ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 22, 2014

Bybeltjie nr. 44 – Klop en vir jou word oopgemaak

Hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 44 – Klop en daar sal vir jou oopgemaak word.   http://youtu.be/kIC_z4kErKE   Vandag leer ons maatjies dat Jesus aan die…

Belangrike Kennisgewing: Volksraad inligting

Nadat die Suid-Afrikaanse regering die korrespondensie en eise van die Boere-Afrikanervolksraad vir byna drie jaar geïgnoreer het, het die Volksraad geen ander uitweg gesien nie as om ‘n proses aan…

Nederland rou op sosiale media

Nederlandse gebruikers van sosiale media het hulle profielfoto’s swart gekleur en twiet ‘n boodskap “#BringThemHome”, terwyl woede aan die oplaai is omdat die liggame van vlug MH17 nog nie van…

Op die Volksakker – Sal ons nog lewe en sterwe vir Suid-Afrika?

Ons behoort hierdie vraag nie ligtelik te antwoord nie. Daar is ook baie wat mag voel dat die Suid-Afrika waar ons onsself tans bevind ´n bevestigende antwoord onmoontlik maak. Baie…

Dreigende wêreldoorlog?

Die wêreld het byna oornag in verskeie krisis-situasies verval wat daarop dui dat ’n wêreldoorlog dreig om die ganse mensdom te vernietig. In die Oekraïne het spanning ’n breekpunt bereik…

Rooibos nou net Suid-Afrika s’n

Suid-Afrika het uiteindelik die eksklusiewe reg gekry om die handelsnaam, rooibostee, te gebruik. Die beskerming van die naam geskied op grond van die geografiese gebondenheid daarvan waarvoor daar in ‘n…

Platimum-myne te koop ná staking

Die Rustenburg en Union-myne van Anglo American Platinum (Amplats)  is te koop. Die nuus is met groot ongeloof deur NUM, begroet – nadat dié vakbond verantwoordelik was vir ‘n vyf…

Pro-Russe gekritiseer oor lyke

Terwyl honderde lyke in die warm son verstrooi gelê het oor ’n wye gebied, het pro-Russiese rebelle die gebied begin fynkam en die lyke na koel-treinwaens geneem om ontbinding te…

Is Maleisiese vliegtuig per ongeluk getref?

Beide die Russiese as die Oe­kraïnse magte het die wapenstelsels om ’n passasiersvliegtuig neer te skiet, het Helmoed-Römer Heitman, militêre kenner, gesê.  Onbevestigde berigte lui dat die Oekraïnse separatiste ’n Buk-M-missielstelsel bekom…

Groot lappe aarde in Natal geëis

‘n Multimiljard grondeis gaan deur ‘n neef van president Jacob Zuma by Impendle in die Natalse Middellande ingestel word. Simpiwe Zuma is die hoofman van die KwaNxamalala Zoeloes, namens wie…

Plaasmoorde gaan dalk aandag kry

Plaasaanvalle  en –moorde gaan aldus die nuwe minister van polisie, Nathi Nhleko, hoog op die agenda virmisdaadbekamping geplaas word. Die VF+ se woordvoerder, dr. Pieter Groenewald, het die minister tydens…

Tennisafrigter ontsnap van terroriste

Die rebel Jopie Fourie het aan die lede van die vuurpeloton wat hom moes teregstel gesmeek om hom nie in die gesig te skiet nie. "Ek het ‘n groot Afrikanerhart….

Skietstilstand in Gasa ‘n vae moontlikheid

‘n Onmiddellike skietstilstand is deur Amerika en die Verenigde Nasies gevra om die konflik tussen Israel en die Palestynse Hamas in die Gasa-strook te beëindig. Hamas het aangedui dat hy…

Net bestes hoort in polisie

Maatreëls wat vroeër as vanselfsprekend beskou sou word, gaan klaarblyklik ingestel word om te verseker dat net die geskikste kandidate vir die polisie gekeur word. Die nuwe Minister van Polisie,…

Gewelddadige betogings teen Israel in Frankryk

Vrese bestaan in dat pro-Palestynse betogings in Frankryk heeltemal kan hande uitruk. Dit volg nadat Joodse winkels gebrand en geplunder is tydens ‘n tweede gewelddadige betoging binne ‘n bestek van…

Renostersindikaat se verhoor uitgestel

Dawie Groenewald, ‘n wildboer van Noord-Transvaal en tien mede-beskuldigdes se verhoor op 1,827 aanklagte in sake ‘n beweerde renosterhandelsindikaat, is tot 4 Augustus 2015 uitgestel.   Die rede vir die uitstel van…

Hy wag ‘n maand vir operasie

Na bykans ‘n maand kon Steven Miller (33), ’n motorfietsryer wat ses beenbreuke in ’n ongeluk opgedoen het, uiteindelik ordentlike mediese sorg ontvang en kon hy geopereer word. Hy moes 27…

Weer ‘n metropolisie-hoë in ongeluk

Eers was dit die omstrede Robert McBride, voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie wat in ‘n motorongeluk betrokke was as gevolg van te veel partytjie hou, en nou het die adjunkhoof ook in ‘n…

FN vra regering om te onttrek van Brics

Front Nasionaal het met skok daarvan kennis geneem dat die regerings van beide die Verenigde State van Amerika en van Brittanje beweer dat hulle in besit is daarvan dat Separatiste…

Julle het my kind vermoor!

’n Nederlander, wat sy enigste dogter verloor het met die afskiet van Vlug MH17, het sy hartseer, ontsteltenis en grief in ’n koerant geskryf waarin hy die “moordenaars van sy…

Boewe beroof bejaarde dame

Twee swartes het ’n bejaarde dame van Viljoenskroon in die Vrystaat in haar huis op die plaas oorval en geld geëis. Mnr. Jerome Gossayn sê sy ma, Yvette (84), van…

SABC gee "hardwerk" bonusse

Die nuut aangestelde bedryfshoof wat verklaar het dat hy die SABC se finansies gaan regruk deur die TV lisensiegeld te verhoog, is maar een van die vreemde handelinge van die…

Nog ‘n plan met nasiebou

NAngie Motshekga die Minister van Onderwys, het tydens haar begrotingsrede in die parlement gesê die tyd het aangebreek dat geskiedenis as leervak verpligtend gemaak moet word vir alle skoliere. Sy…

Honderde uit see gered

Ongeveer 815 mense, wat hulle voordoen as migrante, is die afgelope naweek van ’n gewisse dood gered toe hulle probeer het om die Middellandse see oor te steek. Dié inligting…

rolex replicas for sale