken gort  baie goed want ons…

Navorsing toon 90% menslike genoom ‘oorbodig’

Minder  as 9,5% menslike DNA is funksioneel, volgens navorsers aan die Universiteit van Oxford. Die keer die hoofstroom teorie heeltemal op sy kop dat 80% van die menslike genoom oor…

Slagoffers van Mali-vliegramp na Frankryk

Die lyke van 118 mense wat in die vliegramp van die Algeriese lugredery in Mali omgekom het, sal na Frankryk geneem word. Die Franse president, Francois Hollande, het dié onderneming…

Is dit die eindtyd?

Daar is ’n dreigende oorlog in die Oekraïne, in Gasa is al meer as 850 mense dood in konflik tussen Israelies en Palestyne, in Somalië is erge gevegte aan die…

Totsiens Craven-week rugby!

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het glo bevel gegee dat die SA Skolespan wat saamgestel word uit spelers van die Cravenweek, ten minste 50% swart en bruin spelers moet insluit. Dit…

Oekraïne bly onstuimig

Meer as 40 Oekraïnse soldate het na Rusland oorgeloop omdat hulle nie teen hulle eie mense wil veg nie. Hulle het hulle militêre poste verlaat en na die Russiese gebied…

Kabinetslede bedryf ook sake

Negentien van die 72 lede van die kabinet, insluitende president Jacob Zuma het privaat besigheidsbelange. Volgens die rekords van Maatskappye en Intellektuele Eiendomskommissie is Zuma gelys as die eienaar van…

Seriti-kommissie raak omstrede

Nadat vyf lede van die Seriti-kommissie vroeër bedank het, en die kommissie se geloofwaardigheid daardeur bevraagteken is, het daar op die oog af ’n tyd aangebreek van meer kalmte. Die…

Polisie-moordenaar sterk aan

Die vermeende moordenaar van ’n polisie speurder is steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy selfmoord wou pleeg toe hy vasgekeer is. Hendrik Jacobus Wright (64), die…

Swak polisiediens bevorder terrorisme

Suid-Afrika is wereld-berug vir sy misdaad en word beskou as die misdadigers se misdaad paradys met menige polisiebeamptes wat self misdadigers is. Van die sowat 900 polisielede wat sedert 2011…

Terrorisme spoel oor wereld

Terrorisme is besig om die ganse wêreld te oorspoel en onrus te saai, terwyl hongersnood en dalende ekonomiese toestande besig is om die wêreld ’n gevaarlike woonplek te maak. Dit…

Vloedgolf vreemdelinge oorstroom Europa

Bykans 80,000 onwettige immigrante het vanjaar gevaarlike bootritte op die Middellandse See na Europa onderneem. Dit is ‘n 60% toename in vergelyking met die hele 2013. Sowat 800 mense het…

Paniek in VSA met poppe

As een huis ’n porseleinpop ontvang, wat op ’n haar lyk soos die dogter in daardie huis, dan is daar rede om opgewonde te raak, maar as agt huise elkeen…

Ikabod vir onderwys breek aan

Staatskole (voorheen bekend as model C-skole) wat tot dusver daarin geslaag het om hulleself te kon handhaaf, se einde kan waarskynlik finaal binnekort aangebreek. Dit lê om die draai indien…

Wie versorg vir wie?

Thuthukile Zuma, die dogter van Suid-Afrika se president, is op ouderdom 25 aangestel as Hoof van personeel in die Departement Telekommunikasie en Posdienste teen ’n ruim vergoeding van sowat R1…

LUR belieg die hof

Hy het twee strafregtelike verhore wat op hom wag, en dan lieg hy nog oor waar hy hom bevind die dag wanneer hy in die hof moet wees. Dr. Benny…