ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 24, 2014

Oekraïnse kabinet bedank

Asof die nie reeds erg genoeg in die land gaan nie, het die Oekraïnse eerste minister, Arseniy Yatsenyuk, en sy kabinet bedank. Hy het die bedanking aangekondig nadat die regeringskoalisie…

Indrukwekkende kriminele in SAPD

Net in Afrika kan dit gebeur dat veroordeelde moordenaars, verkragters, persone wat skuldig bevind is aan poging tot moord, strafbare manslag, diefstal, korrupsie en ander oortredings, ‘n veilige tuiste in…

Belge en Suid-Afrikaners ewe gelukkig

Volgens die uitslag van ‘n onlangse internasionale peiling deur Ipsos Mori het Suid-Afrika geland tussen die top ontwikkelde lande ten opsigte van respondente se algemene gevoel van geluk. Hiervolgens reken…

Vliegtuig verdwyn oor Mali

‘n Vliegtuig van Air Algerië met 110 passasiers en ses bemanningslede aan boord het na wat berig word, neergestort nadat daar kontak met die lugvaartbeheer-owerheid oor Mali verloor is 50…

Blanke man skiet blanke speurder

’n Man van Montanapark in Pretoria het polisiespeurder, ao. Ben Strydom doodgeskiet toe dié hom wou ondervra oor ’n vermeende bedrogsaak. Strydom het by die man se huis opgedaag om…

Terrorisme bedreig Noorweë

Die regering van Noorweë is besig om ’n drastiese aanpassing te maak op hulle veiligheidstelsels nadat die inligting bekend geword het dat die land ’n teiken van terrorisme kan word….

Ramaphosa wil ontnugterde Afrikaners nader trek

Terwyl die ANC en die EFF se parlementslede mekaar uitdaag om buite die parlement mekaar in ’n geveg te ontmoet, is die adjunk-president, Cyril Ramaphosa begaan om die sogenaamde Afrikaanses…

China plunder Mosambiek

Die gesaghebbende internasionale Environmental Investigating Agency (EIA) meld in hul jongste verslag, First Class Crisis, dat China besig is om die inheemse bome van Mosambiek uit te kap teen ’n…

Opskerping teen terrorisme beplan

Die ANC se minister van Staatsveiligheid sê hy gaan toesien dat die waarskuwingstelsels van Suid-Afrika opgeskerp gaan word om die land teen terrorisme te beveilig. Minister David Mahlobo het die…

TLU SA lê voorstelle voor aan Minister

Na afloop van die samesprekings met die nuwe Minister van Landbou en sy adjunk, het TLU SA onderneem om die unie se positiewe voorstelle rakende landbou aan hom te voorsien….

Dit was ‘n gekners van tande

As chirurge van Indie vir sewe uur lank moet spartel om 232 tande uit ’n tiener se mond te verwyder, dan het dit inderdaad knersend plaasgevind. Die operasie wat in…

Barbaar probeer vrou verbrand

Jenny van Tonder (61) van Alberton was oppad werk toe, maar voor sy kon ry het ’n tuinwerker ’n kan petrol oor haar motor uitgegooi en die voertuig aan die…

Woelinge by die PUK

Ontevrede blanke studente, wat deur die sogenaamde Hoër Onderwys Transformasienetwerk (HETN) bestempel is as “regse, partydige en onsensitiewe studente” beplan ’n betoging op die kampus van Potchefstroom se universiteit. Na…

Nuusflitse – 24 Julie

Die Noord-Koreaanse regering het China gevra om die verspreiding van ’n video wat die gekskeer met sy leier Kim Jong-Oen, onverwyld te stop. Die video is egter reeds wêreldwyd op…

Wenke vir sappige stukkie boerewors

Goeie dag al die dames, Almal dink altyd net ‘n man kan ‘n sappige stukkie boerewors braai. Volg gerus die volgende skakel  http://rvb.org.za/wenke-vir-boerewors/ sodat ons dames ook die kuns kan…

Polisiebeampte red hondjies

Toe sewe klein hondjies in ’n huis per ongeluk ’n brand laat ontstaan het, was die eienaars nie teenwoordig om te red wat gered moes word nie. ’n Lid van…

Pasop vir die Internet

Eers mooi gedagtes, later meer toegeneentheid, dan liefdesboodskappies, mooi gedagtes en selfs gediggies om die jonge meisies nader te lok… So het ’n 32 jarige sy prooi, ’n 13 jarige…

VN gaan Israel vir oorlogsmisdade ondersoek

Die Verenigde Nasies (VN) se Menseregte Kommissie gaan ‘n onafhanklike ondersoek loods oor moontlike oorlogsmisdade wat deur Israel gepleeg word in sy offensief teen Gasa, waar die bombardering van die…

Misdadige polisie steeds nie afgedank nie

Ondanks al die beloftes wat gemaak word, is dit onstellend dat nog nie een van die nagenoeg 1,448 polisielede wat vir kriminele oortredings aangekeer is, al afgedank is nie.  …

Buitelandse grondbesitters vir eers veilig

Wetgewing gaan ingestel word om buitelanders te verhinder om in die toekoms grond in Suid-Afrika te koop. Buitelanders wat reeds grond in die land besit, sal volgens die minister vir…

S-Koreaanse polisie gekritiseer

Dit is nie net die polisie van Suid-Afrika wat soms dom dinge aanvang nie, Suid-Korea het self ook ’n geval wat die wêreld aan die brand het. Die polisie is…

Jong seun pleeg selfmoord

Leander Lessing (16) ’n skolier van Nelspruit het blykbaar sy eie lewe geneem in die lapa van sy ouerhuis sonder om ’n nota agter te laat. Blykbaar het hy sy…

Minister sê eentalige universiteite bestaan nie

Skynbaar ontstel die ontgroeningspraktyke by die Noordwes-Universiteit (NWU) dermate vir dr. Blade Nzimande, minister van Hoër Onderwys, dat hy nou besluit het dat daar nie meer Afrikaanse-  Zoeloe of enige anderstalige…

Nuwe tegnologie beskerm voëls

’n Blink nuwe stukkie tegnologie sal in die toekoms aangewend word om voëls te beskerm sodat hulle nie teen Eskom kragdrade vasvlieg gedurende nagvlug nie. Watervoëls wat gedurende die nag…

EFF ondersteuners tree barbaars op

Die voorval waartydens ondersteuners van die Malema-party die Sentraal Transvaalse wetgewer bestorm het, en die gebou met afval bemors het, spreek van ’n barbaarse handeling. Dit is die siening van…

Nederlanders hou nasionale dag van roubeklag

Nederland het om 16:00 ’n minuut stilte gehou vir die slagoffers van die vliegramp in die Oekraïne toe die eerste liggame in die land aangekom het. Woensdag 23 Julie was…