ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 18, 2014

Nuusbreker – Volksraad maak regeringsantwoord volgende week bekend

Nadat die Suid-Afrikaanse regering die korrespondensie en eise van die Boere-Afrikanervolksraad vir byna drie jaar geïgnoreer het, het die Volksraad geen ander uitweg gesien nie as om ‘n proses aan…

Nuusflitse – 18 Julie

Die BBC gaan 415 werkers in sy nuus-afdeling aflê as deel van sy besparingsmaatreëls. Die maatreëls wat die volgende twee jaar gaan plaasvind, is die gevolg van die feit dat…

Israel se troepe val Gasa in

Israel het Donderdagnag begin met ’n inval op land teen Palestynse militantes in die Gasa-strook. Dit sal die militêre optrede van die afgelope 10 dae deur die Israelse vloot en…

Nog ‘n jongman vermoor

Jian-Pierre (JP) During (21) is deur terroriste in Roodepoort doodgeskiet toe hy en sy vriende vanaf ’n koppie die uitsig wou bewonder. JP is ’n ketelmaker van beroep, en woon…

Plakkers met klipharde musiek verdryf

‘n Groep sigeuners is deur klipharde musiek oorreed om pad te gee van ‘n stuk grond waar hulle geplak het. Die sigeuners het met ‘n grondeienaar ooreengekom dat hulle met…

Rusland en Oekraïne op mespunt van openlike oorlog

Spanning is aan die oplaai tussen Rusland en die Oekraïne op die grens tussen die twee lande. Weens verskeie voorvalle die afgelope dae meen waarnemers die kanse word al groter…

SA-dwelmmuil in Nieu-Seeland bekend gemaak

‘n Suid-Afrikaanse dwelmmuil se naam is pas bekend gemaak nadat sy vroeër op die Christchurch-lughawe in Nieu-Seeland aangekeer is. Laura Elizabeth Celliers (32 jaar), ‘n kroegvrou van Oos-Transvaal, het altesaam…

Rotsblok versper Nkandla-kommentaar

Die sperdatum waarop pres. Jacob Zuma, volledige kommentaar op die Nkandla-verslag sou lewer, het gekom en gegaan. Sonder sy beloofde kommentaar oor die R246 miljoen se verbeteringe by sy Nkandla-woonkompleks….

Rentekoers verhoog

Die repokoers, wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) vasgestel word, verhoog op 18 Julie 2014 met 0.25% na 5.75%. Dit is die tweede verhoging vanjaar wat die totale verhogings vir…

Zimbabwiërs met plofstof betrap

Veertien Zimbabwiërs wat die grens onwettig probeer oorsteek het, is met derduisende rande se plofstof in hegtenis geneem.  Brig. Hangwani Mulaudzi, kommunikasiehoof van die polisie in Noord-Transvaal, sê die polisie…

Kettingwinkels herroep hondekos.

Foodcorp, die beheermaatskappy van ‘n groep maatskappye wat hoofsaaklik betrokke is by die produksie, bemarking en verspreiding van voedsel, het vandeesweek verskeie soorte hondekos teruggeroep.  Die gebeure volg nadat honde na…

Dapper ma beskerm kind teen honde

‘n Jong moeder van Nelspruit het bo-op haar kleuter gaan lê om haar teen ‘n verwoede aanval van twee Rottweilers te beskerm. Belinda du Buson (22) wat toe ook gebyt…

Regime verkwis belastinggeld op spook-geboue

Sowat R60 miljoen se belastinggeld word jaarliks deur die ANC-regime op leë geboue spandeer. Benewens dié bedrag word R12 miljoen betaal vir 12 geboue wat verhuur word aan huurders wat…

Microsoft steier

Nokia, die nuwe eienaars van die reus in die rekenaarbedryf, gaan sowat 18,000 werknemers aflê, waarvan die meeste in die Microsoft afdeling werksaam is. Nokia het Microsoft oorgeneem in April…

Volkswagen mik na Chrysler

Volkswagen, die motorreus van Duitsland, is blykbaar in onderhandeling met  die Italiaans-Amerikaanse nywerheid van Fiat-Chrysler om ’n moontlike saamsmelting te bewerkstellig. Alhoewel dit as ’n samesmelting gesien word, is dit…

Staat ook skuldig aan dieremishandeling

In ’n ondersoek wat deur die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) gedoen is, moes drie ondervoede varke van ‘n staatsbeheerde plaas in Wes-Transvaal verwyder word van die plaas. Dit volg nadat die…