ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 23, 2014

Inisiatief van Volksraad gekritiseer

Die positiewe stappe wat geneem is deur die Boere-Afrikaner Volksraad waarin hulle die ANC regime gedwing het om samesprekings te voer oor die selfbeskikking van die blankes, en in besonder…

"Nou is die regte tyd vir selfbeskikking"

“Dit is nou die regte tyd om selfbeskikking te kry” vir die Afrikanervolk, het die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach, tydens ‘n mediakonferensie gesê. Dit is al 20…

Nog vliegtuie val in Oekraïne

Twee van die Oekraïnse vegvliegtuie is neergeskiet deur pro-Russiese inwoners van die Krim en die wrakke het etlike kilometer van die plek waar die passasiersvliegtuig geval het, neergestort. Daar is…

Bekende pediater geskiet

Die welbekende pediater dr. Tony Allden van Pretoria, is Woensdagoggend deur ‘n onbekende aantal terroriste in sy huis aangeval en drie skote op hom gevuur. Dr. Aliden verkeer in ‘n…

Samesprekings oor selfbeskikking vir Afrikanervolk op tafel

Die Suid-Afrikaanse regering het ingestem om samesprekings oor selfbeskikking met die Boere-Afrikanervolksraad te voer. ‘n Delegasie van die regering wat die staatspresident, Jacob Zuma, of die adjunk-president sal gedurende Augustus…

Nuusflitse – 23 Julie

Die hoof van Moskou se moltreinstelsel is afgedank ná die treinongeluk tydens spitsverkeer op 15 Julie waarin 22 mense dood en 136 beseer is.   Die passasierskip Costa Concordia, wat…

Kykgenot of kykverbod

Die bekende laekwaliteit propagandaprogram wat ook bekend staan as die Skenkings en Aalmoese ten Bate van ‘Comrades’ (of SABC) se nuwe bedryfshoof het belowe dat hy die finansies van die…

Ons sal moet vasstaan

Oorlog, gerugte van oorlog, terrorisme, bedrog en korrupsie, dit is alles deel van hierdie wêreld wat toenemend die tekens van totale verval toon terwyl klein volke soos ons geen beduidende…

Hercules sterf in hospitaal

Die jong Hercules Homan van Hendrina is oorlede. Hercules is die slagoffer van ’n onverskillige taxibestuurder wat te vinnig om ’n draai gery het en die jong seun teen die…

Poetin beloof samewerking

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het onderneem om sy invloed te gebruik om die konflik te verminder in die Oekraïne, maar terselfdertyd gevra dat Westerse lande die tussentydse regering van…

Grondgryp plaas boer met swartes

In 2002 het ’n hoofman van die Mhlongo-stam ’n geslaagde eis gehad en ’n spogplaas, Kromkrans, in die Carolina-distrik in Oos-Transvaal bekom. Nou, 12 jaar later is daar bykans geen…

Kameroen ontplooi soldate teen Boko Haram

Die Kameroen het sowat 1,000 soldate op sy grens met Nigerië ontplooi om Boko Haram te beveg. Kameroen se minister van Buitelandse sake, Amb Aminu Wali, het gesê die stap…

Transnet-pensionarisse – Wat is die kern?

Regter Ephraim Makgoba het tydens die hofsaak wat handel oor die pensioenfonds van voormalige Transnet amptenare gesê dit wil lyk asof die trustees van die fonds nie die belange van…

Boere vang terroris

Kort nadat mnr. Buks Swanepoel (81) en sy vrou op hul plaas Sterkfontein naby Vierfontein deur terroriste aangeval is, het boere van die omgewing soos een man opgetree en die…

Weermag-seniors se arrestasie op langebaan

Die inhegtenisname van drie hooggeplaastes van die Departement van Verdediging is op die langebaan geplaas deur die ekstra verwikkelde regspleging wat die land deesdae kenmerk. Dit vorm deel van ‘n…

Halt hidrobreking-lisensies binne 30 dae

‘n Omgewingbewaringsgroep het die ANC-president, Jacob Zuma, 30 dae kans gegee om die uitreiking van lisensies vir hidrobreking in die Karoo te stop. Die Treasure Karoo Action Group (TKAG) en…

EU wil Rusland met sanksies wurg

Buitelandse ministers van die Europese Unie (EU) het in Brussel byeengekom om ‘n reeks nuwe strenger sanksies te bespreek, indien Rusland nie onmiddellik van koers verander in die Oekraïne na…

Uitkenning van slagoffers kan maande duur

Die Nederlandse slagoffers van die Maleisiese-vliegtuig wat in die Oekraïne afgeskiet is, gaan van Kharkiv na die Nederlandse stad, Eindhoven, geneem word. Die vliegtuig sal volgens die Nederlandse eerste minister,…

Vrystaat munisipaliteite is onbetroubaar

’n Groot aantal munisipaliteite in die Vrystaat kan nie vertrou word met die publiek se swaar verdiende geld wat hulle goedertrou vir dienste betaal nie, Die opmerking is gemaak deur…

Kragverbruikers word gruwelik beroof

Derduisende kragverbruikers word gruwelik gekul omdat daar geen wet is wat hulle beskerm teen die streke van herverkopers van elektries krag nie. Mense wat in komplekse woon waar net een…

Onderwyseres kry inspirasie van Pippie

Klein Pippie Kruger het aan haar getoon hoe ’n ware dapper mens optree wanneer jy werklik seer gekry het en die pyn moet verwerk. Runé du Plessis sê sy het…

Zuma skenk miljoene aan Gasa

Suid-Afrika wat wurg om sy rente op die skuldlas te betaal, het nog geld beskikbaar gestel vir humanitêre hulp in die Gasa-gebied waar Israel en Palestynse magte mekaar uitmoor. Benewens…

Turkye is moeg vir Obama

Premier Tayyip Erdogan van Turkye, gaan nie weer met Barack Obama oor die foon praat nie, aangesien dié land die rebellemagte van Sirië openlik ondersteun. Die spanning is ook aan…

Netwerk met rybewys-bedrog uitgeloop

Vier mans het in Villiersdorp saamgespan om hulleself te verryk met rybewys-bedrog deur alles saam te doen in samewerking met ’n munisipale toetsbeampte. Hulle het reeds in die hof verskyn…

Israel slaan met mening in Gasa

Israelse vegvliegtuie het verwoesting gesaai toe hulle vyf moskees, ’n sokkerstadion, ’n Hamas-leier se woonhuis, en tientalle ander huise vernietig het. Nie minder as 75 gestelde teikens is deur die…

Daadbelydenis

“As julle My liefhet, bewaar my gebooie.” – Joh 14:15 Daar is min, indien enige opdragte in die Bybel so eenvoudig, dog kragtig as wat hierdie een is. Tog is…