ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 25, 2014

Nog foto-bewyse van Knysna olifant gekry.

Die opgewondenheid is hoog nadat die Landmark-stigting se kameras weereens beeldmateriaal van ‘n olifant geneem het. Die versteekte kameras was in die inheemse bos op die Tuinroete geplaas.  Volgens Jeanine…

Waaroor wil Ramaphosa praat?

Toe die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, in die persgalery sy rede gevoer het, was dit duidelik gemaak waaroor hy met Afrikaanses wil praat, want hy het bepaalde onderwerpe aangeroer. Hy het…

VSA beskuldig Rusland

Die Amerikaanse woordvoerder oor buitelandse aangeleenthede, Marie Harf, het gesê die VSA beskik oor inligting en bewyse dat Rusland artillerie afvuur na Oekraine en dat hulle ook beplan om kragtige…

Nuusflitse – 25 Julie

Sewe swartmense is dood en agt is beseer nadat ‘n minibustaxi naby Rockydrift in Nelspruit van die pad af geloop en gerol het.   Vermeende Taliban-vegters het twee voertuie in sentraal-Afganistan…

Al meer vuurhoutjies in Oekraïne-kruitvat

Te midde van die skok-bedanking van die Oekraïne se eerste minister, Arseniy Yatsenyuk, is daar ‘n aansienlike  uitbreiding van Russiese militêre optrede in die konflik geteisterde oostelike deel van die…

Die linkses gaan weer praat

Linkse en multi-kulturele Afrikaanse organisasies het een na die ander die uitnodiging van adjunk-president Cyril Ramaphosa aanvaar om weer in gesprek te tree met hom, alhoewel enkele organisasies voorbehoude gestel…

Multi-biljoen Rand grondeis teengestaan

Kort nadat berigte in die media verskyn het dat ’n multi-Biljoen Rand grondeis tans ondersoek word Natal, het Front Nasionaal (FN) aangekondig dat hulle van plan is om die eis…

Nigerië bekommerd oor Ebola virus

Vrees het ontstaan by die regering van Nigerië nadat die Ebola-virus glo in Nigerië ’n vastrapplek gekry het toe ʼn man in die hoofstad Lagos opgeneem is omdat hy simptome…

E-tol met minagting bejeën

Verskeie organisasies het gehoor gegee aan Cosatu se oproep om nie hulle e-tol rekeninge te vereffen nie, en dit eerder aan die vakverbond te stuur. Duisende rekenings vanoor ’n wye…

PUK-studente toon beskaafdheid

PUK studente het tydens hul optog op die kampus van Potchefstroom getoon dat hulle beskaafde jongmense is wat net hulle griewe wou bekend maak, en daarmee aan die linkse pers…

Algeriese vliegtuigwrak in Sahara gekry

Die wrak van die Air Algeria-vlug is in die noorde van Mali gekry, en volgens berigte het niemand die vliegramp oorleef nie. Die vliegtuig het onderweg van Ouagadougou in Burkina…

rolex replicas for sale