Daily Archives: July 21, 2014

Nuusflitse – 21 Julie

Sewe mense, almal van dieselfde gesin, is in ʼn fratsongeluk dood nadat hulle in ʼn nywerheidsgrootte septiese tenk op ʼn varkplaas in die weste van Pole geval het.   Haidee…

Appeltert op die vuur

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hier is ‘n heerlike resep vir almal wat lief is om te gaan kamp en lus is vir…

Poetin se triomftog?

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het ‘n triomftog na die Weste gehad. Sy eerste stop was in Kuba waar hy vir Fidel en Raul Castro ontmoet het. Nadat hy hulle…

Nederlandse handelsooreenkoms gekanselleer

Suid-Afrika het reeds verlede jaar begin om handelsooreenkomste met Europese lande eensydig te beëindig. Die ooreenkoms met Nederland is ook onlangs eensydig gekanselleer. Verteenwoordigers van vyftig Nederlandse maatskappye het verlede…

Amorphophallus titanum .. blom net 1 keer in 7 jaar

Hierdie is seker die seldsaamste blom op aarde. Die Amorphophallus is in die familie Araceae en  subfamilie Aroideae. Dit is net eenvoudig pragtig en uniek en ons sal dit sekerlik…

Honderde tereggestel in Sirië

Verwoede gevegte woed tussen die Siriese weermag en rebelle by die Shaer gasveld in die Siriese woestyn oos van Homs. Die regeringstroepe probeer om die rebelle te ontset nadat hulle…

Busongelukke in Duitsland skok

Tien mense is dood en nege-en-sestig mense is beseer in ‘n ongeluk, waarin verskeie busse op ‘n snelweg naby Dresden in die ooste van Duitsland teen mekaar gebots het. ‘n…

Frankryk vergroot militêre optrede in Wes-Afrika

Frankryk gaan sy militêre veldtog in Wes-Afrika uitbrei om Islamitiese rebelle in die streek te probeer stuit. Die nuwe operasie word aldus die Franse president, Francois Hollande, uitgevoer om Islamitiese…

Oorlogslagting in Gasa vererger

Die hoogste dodetal is oor die naweek in die Gasa-strook gely sedert die gevegte tussen Israel en die Palestynse Hamas begin het. Sowat 87 Palestyne is dood, waarvan 67 in…

Kripvreters nou sondebokke vir Nkandla

Dertien staatsamptenare gaan intern verhoor word weens wanadmi­nistrasie wat verband hou met die toekenning van kontrakte om pres. Jacob Zuma se Nka­ndla-woning teen R246 miljoen op te gradeer. Die spesiale…

Transnet wil pensioentrekkers fnuik

Die hofsaak waarin meer as 60 000 pensioentrekkers ‘n klasaksie teen Transnet oor hul gestroopte pensioenfonds voer, begin Maandag in die hooggeregshof in Pretoria. Maar daar is ‘n nuwe kinkel…

Kuns en kultuur nóg ‘n bodemlose put met belastinggeld

Dermiljarde rand gaan deur die ANC-regime bestee word om allerlei vermeende kuns- en kultuurprojekte van stapel te stuur. Die minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, het voor sy begrotingsrede…

"Daar kom die wa.."

“Daar kom die wa, die vier perdewa, hy het nie naam nie….” het helder opgeklink in die arena van die Waterfront toe leerlinge van die Afrikaanse Volksang- en Volkspelebeweging in…

Motor rubriek – Range Rover Sport 3,0 V6 SD HSE

Wanneer ‘n mens terugdink aan die vroeë dae van Land Rover en ‘n mens kyk na die wye reeks voertuie wat vandag beskikbaar is, kan ‘n mens dit amper nie…

Herwinning word deel van ekonomie

Vir die eerste keer in 20 jaar het die ANC nou ook ontdek dat daar geld uit herwinning te maak is. Die herwinning van afval kan jaarliks sowat R50 miljard…

Wie baat by Maleisiese vliegtuigongeluk?

Op geen ander stadium gedurende die deurlopende krisis in die Oekraïne, kon die vliegtuigongeluk van die Maleisiese Boeing 777 vlug MH17 op ‘n beter tydstip vir NAVO en die opgepropte…

Vlug MH17 – Rusland vra vrae.

Die Weste en Kiëf het reeds vir Rusland uitgewys as die sondebok in die Maleisiese vliegtuigongeluk. Intussen het daar vrae ontstaan oor die Buk-missiele, aangesien dit bekend is dat die…

Voormalige hoof van SA Vloot oorlede

Die welbekende, en hoog geëerde v. admiraal Andries Putter is verlede week in sy woonhuis in Kleinbrakrivier oorlede. Adm. Putter was twee keer in bevel van die SA Vloot. Hy…

Miljoene rand uitgeruk vir ANC-regime se nasie

Die ANC-regime gaan R34 miljoen uithaal om seker te maak die Suid-Afrikaanse vlag wapper by elke skool en om almal die post-1994 nasielied te leer sing. Laasgenoemde bestaan onder meer…

Lui personeel uitgevang

Die onverantwoordelike optrede van amptenare by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein moet verslag doen nadat hulle uitgevang is dat derduisende Rand se nuwe toerusting en medikasie, ongebruik in pakkamers opgesluit was….

Winkeldiewe uiteindelik vasgevat

Die berugte paartjie van Bloemfontein wat daarop gekonsentreer het om sjokolade en Grandpa poeiers te steel, is uiteindelik met behulp van ’n private speurder vasgetrek. Die paartjie wat in die…

Kosbare watervoorraad byna verlore

Die kosbare noodvoorraad water vanaf Lesotho se Katsedam wat Bloemfontein in noodgevalle uit die waternood moet red, is verlore nadat die tydelike wal, wat met sandsakke gebou is, meegegee het…

Sakevrou onttrek uit pleitooreenkoms

Die sakevrou Lianné Greyling van Bloemfontein het verlede week vir drama gesorg toe sy in die hof aangekondig het dat sy haar onttrek uit die pleitooreenkoms met die staat. Die…